Jannah Smith
jannahsmith_
826
Replies
Hkm like julle Claudia want sy was sulke loser laas jaar
sy is flippen nice en oulik, net jy dink sy was ń loser ? en dis nou hoerskool en sy is die vriendelikste meisie wat jy ooit sal ontmoet ? so ja ?
Last song you listened to ?
despacito - justin bieber ?
is jy en anna beste maatjies want julle is soos altyd saam ..? maar dis rerigg oulik tho ekt niks teen dit nie vra net ❤️❤️ ??
awww ❤️❤️ ons is baie close ❤️ maar ek het baie beste maaitjies, maar anna is defs een van hulle ❤️ ons doen ook baie van dieselfde goed, dis hoekom
ons baie saam is ? maar ek love haar x
Het jy Wes Kaap Klere gekry vir netbal ?
jip ?
Wie het almal Wes Kaap Klere gekry vir netbal ?
baie mensies ??
Dink Jy Nie Ook Dat Geta Net An Sit Nie?? sys so weird, ek haat haar? sy moet sommer saam met haar pa vrek!!! sys ń mora van suurstof
ummmm ? ? daai is flippen lelik, sy is die niceste, mooiste en vriendelikste meisie ❤️❤️ jy moet rerig jou feite regkry, want sy sit nie aan nie, sy is baie sterk ❤️❤️ sy is glad nie n mors nie, ek's so bly sy's hier, ek weet nie wat ek sonder haar sal doen ❤️❤️ al gebeur daar so baie goed in haar lewe het sy altyd ń glimlag op haar gesig en bly sterk ❤️ so skat, jy moet maar ophou lelik wees ?
Lulu van aksie netbal ?? Wat dink j van haar
oms ❤️❤️ ek love lulu, sy's die mooiste meisie binne en buite, altyd n glimlag op haar gesig ❤️❤️
6 beste graad 7 meisies
daar's te veel ?
What do you need to get off your chest right now?
stres oor maandag se mondeling ?
En bly jy in n estate?
nope ?
In watse omgewing bly jy ? Soos vierlanden of d'urbanville of aurora ens?
valmary park ?
Wie was by jou kuier.
ek het nie n kuier gehou nie ? ?
Gaan compion jou uitvra?
hy het ?
bring braai en hol naai
?
Wies di beste vouple in jou graad
etienne en marisa ❤️❤️
Weet jy wie in beheee is van die nuwe meme page
nope ?
Hayyy gurrll?
Jy speel amazinggggg netbal?ek het jou dinsdag by proewe gesien?? daar was nie woorde nie?jy is regtig goed❤?
Ek sal graag wil he ons moet vriendinne wees??x
heyyy ?? awww, baie dankie ? dm my, dan maak ons planne ??
The secret to a good friendship is... ?
trust ?
ek het jou toe gou gedm?
jip ?
Is jy nou eers in gr8?
jip ?
Hi ek dink jys rerig mooi maar ons het nooit al soos rerig mekaar ontmoet nie het net al by crc soos een keer gepraat maar ek wil jou rerig met jou weer praat
baie dankie ❤️❤️ dm my, dan maak ons planne ? ?
Gan j n kuier hou?
weet nog nie ?
Heyy. Ek kom nou die dag af op jou instagram account. Ek was in graad 1 en 2 in Durbanville en kon nie glo ek sien jou weer nie. Jy was soos my beste maatjie in graad 1? Wil net se jy lyk amazing en jys flippen mooi???
heyy ? baie dankie ?? dm my, dan maak ons planne ? ?
Die mooiste meisie ooit x baie liefe jou , screw haters hulle is maarnet jealous pop x
baie dankie ❤️❤️ waardeer x
los die haters jannah , hulle net jaloers dat hulle nie so mooi en nice soos jy is nie x mila.kotze
awww ❤️ baie dankie mila ?
What was your biggest waste of money?
so much ?
Girlll jys gorgeous ??? eh het deur jou qooh gekyk(jis ek klink soos n stalker) en n paar haters gesien?? Hkm sal enige mens op jou hate weet ek ni??jys n amazing mens,ek wil jou rerig graag beter leer ken x ????
awwww ❤️❤️ hierdie beteken rerig baie ❤️❤️ baie dankie ? ek weet nie, almal het maar hulle opinies ? ❤️ jy klink baie oulik, dm my ? ❤️ sal nie dink jy's weird of iets nie ??
What's the most expensive thing you own?
idk ?
Jy moet aan die gevolge van jou aksies dink. Jy maak baie mense seer en jy dink alles moet om jou draai, net omdat mamma en pappa jou alles gee. Asseblief. Jy is regtig nie beter as enige ander persoon nie.
ek's jammer as ek jou dalk seergemaak het, maar ek het dit glad nie dan bedoel nie ? ek dink glad nie alles draai om my nie en gee om oor ander mense se gevoelens ? ek kry nie als wat ek soek nie en is dankbaar vir als wat ek het ? en ek dink nie ek is beter as enige ander persoon nie ? maar almal het hul eie opinies ? dm my ?
