Visit this profile later to see if your question was answered.
Tnx man waardeer dit dm ja ons het ons kak en als maar niemand sal verstaan hoe ons eintlik oor mekaar voel ni maar ek waardeer🔥
Jys di vethol man maar ek het darm maar beste family tho😏
Ek het niks teen ouer girls ni ekt self vir ouer gegaan maar op di oomblik is ek gelukkig met wi ek het en dit gaani sommer vinnig eindig ni😋
Wel dis iets wat my di mindste pla hkm ?
Ek sal danki baie en ek weet sy doen en sal haar beste gee
Ek se michelle ni sleg of niks ni en se ni di een is beter as ander een ni maar zilke is my girl en ek ha gekies gekies bo almal en vir my is sy beter en special en dis n girl wat ni soos di ander isi en sys di een wat my gelukkig maak en nog al dinpad saam my gestaan het en ekt haar lief so ek het glad ni n fout gemaak ni en eks glad ni spuit oor enige iets ni want sy maak my gelukkig
Wel ek weeti wi jy isi maar dis net weird maar okay tnx🤣
Ek het kla di beste girl en dis zilke 🙌
Danki so baie jaa nee ons was al baie aan en af maar ek dink di keer is dit anders ons het besef dat da iets is vir ons en ek sal so maak baie danki waardeer dit baie x
My loser eks ook mal oor jou 😍jhyys amazingste leer net by di beste jhyy weet mos x
Dis pls enige iets vir jouuu x
En jhyy maak my di gelukkigste eks deffies luckyste ou ooit x😊
Want ekt toe ek met zilke begin praat het keuses gemaak en ek gaani haar een oomblik laat twyfel of ek verneuk of da iemand anders is of iets ni so dis keuses wat ek gemaak het
Danki wel volgens wat ek ook weet was hul net vriende
En dis waar soo hul kan glo wat hul wil zilke weet wats di waarheid en saam wi sy wat was
Ek raak ni kwaad ni dis fkn doos soos jy wat fokkol in jou kop kry ni ek se mos hul was vriende en dis dit wat wil jy meer weet en ja ek en sy wasi saam ni so sy kan dan praat met wi okal sy lus het
Nee hul was al die pad vriende so jy kan jou by jou eie goed bepaal wat sy met haar lewe doen het niks met jou of niemand tedoen ni 🙌
Wel sover ek weet doen hul ni 🤷♂️
2 of 3 weke trug
Nee meer lank ni 😏
Wat het dit tedoen met jou 🤷♂️ jy sal maar moet wag en sien
Wat van ons ?