154
Replies
Hvl keer het jy al op jou BF gecheat?
Zero
Manet iemand wie jy nie ken nie maar wat moontlik baie lekker kan gesels🙈
Nee dankie✋🏼
Dankie dat jy die vraag geantwoord het haha, maar jy moet n lekker aand hê, jammer ek wil net nie in iemand se slaai krap nie
Ag dankie ek waardeer dit. Lekker aand verder😌
Het jy n kêrel?🙈
Yes sir🥱
Biggest pet peeve?
As mense nie tafel maniere het nie🤢
Jou tone is lelik btw😊😂😌
Sê die een met die lelikste groot toon ooit🥱😂
Dankie vir alles neh
Dankie vir jou tjom
Ek waardeer jou my maat😊
En ek vir jou😌
Ability you wish you had?
Writing
Heyy can we be frnds?? Arnav3013
Probably not sorry
Cotton on/factorie?
Cotton on be my favorite
Jy en ruan is sweet🥰
Dankie🥺❤️
Fav song?
Daar bestaan nie so iets nie ek luister wayyyyy te veel musiek😂
Do you post tiktoks?
Used to
Jys soo gorgeouss😻😻
Eks doodseker jy is meer gorgeous 🥵
Hey jana
Can we talk?
Depends. Dm me
Jy is die definition van golden hour
🥺🥺
Do you like to cook?
NOT AT ALL. I'll poison people I swear
Se vir jou ou jy gaan nog myne wees hy het niks beter as ek nie
Sê hom self en dan kyk ons maar wat gebeur🙂
Ruan gaan sy gat nog met jou sien kyk hoe neek hy dit op
Funny
Jou ou dink hys tuff ag shampies
tough*
Kuier jy baie
Ek hang deesdae meer uit met my vriende as wat ek altyd het. Anders nee want ek het iets genoem ✨soical anxiety✨
U a dumbass bro😐
U a bigger dumbass bro😐
Coke or pepsi😏
Nie een nie😂
Is jy popular?
Nope ek ken net mense maar hulle ken my nie😂😂
Het jy al jou eerste soen gehad😏 as nie, kan ek jou eerste soen wees
Nee...net nee🙂
Watse werk soek jy eendag
Enige iets sonder wiskunde😂
Is jy n Christian
Oh yeah
Jy weet ek dink jy is n oulike persoon
Thanks🥺
Somebody come get her
She's dancing like a stripper
En kan ek dalk jou bestfriend se nr kry die nidene girl😏
Vra haar self my buddy😌
How gaan it met jou bestfriend😏
Vra haar self😌
Watse sport will jy doen
Swem, Netbal en Atletiek maar ongelukkig het ek 'n syndrome wat 'n mens ✨lui✨ noem
Love u bro❤️
Love u bro❤️
Hey I've been working quite hard these days, I request you to rate my abs out of 10 from my profile pic please Ajay018
Haha
Ruan staan nie n kaans as ek daar aankom nie✌️
Highly doubt my buddy
And she tickkk
And you be lyinggg😂
As ek wou kon ek jou by ruan wegsteel chop❤️
Vertel my nog 'n grappie🥱
What superhero would u wanna be and why😏😏
Seker Batman cause has the $$$ and i need it😂😂
Hou jy van kuns 😂
Ongelukkig ja😂💔
Dudeeeeee do u like ice cream🤔
love*
U do be cute
And u do be lying
Jy en ruan nog saam?
Definitely
So hoe is skool lately😬
Ehh dis okay. Kan beter wees sonder social distancing 🥺
Top 3 emojis gooo
🥺- want dis cute en gebruik hom die meestsle
😂- ekt actually funny mense in my lewe (dankie tog)
😌- want hoekom nie
Keen on talking x🤫
Nope✌🏼😗
Speel jy nog ukulele
Soms😌
Wanneer gaan jy weer live saam Inge
Ek weet nie🤷🏻♀️
Wanneer post jy weer😁
Wanneer ek weer goeie fotos het🤷🏻♀️
Don't let anyone ever take your smile away from you xx Advice_given
🥺💕
Jys so mooi jy maak my ✨insecure✨
No❤️
Jys 'n cutie
My ou sê ook so🥰
Jou all time favorite memory?
Buddy, ek kan nie eers onthou wat ek 5 minute terug gedoen het nie🥱
Ek is spyt ek het nie vir jou gegaan nie. Ek het my kans opgemors
Haha
Did u ever think u would date ruan
Nope
So what's one thing u love about men
That they have rights
(For many reasons, this is a joke)
So what's the point of u having short hair
Because why not
U got a fat A$$ 😏 ruan kan maar stry
Ruan stry altyd oor wie se A$$ groter en as jy my vra is hy die ene met die fat a$$😌
Idk bruv u seem like a legened lately
Lmao why
Ubl really are the whole package deal
Oh damn😶
What's your lucky number😂
4
You are a amazing person
🥺🤍
Are you planning on dating someone else x
Does it look like it 🤷🏻♀️
Damnn gurll you are beautiful 😍😍
Hehe aw thanks😊
Fav series?
Ek kan nie n series binge om my lewe te red nie. Ekt net al twee keer en dis You en Friends so seker dit🤷🏻♀️
Hoe lank is jy en Ruan al saam?
Ons is al vriende vir n jaar lank, praat al vir 4 maande, maar is net al saam vir amper 2 maande🥰
Bro u changed that he's a kind soul now
Oh damn...
Do u like cheese
Mac n cheese*
Wait so we cool now?
Idk you tell me
Shutup btch ek lief j meer🖕
Jatta jatta jatta
Do you have an addiction
Yes. Two of them. Tiktok and my boyfriend 😌
Wie is jou top 5 favorite mense?
Daars so baie maar ek gaan net die twee obvious mense sê en dis Ruan en Nidene🥰
I love talking to you 😊
As ek terug praat dan hou ek seker ook daarvan om met jou te praat
Wat is jou favorite kleur?
🖤
I like U actually x
Dankie, maar nee dankie
I anonymiss u
Jys weird, maar dis okay ek like dit😘
VIEW MORE