Wens ons kan beter vriende wees...maar julle is mos kla in groepies...
ons het nie groepies nie ? ons kan enige tyd vriende wees ?
Jy en compion al first kiss gehad???
nope ?
have you ever gossiped about a friend
ja, wie het nog nooit ?
R U going too have a Party
don't know
What would you do if you had no fear ?
bunjee jump ?
Compian?(jamer as ek sy naam verkeerd spel)?
❤️❤️
Is Compion nuw jou bae????
ja ??
What are you bad at ?
too much ?
Het jy n iphone 7 Plus ?
scroll af ?
Jys my gunsteling gr8ie ?
awww, dankie ❤❤
What do you want the most right now?
something cold to eat, because my mouth is burining ?? (never take spicy chips from steers)
What do you want for your birthday
idk ?
As jy die enigeste meisie op aarde was sou ek nogsteeds nie jou naai nie
ek sou jou ook nie naai nie
Het jy n iphone 7 Plus?
jip ?
Sal jy ooit met iemand 2 jaar jonger as jou uitgaan? ,want jys regtig vlipen $exy ??
nie op die oomblik nie ? en dankie ?
Het jy n iphone 7 Plus?
jip ?
Ek hou super baie van jou maar ek weet nie hoe om dit vir jou te sê nie ?
awww dis oulik ?❤
wat ek bedoel met die emosie is dat jy vi my moet gan en nie vi compion ni. eks dalk 'n jaar ouer as jy, maar jy kan vir my 'n kansie gee
alklaar my keuse gemaak ??❤️
wag gou? ? jys singel nehhh. ? ?
50/50
Gaan jy stilbaai toe in desember vakansies? Ek gaan daantoe en sal graag jou wil leerken ? ( eks 'n seun )
elke desember ❤❤ ek love dit om nuwe mense te ontmoet ??
Hou jy van Zak,?
love hom as n pel ??
hoekom is jy en compion saam? ?
wat's met die "?" ?
Emile S?
geta se klein nefie ??
Ag Janah , kan ** jyyyyy niee ... sien CoMpioN flirt met ALMAL nieee ,,,""..?? Jys werd sooooveeeeel meeeeer aaassss dai ouktjie ...
ek vertrou hom ?
3 beste seuns pelle
ek het baie, wil nie iemand uitsonder nie ??
wat het jy vanaand gemaak ??
was by n mini kuier ding ? en nou by anna ?
When do you know you're in love?
when you think about the person all the time ?
Who are you currently ignoring and why?
nobody ?
Wie is vir jou n oulike gr9 vriendin ?
al die gr. 9's is oulik ❤️
What is something you need to get off your chest?
being sick ?
Where was your instagram story taken?(writing on wall)
kan nie onthou nie ?
Andre Bester
n seun in graad 10 ? ?
What makes absolutely 0% sense to you?
this question
Are you and compion dating.
nope ?
Jy en compion isi sani hy lik ni ju ni
snaaks liefie ??
Who is your Junior ball date?
Compion ❤️
What were you doing seven years ago?
played barbie & build-a-bear ?
Zak du toit in durbanville hoe persoon is hy
haha ?? hy's rerig klas, love hom as n vriend en kuier altyd soooo lekker saam met hom ❤ een van my beste pelle ? xx
drie closte seuns pelle
ek het rerig baie en ek's bang ek vergeet iemand ??
What is a waste of money to you?
throwing money in that stuff where you have to get the toy inside, it's impossible and a waste of money ?
Waar het jy ju kat gekoop?
in n woonstel gekry ?
Sal jy ooit virr compie gaan?
??
Ek is jou 745ste qooh btch
??
Ek hou rrg baie van mcd's
hos brah
Ek suk jou beeeef ???
jou bees ???
Ek weet djy like ve compie ?
?
Wat dink ju als va compion?
hy's rerig oulik ??
What percentage is your phone's battery on right now?
77% ?❤️
Ek is ń Commitmente follower✨? Hkm??? I het jou story gesien en gesien dat jou wil ge'qooh' word soo hiers ek nou
haha ? ek was bored ?? maar baie dankie ??
If you could be on the cover of any magazine , which would you choose ?
vogue ? & ELLE ?
wat dink jy van michael ?
ek ken hom nog nie so goed nie, maar ons het al gepraat en hy's baie nice ?? x
What little thing pisses you off greatly?
too much ?
is anna en hanno nog saam
vra vir hulle ??
Which country are you from and which country would you like to visit ?
South Africa ?⚡️
- Hawaii ?
- Greece ?
Which word have you started using a lot lately ?
hos, aweh, aiya, jags, oh nice, .... feel good ?? hanno en anna sal weet ?
VIEW MORE