Visit this profile later to see if your question was answered.
ek weet nie van enige stories met Chocolate nie???♀️
Nee maar so paar verloor
En sterker verhoudings gemaak❤
dankie?
jip, ja, ek meen jy is doodreg. ek is dié slegste. ek is bitter jammer as ek jou seer gemaak het. lewe is moeilik deesdae en ook baie deurmekaar[?die heilige waarheid] maar ek glo dat dit nie is wat jy wil hoor nie. soooooooooo. jammer ek kan nie al my fokus net op jou 24/7 sit nie. ook jammer dat ek deesdae my eie hart, kop en lewe voor jou sit, ek sal probeer minder oor myself omgee en net nêrens kom nie. dalk het ek jou nou net weer seer gemaak, want jy kom fyn-gevoellig voor, skies, as jy ń saak met my het, moet dit nie op qooh sit nie, goeistes, is ons graad 6? en btw, hou op maak asof jy omgee, want ek weet jy doen nie, so JY mag niks vir my sê van dat ek moet op hou nie. as jy my geken het, so goed soos wat jy dink jy doen, sou jy weet dat as iemand vir my sê ek moet 'op hou' of ek 'mag nie' gaan dit 100% in die ander rigting gaan. so moet asb nie vir my agter ń skerm kom dinge soos dit vertel nie.
DANKIE ey.
❤
liefde x
ń oulike een?
ja, as ń waiter???
uhm nee?
all this YELLOW make the boys say HELLO?
jk maar geel is?
Dis Daniella s'n maar dit was by edgars????????
watse vraag is dit??
uhm wel die boeke van die skool, so Droomdelwers.??
wow dankie?? dit was glad nie ek wat die getik het nie ?????
wel nie 'taken' of 'something in between' nie??♀️ so dan single✨?
Annie - Neon Indian
??
?
???
??♀
✨
Kay?
Tarzan Benjamin Brutus Lukas Muis Jansen
???
My ou-ma ??♀️????
Uhm, oms ? kan wie ookal jy is my bet dm?✋?
Jys die beste mens wat al vandag in my pad gekom het? veels veels dankie ?
Laerskool Middelburg??♀️? jy?
Single of bacon???♀️??♀️?
Met ander woorde, baie single??
Ook ek love bacon?
??♂️Seun:
-Timotius
-Jak
??♀️Dogter:
>Cara
>Magda
>Igne-Mari
blou?
geen orde nie tho.
• Sunsets - SG Lewis
• Heaven - Julia Micheals
• $exual - NEIKED
• Seven - RKS
•Meet Me In The Hallway - Harry Styles
????????????
uh, okay?
Ek is dan seker bly ek het jou oog gevang, want jy kan DUIDELIK sien hoe ek dit probeer kry. ?????
liefde x
well ek weet nie hoe om dit presies te defineer nie. maar ja. seker.
????
JA.
??♀️??
hi daar 'geen-naam'?
Ek wil net dankie sê vir wat ookal die is.??
Dit het seker my dag//week gemaak.? uhm ja. Jy is die tipe mense wat ek glo die aarde meer sal van moet hê. Ek het geen idee wie jy is nie (dm my groot asb) maar jy is ń groot insperasie vir mense daar buite. Glinster asb meer mense se dae op. Maak ALMAL gelukkig. Asb. The more the merrier. ?
Ook ek is bly jy dink ouens wil my hê. Maar ja steeds, groot dankie vir jou boodskap. Jy verdien die beste.?
Uhm, okay ja, dankie?
?
thanks man♥️
????????????????
kay kay kay
Ypu?
Sorrie geen idee wie so persoon is nie??♀️
Tensy jy bedoel "you" en jou tikkers nie lekker saam gewerk het nie.
Eks Jania (Ja-nee-ja) aangenaam??
Jou kop gaan so leeg bly soos my liefdes lewe?
that's a no brainer
[sien wat ek daar gedoen het]?
Eeww wie dra nog sneakers wat hakke het? eks meer gepla met jou fashion-standaarde as my non-standaarde en jou komentaar saam??
Dis eintlik Koos, maar dit was so close jy weet????
Ek het dan nie verstand nie jy is reg.??♀️❤❤❤❤❤
love ya ey?
Wie is die??
nou MOET ek weet.
DM????♀️?
Ek meen ek het nie geweet ek was nie meer broke nie, maar dankie vir die laat weet?✋?
Sien jou in Hawaii ???
uhm dankie.??♀️ ek het nie planne nie so as jy wil hang kan ons. ?? ek belowe dit sal die beste dag ooit wees.??♀️
ek het 102% nie ń goeie sosiale lewe nie so ek doen nie juis goed nie, dus sal ek nie eintlik weird goed kan doen nie????
ja
[ek sê ja want ek voel ek moet al is dit dalk nie eers so nie]??
ek moes dit gaan google so jy kan seker ook???
