Visit this profile later to see if your question was answered.
Hmmmm W E I R D O !!!! :p dankii jonggg ,,, :D ditto *
Nee nee ,, jy is - A W E S O M E :* LY2 xx
LeneQii :* hoe se hul ,, a friend in need is a friend in deed <3 lief jou so baie !! LoVe You MoRe xx mwa *
Juffrou Strydom ,, Mnr Barnard ,, Mnr Scheepers - eintlik het almal n spesiale plekkie in my hart <3 xx
Baie Lekker :D mis net my vriende xx
Ek stem ,, mis my mal Mounties sooo vreeslik baie :( LoVe almal van julle rerig ERG BAIE :* xx
The lucky one & Letters to God .
Uhmmmm [confuzzzzzed] ,, ** LOL !!!
=D LeneQii ,, Hehe :P that's what we do ;) hehe dankie vir ALS ,, Love You Lots xx
Lol ... *
Hmmmm ,, someone special ;) xx
[Big Smile] ,, baie baie dankie , ek sal ;) xx
For me to know and for you to find out ;)
Dankie , eks seker daarvan jyy is ook :P xx
Het n hele terug een gehaad ja , maar dis die verlede ;) hkm ??
Al my onderwysers/onderwyseresse is eintlik awesome die jaar , maar mnr van der Walt , mnr Meyer , mnr van Niekerk en juf van Niekerk is amaZeballs :D
Ek weet , ek weet en eks jammer ** Maar kom ons fokus op die toekoms en vergeet van die verlede ;) you will always be a friend to me ;) *
To love and to get loved back ,, by friends & family*
Baie dankie :)
Ek het nie meer een nie a.g.v n vriendin of 2 of my in die rug gesteek het ... Leer maar nog almal ken ;) * net jammer spuit kom te laat :(
Baie dankie vir die "word of advice" _ bbm/praat met my asb, sal graag wil hoor hkm jy so dink *
WeiRdo :P **
Hmmmmm jelly tots :D eintlik enige iets sonder neute ;) x
Hehe tiepies ;) .... Soek jy my nommer komkommer :P funnny funnny !! Xx
Dankie Kietie <3 Lief jou ook* xx
Het nie tyd vir mense se negatiewe aanmerkings nie , as jy nie iets mooi te se het nie - bly eder stil && as jy n probleem met my het asb kom praat met my sodat ons dit kan uit sorteer .. (Wil rerig nie baklei of vas sit ni , veral as jy my vriend is) *
Hmmmm,, Lo & KK & Bio & Wisk **
Oooooh _ ek like vir "monkey" ;) Shhhhhhhhhtt :p **
Agggg jys te oulik Meggie ({}) baie baie dankii , waardeur dit vreeslik baie , genade maar die tyd vlieg x_x ... Amper hoerskool vir jou ;) hehe Luv you 2 !! Xx
Weet nie meer nie...
Hmmmm I think that's a plan , to be inlove we sweet stuff and not people ;)
Simpel kint jyy :p hehe LY2 xx
Baie dankii jyyy :) wardeer bje ({}) xx
@ hokkie * FUNNY
Hehe net bietjie hartseer oor n paar goedjies , niks ernstig ni , maar baie dankie in elk geval vir al di omgee ({})*
Maar net n af daggie (n) Baie dankie vir jou omgee *
Baie Dankie <3 Waardeur baie _ en dit tel ook vir jou neh ;) xx
Gelukkig is dit myy geheim ... ;;)
LeneQii ;;) ja nee todally _ koue pouse saam ,, uhm se liewer niks oor die juffrou nie x_x hehe _ baie lief vir jouu && danqii dat ek al myy stories met jou kan deel en dat jyy daar is om te luister en raad te gee ,, love you 2 xx
Haha ,, weet darm wie jyy is :p Super Loser ;)
Hello :p gaan goed dankii , help nie om te kla nie ** uhmmmm shjo nee ek weet nie , maar daars paar mooi naampies wat uitstaan soos Yolandi , Juanita vir n meisie & seun sal 10 teen 1 n familie naam kry :p lol bje funny**
Wat probeer jy nou eintlik se x_x ** Kom praat met my as jy n probleem het asb ...*
Hello skat :* Mis jouu ook baie ,, hehe yayy dis gr8 nuus - dan is ek in Gr10 ;) en kan mooi na jou kyk :p hehe liefies jouuuu mwa**
Uhm x_x Ja kan seker so se ;)
...
Baie Dankie Netjie <3 Vreeslik baie lief vir jou && mis jou net so baie ,, al ons sleepovers/inside jokes/trane/briefies - memories wat ek nooit ooit sal vergeet nie ... ({}) Xx Love you lots mwa*
Vreeslik baie danQii <3 Pragtige boodskappie ,, mense soos jyy wat mens laat besef daar is nog goeie mense daar buite ,, baie dankie :*
Hellllo Hellllo :P xo*
[My little secret] xx
Awwwg LeneQii ,, Jyy is soo special girl && ek is ongelooflik baie lief vir jou _ danQii dat jyy ook altyd daar is vir myy , en ek sal altyd daar wees vir jou ({}) Baie dankie vir als,, #Stay AmaZing <3 xx
Shjo ek het baie... Maar beste vriend is seker maar Dillon , want hy is altyd daar en kan met hom praat oor enigeiets sonder dat hy sal oordeel ;)
OmW =D FUNNY =D && ek geen idee hoeveel ek gekry het nie :p LOL !!!!
Agggg jyy's te goed vir my :p Baie baie dankie vir als Boettie ,, jyys amaZeballs ! Jyy moet ook positief blyy && baie dankie vir al die lekker tye :D Love you 2 Boettie ♥ *