492
Replies
Jo leigh ♥️Jy het rerig n ongelooflike hart jy🤞🏼Jy is baie oulik♥️ Izelle_x
dankie liefste izellieee 🥰
jy's besonders oulik❤️
Sho fettie🤙
heyooo vettie 🤪
i love you so much my jo🥰
- baba
i love you endlessly my babaaa 😚👼🏼
Hayy jy wil rrg net se jyt n oulikke smile en hys redelik aansteeklik😊😊
ahh baie dankie ☺️🙈x
beautiful 😍😍
thank you so much 🌟
jy't die mooiste smile. - ek mis jou. ❤
baie dankie 🤍
wie is die nuwe ou? 🤔
wie wil weet ?☺️
Ek mis jou🥺
stuur dan vir my 'n boodskap x
Why are you so adorable 🥰.
🥰🥰
hoekom antwoord jy net sommige qooh’s ? 🤨
ek antwoord als wat ek kry 🤞🏼
Hoe is jy soo fit
Give me tips
nee ek wens 😂🙈 sorry maar eks die laaste persoon wat jy moet vra
You have such a pretty smile, I wish we could talk more🥰
ahh thank you so much 🥰 we could man x
jy sal nooit weet hoe lief ek vir jou is nie. ❤
kom kuier vir my ek mis jou so so baie !
ek wens ek kon net gou kom kuier ❤️
stay safe x
my mens 🥰 - jys die beste x
mis jou só so baie 🥺
my chel 🥰
ek mis jou die meeste 🥺🤞🏼
Jys nogal oulik hoor x😊
dankie baie 🥰
Such a cutie x
ahh thanks 🥰
Who's the lucky guy with whom you first made out
uhh - that's really none of your bussiness pal 😂
Hey i am a thief and here to steal your hart 🤗
my hart is klaar gesteel 🥰
jy is rerig baie oulik 😉 moet nooit verander nie 😊
baie dankie 🌺
I will make sometime everyday to go through your profile😍😍😍
not sure if that's creepy or cute 😅
I love youu
😊😊 .. but who you tho ?
Who was your first kiss 💋
😂
First kiss at grade seven? I just skipped a beat. You are lucky
ahkay
At what age did you first make out? 🙄
grade 8
You are so beautiful. I spend at least two hours on your insta profile 🙋♂️
thanks ? 😅
Cutie pie. I want to hear your voice at least once
then gimme a call x
Did you ever get caught while making out
nahh 😂
When was your first kiss.
grade seven
You are not only a cutie pie but also a woman of faith
thank youu 🤞🏼
jy het uitgemis gisteraand - mis jou 💖
nooi my volgende keer 🤩
mis jou meer 💗
Ons sal nooit weet wat met jou enkel gebeur het nie😂❤️ Love jou, dankie vir die kuier
what a night 🤞🏼😂
dankie vir jou , love youu ❤️❤️
There are guys or a guy that leaves you some Complementary and nice qoohs hey
🤷🏻♀️😂🙈and what must i say to that ?
Hoe ken jy en Edwin mekaar?
wel hy bly in phalaborwa 😂 so dit was net 'n kwessie van tyd maar ja ek't hom by 'n show ontmoet .🙋🏻♀️
Jy en Damian? 😏
nee wat ek ken hom skaars , cool guy tho .🤞🏼
Jy is regtig ń nice en oulike meisie bly net wie jy is👌
ek waardeer dit , baie dankie x
Don’t be a btch! Hou op fake wees en mense probeer kak maak by ander. 🍆
spuit kom te laat .. as jy 'n probleem met my het kom praat met my daaroor , want dan kan ek jammer sê of iets maar dit help nie jy probeer my kak maak oor social media nie want dit kan 'n groot misverstand wees en ek sê "spuit kom te laat" , want jy weet nie wat in iemand anders se lewe aangaan nie so watokal jy vir iemand sê vat elkeen dit anders op so volgende keer kom net na my toe en dink voor jy iets sommer manet sê . wat okal jy van my agter my rug sê is inelkgeval net 'n refleksie van jou .
lekker daggie vir jou x
Hkm jy so mooi
ek weet nooit hoe om sulke vrae te antwoord nie 😂
jyt geen idee hoe lief is ek vir jou nie,
JO-LEIGH PRETORIUS❤️
en ek mis jou so so baie🥰
- baba
my liefste ANKE FOURIE , jy het sò 'n spesiale plekkie in my hart🥰 i love you so so much ❤️
jy is ongelooflik lekker x
uh okey ?😂
Hey preety can we meet???
who you ?
i love you so so much🥺❤️ anke_x
i love you so much more baba ❤️❤️
Beste raad?
1. glo in jouself , mense raak ongemaklik as jy so baie selfvertroue het !