Graad 10 seuns se breine ontwikkel nog nie regtig nie jammer ????
Nope, mmmm jammer weet nie wie is dit nie ??
Eishhhhhhhhhhh ❄❄ sorry neh ???
Almal van hulle ????????
Woohoo nou is ek bang ??
Zanri se kas???
Heel lekker dankie???
exciting?
Ek is free Do. tot 6uur??♀️
jy is die rede vir my bestaan dan baie dankie hoor?? ek like mense wat dieselfde musiek as ek like??
Jou ma is baie goed met digkuns dan??????????
Asb so vinnig as moontlik want as ek ń pizza boks los beteken dit ek het pizza dan gehad so ja, so gou as moontlik???????
Ek like vir Bolt, hy kom reguit by die punt uit, gee sukkel met hom nie jong?❤
Ai, maar dankie man??
Ek meen ALMAL is BITTER BITTER lief vir kos, so ek verstaan jou ja??
Ja?
ô ja
Ô JAAAAAAAAAAAAAAAAAAAA
?
Presies my punt??????
okay yay, ek verwag jou reelings binne kort dan???
Labels is vir my soos super over-rated. Mense sien jou as iets wat jy nie is nie, omdat jy nou iets in gemeen het met iemand wat dalk nie presies dieselfde waardes as jy of seker mense nie en dan gee ons name vir dit soos scruff, slet of pliggie (ek weet nie) maar ja.
So uhm, dit maak nie saak hoe ander mense jou sien nie, want DIT MAAK NIE SAAK NIE. Niemand het gesê jy móét A-span speel om nie scruff of whatever te wees nie. JY MOET NIKS! Jy moet net eet en asem haal. Verder up to you. Mense sien jou soos jy jouself sien. So gedra jou soos jy gesien wil word en niemand sal omgee of jy nou met ander tipe klas van mense in ń span is nie.? Catch my drift? Want ek was baie van topic af, maar punt is NEE & MOET NIE OMGEE NIE. ??
oe, asb ja??
Praat net met my eknsal tyd maak, regtig??♀️?
*Kristoff?
En uhm, hy is my ultra bestie???
-Mignon
-Nicole
-Chante
-Sune
-Stian
??die is almal my kinders
Sims, Harry Potter, Instagramming, Tea-parties, Voëls-kyk & Wolke-kyk?
ja ek weet ek het soos geen stokperdjies nie??♀️
Ja, uhm DM my vir name???
Bakkies????
ek weet nie, dis net ń mooi land? wel op fotos?
- India ??
- Ireland ??
- Portugal ??
- Brazil ??
- Japan ??
???
Hang seker af van wat ek doen (huiswerk nou)??
Maar so half 11; 11uur; half 12 ??
Eks altyd laat want eks altyd moeg, eks altyd moeg want eks altyd laat.??♀️?????????
Presies dieselfde vakke wat ek seker nou het?
wow? jys kreatief
Is dit nie ń liedjie nie???♀️??♀️?
Het jou ma jou gehelp met die???
Okeh?????
Vir hoeveel ander meisies sê jy dit??
ô ja, uhm daai een??
Ja, maar nee??♀️
Ek het dit oorweeg???????
Ja? dis uhm ń ja, ja?
Bakkies, Marnus ?
So ja. So wat. So okay. So oulik.??
nie ver nie?
Hoe ver is jou ver??
WOW?
Dankie tonne❤❤❤
Dankie, ek werk daaraan???
BESTIE?
Seker maar my agtergrond ding?
????????????????????????
Soos ek elke dag voel??
Eerstes verander nie jou lewe nie, dis nie so big deal nie??
Ek meen seker so iets?????⛩
That's a bit personal to just put out there?? maar as jy regtig wil weet kan jy net soos vra in persoon of privaat vra of iets?
En dankie x
nothing ??♀️??♀️?
ek meen Dinsdag??
skies wat? ek-is-alleen-dag?
dankie? ek waardeer?
dm my, soos rêrig?
oh wow, uhm ek weet nie wat om terug te sê nie tho?? die is bietjie scary?
Dankie?
DM x
-the Neighbourhood
-Bleachers
-Whitney Houston
-G-eazy
-Dutchkid
-Dua Lipa
-Taylor Swift
-Spoegwolf
-Bruno Mars
-Melanie Martinez
???
p.s ek weet my musiek smaak is kinda "all-over-the-place" ?
I am 16 going on 17
?
Ek weet nie, bel hom???
Pukkkkkkkkkkkkkke
??
Iemand soos EK...
Iemand soos JY...
??
Nooi:
Daniella?
Gaby?
Sharnie?
Zanri?
Alrie?
Caroline?
Mari?
Lilia?
Kêrel:
CJ?
Dirkse?
Gerrie?
Hardus?
Rindt?
RAPS BAAS?