profile img

jeanne meyer

jeanne13

Ask me anything you like anonymously

74 Replies

Shoe ek het die lanklaas gedoen,,!!* hahahahahhaha raai wie,,?? [McFlurry] hahahahahhahahaha mis jou geselskap,,!!* ): hahaha wens ons kon bietjie kuier vir eens

Hahahhaa hayy dehan :p :o Mis jou ook x

jeanne13 replied 4054 days ago

Vwhj?xx

Niemand op die oomblik nie, :p x

jeanne13 replied 4108 days ago

Jy is beeldskoon...(:

Baiie dankiie x

jeanne13 replied 4108 days ago

Ek mis j0u baie ♡ my pikkewyn " skoen'qqs " mone15

Haahaa, good times. Mis jou ook my freak (: P.s. Jou bril is by my huis =D

jeanne13 replied 4145 days ago 1

Jys pragtig, en verdien net die beste. Moenie laat mense jou ooit vertrap en vir jou se wie jy moet wees nie. Want jys perfek nes jy is

Baiie dankiie, wadeur dit.(:

jeanne13 replied 4145 days ago

Wie is jou beste vriendin (: (y)

Anya, mone en sone (:

jeanne13 replied 4145 days ago

Mis ons chats geweldig baie en jy moet sulke happy mens bly en bly net glimlag want lewe is kort en leef elke dag asof daar iets wonderlik met jou gaan gebeur!!!van . . . . . En klein leidraad ek bly naby aan jou

Ek weet presies wie die is (: mis jou

jeanne13 replied 4171 days ago

Ruan in Affies ?

Jap !

jeanne13 replied 4171 days ago

Jeanne aka my sussa!! Ek weet ons praat nie meer op bbm nie want my bbm status sê off!!* jy weet wie ek is!! Ek sal jou nou nog kom haal en vat vir 'n mcfully!! Daar gee ek dit weg:P bbm my jy weet wie

Dehan !!! :D:D ek wag nog vir jou nehh ;) x mis jou verskriklik baiie!* xx

jeanne13 replied 4189 days ago

Vwhj?

Ruan :) x

jeanne13 replied 4189 days ago

Ek mis jou ♡ :(

Aii mone :(.

jeanne13 replied 4196 days ago

Raai wie :| ek is lief vir jou

Aww luv yu more mone ;;) x

jeanne13 replied 4205 days ago

Heyy Jeanne !!* ekz iin Garsiies & ek iis onsetend liever juw!! Ons moet by mekaar uitkom & ek hoop diit gaan baiie goed met juw!! (PS,, diis SHaney),,*

Hay shaney ♥ mis juw baiie en eks baiie lief vir juw! M o e t kuier :) xx

jeanne13 replied 4205 days ago

Lief jou my sussa ♡ altyd en ewig

Mis my sis ♡ lief juw _veraltydx

jeanne13 replied 4215 days ago

:( Uhm. . Ja ek is lief vir jou ? Ek weet jy like iemand anders en goed maar ja ek wil net he jy moet gelukkig wees :( al gan daar nie ons 2 ooit saam wees nie. Ek is n seun in affies

Hmm .. Se my asb wie jy is!*

jeanne13 replied 4215 days ago
VIEW MORE