2. live to express , not impress
Hoe kan een persoon so vrek aantreklik wees? 😱😵😍😍😍
baie baie dankie 🥰🙈
Where do you buy your swimwear??🧡
kinda everywhere 🙈 🤷🏻♀️
ay whats good girl, u pretty and u shine, keep it that way and dont let any guy run over you fam
thank you so much 😊
i won't 🤞🏼
favorite vyf graad 10 seuns in mhs
kan nie net 5 kies nie 😂
Jys flippen asemrowent
Ek tjek jou al heel jaar, ons moet n kuier reel🍃
so stuur my 'n boodskap dan reël ons ietsie x
jy's rerig eintlik ongelooflik mooi 😍 maar eks te skaam om dit te se : |
baie dankie 🙈
Ek sou jou graag wou leer ken
sou ? wou ? dis verlede tyd 🤔
How can someone be so perfect? This is incredible!
thank you 🙈 but nobody is perfect , i just always try to be the best me 🤞🏼
Ek soek jou in ny arms
kom dan hier
You are the most beautiful girl that human eyes could ever fall upon. You give me this good-anxious feeling ever time that I see you. Keep smiling 🥰x
that's the sweetest thing ever , thank you so so much .😊💗💗
Hello, hoe gaan dit met jou ?
heyoo , great dankieee 🥰
jys ongelooflik mooi
kan ons trou ?
ag as dit manet so maklik was ..
U r beautiful girl
thank you so much 💘
watse mascara gebruik jy ?
3-in-1 waterproof mascara van Woolworths
Wat het tussen jou en Annika gebeur?
als in die verlede , ons is nou okey x
Hkm is jy single ?
ek's baie moeilik en picky 😂🤞🏼
Sal jy nou net kom kuier asb 🤗🤗
se net waar en wanne 🤗
Jo-Leigh , jys rerig soo mooi meisie van binne en buite 😊ek sal alles doen om jou gelukkig te hou en ek bid dat die Here die perfekte man sal stuur vir jou , want jy verdien die wereld ❤️
oh my goodness 🥺 diè is super oulik hoor , jy het sopas 'n groot smile op my gesig gesit .🥰
Damn girl jy is vrek mooi 😊
baie baie dankie 🙈
Do you still have guy friends from Groenskool
yeah
Ugly teef
dis oke , die Here bly lief vir jou . 🤗
What kind of a guy u looking for love.
i just want someone who can be my best friend and boyfriend all in one , someone who knows me better than myself , he must just have this way of making my heart at peace when i'm with him , always make me feel loved , wanted and appreciated and most important - his heart must be devoted to the Lord .
Who do you miss from primary
actually a lot of people 🤔
Sorry vir my taal maar ek kan dit net so beskryf dat jy fokken mooi is en so oulik is wens ek hey die guts gehad om weer met jou te kan prt 🙈
dankie 🙈😅
Dankie dat jy altyd so vriendelik is en dankie dat jy vir my memes stuur 😂 dankie vir jou vriendskap 🤗
ahh 🤗 that's what friends are for x
Ek Sal jou opas en jy Sal teen alle tye voel Dat niks met jou sal gebeur nie
dis cute van jou . 🤞🏼
Ek Sal jou gelukkig hou
is dit hoekom ek deesdae so happy is ?😏
Wil jy nie net myne word nie
wat ek graag wil weet is jou naam 😇
jy moet ophou dink dat ek die hele tyd kwaad is vir jou ☝️ maar ek bly lief vir jou ❤
en ek bly lief vir jou .❤️
Ur fav cricketer jo
one and only dale steyn .🤩🏏
So hvl gaaitjies het jy nou??
op die oomblik net 4 . 😇
Wanneer het jy al jou oorbele gekry?
eerstes toe ek klein was . 👶🏻
tweedes - omtrent laasjaar Oktober . ✌🏻
boonstes - hierdie jaar Junie, maar het ongelukkig toegegroei . 🙈
I thought you were different💔
and you are ? 🙃
Ek hoor dat jy nie baie 'humble' is nie , is dit so ?
ek probeer altyd myself in ander mense se skoene te sit voor ek iets doen of sê, dalk moet jy ook.
Beautiful soul❤️
I miss you🕺🏻 x_nies_
Ek mis jou so baie kaas ❤❤
Dag vir dag raak jy net meer spesiaal vir my❤️😍😂
oh my goodness 😂
maak jy sopas my dag❤️
Hey ons ken nie mekaar 😊Maar jy is rerig cute x
🥰baie dankie
ongelooflike mens , eks baie lief vir jou ❤
miiss jou x
jy sal altyd n vriendin bly , lewens lank 😉
moet bietjie op vang 🥰
♥️lief jou oneindig x
dankie vir alles - jy's een uit 'n biljoen!😇
miss jou baie baie meer . 🤞🏼
😍😍😍 love u
♥️i'm sure i love you too
Ur exquisite
🥰thanks a lot
Anybody on your crush list?
There's not even a list. 😂☝🏼
i love you my Jo 😻
- baba❤️
i love you more ♥️
Heyy beautiful. Ons moet bymekaar uitkom😘
Stuur dan net 'n boodskappie. 😉☝🏼
I'll send you that message and emoji x
I'm waiting
Ons het so baie gedrift😓
Nie seker wie jy is nie - maar daar is seker 'n rede hoekom🤷🏻♀️
en as jy dink daar is nie een nie dan sal ek met liefde daaroor wil praat x
You ridiculously cute 😊
ahh 🥰
i think you must send me a message x
Hey 🙋🏽♂️
oh hello there. 👀
so gedink het jy weet wie ek is , maar is okeyy ! wel ek mis jou 🥺
wel dan mis ek jou seker ook😟
So Wie is jou nuwe stukie
Niemand. 😂🤞🏼
VIEW MORE