Visit this profile later to see if your question was answered.
Nee. Ek doen dit skelm?. Maar hap my verder in my dm asseblief ou grote
Ja nee. Is maar kak
Ekt hulle nogsteeds gesien. Ekt die tyd wat ek aan my meisie en die tyd wat ek aan my vriende spandeer het eintlik baie goed gebalanseer. Ekt tyd gehad vir my vriende en my meisie
Andria Weppenaar
Hys besig. Hyt nou n girl en ek verstaan dit want toe ek n meisie gehad het, het ek obviously bietjie minder tyd met my vriende spandeer om tyd te maak vir haar
Verskeie redes
Nee
Definitief na??
Yes. Maar sien mekaar nie meer so baie nie
Oms?. Dm my ASSEBLIEF?
Seker ook??♂️ Ekt maar my opinie gelig
Die pitte
Die maag
Die nek
Geen idee?
Dis die vieslike taalgebruik van Lohan Visser. En dan wil hy kom sê hys n leier?. Lei mense van die wal af in die sloot in ja?♥️
Dm my asb??
Potjiekos ja?
BS, RTT en IGO
Tobie en paul
Uh..ja?
Eks uit die diepte van my hart uit bly vir jou
Wat se jy ooit. Tobie is my brah❤️
Nee. Vetties het nie abs nie
Sjo. Nie so seker daarvan nie? Maar thanks fam⚡️ Waardeer dit
Probeer om so 1keer n dag te kyk wat hier broei
Het nie so iets nie
Bellville hoër
Fok weet
Yeh. Moet dit net nie oordoen nie
24/12/1999
Jislaaik. As ek nou n naam moet noem kry ek weer vet kak. Maar sy weet wie sy is?
Wie is jy? Ek kry die idee jys een of ander stalker
Nope⚡️
Nee
Sonnsssssss❤️ Johannes mis jou ook. Maar baie min?❤️
Bleddie stupid?
Obviously seuns? Wies jy??
Hoekom is dit so belangrik vir jou??
Ja ek sal?
Met alles in my en alles wat ek het
Ek kan die nie beskryf nie? Als het om haar begin draai. Ekt dit maar net geweet
10 maande⚡️
Dankie dankie?
Dis nie rook nie. Raak wys
Sy is seker nie. En eks baie jammer as my swak taal jou nie aanstaan nie, maar almal het hulle foute waaraan hulle werk. Ek weet my taal is swak. Daarom probeer ek daaraan werk. En as jy vir my so n qooh stuur neem ek aan dat jy nog nooit ooit n vloekwoord gebruik het nie? Maar drop gerus n dm sodat ek persoonlik vir jou kan jammer sê dat ek jou so ongelooflik teleurstel.
Jys n probleemkind.
Paul...
Graad 11. En baie dankie x
Ag Zandri, ekt anyway nog nooit eintlik van jou gehou nie?
Baie dankie?X
Om deur te kom?
Fokkit brah. Dis vakansie. Fok van jou foon af en gaan kuier. As jy nou ooit vriende het. Want dit lyk nie so nie. Jy maak jou eie naam gat deur die heeltyd op my en my meisie se qooh te wees want nie een van ons gee n fok om oor wat jy sê nie. Kom asb volgende keer na my toe as jy iets vir my wil se. Dan duik ek sommer jou fcked op gesig vir jou in.
Daai chips nou die dag by spur? Dit was nogal lekker ja?
Eks definitief nie n cheater nie. Sal ook nooit wees nie. Maar n doos...dié is ek wel. Ai.
Uh well okay dan. Klink my jys honger? Cattle baron se ribs is nogal killer?
Jissie. Vra jy my nou vas jong
Geirriteerd omdat hulle wiskunde vir laaste gelos het❌
1-Beste vriendin⭐️
2-Blond. Nie net haar haarkleur nie. Haar hele persoonlikheid?
3-Help my altyd in RTT as ek nie geluister het nie...wat altyd is?
4-kan baie vinnig baie kwaad raak en jou sommer uit knock?
5- Gunsteling woord is "djas"?
6-sys ryk genoeg om in dubai te gaan vakansie hou✈️
7-Sys nogal goed in netbal⛹?♀️
8-baie reguit en sal jou presies sê wat sy van jou dink?
9- was letterlik nog altyd daar vir my?
10- Syt eenkeer toe ek gehuil het uit haar afrikaanse klas uitgestap en my kom troos. Ek sweer mens kry nie n beter vriendin nie?
En aangesien sy dit gedoen het sal ek ook n nommer 11 ingooi.
11-sys my ousus terwyl ek lowkey n jaar ouer is as sy?
Helemal te veel?
Jk
Doen nie dit nie. Dis satan goed daai❌
Jy het dit al gevra. Come on qooh.me. Kry jou sht agter mekaar. Dis blerrie basics man
Die feit dat ek solidly, sonder enige twyfel, die beste meisie ooit het? #clichebuttrue
Ek het hom net vriendelik gesê dat sy gevat is? So toe gaan delete hy sy comment en ek toe myne☄️
Hos. Vreet jy met daai mond? En wie is nou eintlik die gay een as jy jou naam wegsteek? As jy my kak wil hap, doen dit asb sonder om jou naam weg te steek
Sys n lekker mens? Kuier hard en worry nie wat mense van haar se nie
Want hys my brada❤️ En bradas kom altyd op vir mekaar
Punte het maar kak gelyk. Maar ekt darem my liefde ontmoet, which was nice❤️
Vriend-paul, tobie en eduan
Vriendin-Sonja Zwart en dan is my mieks ook natuurlik my best bud
Sonja zwart. Vertrou haar met alles?
Jys nie michaelene nie. So wie is jy?
Betaal n hitman om van daai 10 spesifieke kinders in my engelse klas ontslae te raak☠️
Is jy djas? Dis omdat ek n 11 is op n skaal van 1-10
Jokessss. Ek weet?
Ek
Gaan
Jou
Trou
?❤️
Joh jys lelik met my?
Jk. Dink jy ek weet dit nie??
Natuurlik toe ek my mieks gevra het om my meisie te wees?❤️
Kuiers het nie meer die selle vibe as wat dit gehad het nie. Daars 90% van die tyd te veel mense vir die groote van die venue en ek haat dit as dronk mense my stamp. Gee my eerder n rustige braai by n tjommie se huis met lekker sokkie musiek en n bier of 15.
Baie dankie??
Gaan 4 van daai goed hê??. Spanner, Diesel, Turbo en Piston
Kyk. Dink. Doen??
baaaaaiiieeee lief vir jou❤️
Ekt haar baaaaie lanklaas gesien. Maar sys seker oraait?
Natuurlik WAS ek. Maar eks erger oor Michaelene as wat ek oor enige ander meisie nog ooit was. Sy maak my gelukkig soos niemand anders kan nie.
Dit was gretchen ja. En dit was net not meant to be❌
Ek ken haar nie vreeslik goed nie. Maar so bietjie ja? En sy kan baie nice wees as sy wil?
My nommer 1 is obviously my micks❤️
En dannn sal ek sê danica, joane, tanica(net omdat sy en Veer koppel?) en dan kan ek tog nie van Christiaan Genade vergeet nie?
Een van die greatste ouens ooit. Hys n regte ou bul wat altyd by jou sal staan, maak nie saak wat nie. Baie liefde vir hom❤️
Ek weet neh! Ek verstaan dit ook nie? Sy verdien die beste want sy is net ongelooflik?
Rook? Doen nie daai nie brah
Niks nie?? Iemand vat stupid comments bietjie ernstig op. Maar dis fiiinne met my??