profile img

Liandri

lalie_lief

be nice ❤️

70 Replies

As you grow older, What are you starting to hate more and more?

hate is a strong word ⚡️

lalie_lief replied 2478 days ago

What did your last relationship teach you?

moenie alles té ernstig opneem nie ?

lalie_lief replied 2530 days ago

Wanneer gaan jy Hartenbos toe???

Agtiende Desember ??‍♀️?

lalie_lief replied 2530 days ago

EK Miss jou so baie in 10 E want elke keur wat ek jou sien vat jy my asem weg en verander die definisie van beeldskoon verby?

sorry ou , ekt my wiskunde punte gemis toe ek in E was ??

Dié is bitter oulik ❤️

lalie_lief replied 2530 days ago

Lalie balie jys die cuteste ding onder die son

☺️❤️?

lalie_lief replied 2531 days ago

Kan jy asb jou tong bêre! Hy is huge en mors al jou pics op!?? maar moet nie worry nie jy kan hom weer uitsteek as jy klaar is??

kay hoor ?❤️

lalie_lief replied 2531 days ago

Ek verlang ❤️? Nicha_vdm

teveel vriendin ❤️
kuier soon ? ?

lalie_lief replied 2534 days ago

Ekt gesê eks spoediglik oppad❤️?
En kyk hier is ek nou?

Ek gaan nou nie vir jou jok nie jys rrg n baie nice mens bly net soos jy is?❤️✨

nahh ?

dirco ❤️Jys amper so cool soos jou kos pouses ?
❤️❤️❤️❤️❤️❤️

lalie_lief replied 2534 days ago

Dankie dat jy nie 10 uur die aand saam my wil stap nie ??❤️

vrekkitStef ?
shareachair
wynmynouwynmygou
sophiegonstealyo’man

eks lief vir jou ❤️

eks bang vir die donker kaykay ? ??‍♀️❤️

lalie_lief replied 2542 days ago

Lalie jy lyk soos n baie oulik meisie❤️
Kan ons mekaar eendag net ontmoet en dinge probeer uitwerk nie?

dinge probeer uitwerk ? ?

message my ? ❤️ dan kan ons planne maak ? ?

lalie_lief replied 2544 days ago

Waar kuier jy vrydag ?

waar jy kuier ?❤️

lalie_lief replied 2544 days ago

Lallie ken jou soos niks nie maar lyk of mal goeie hartjie het bly so girla❤️?

awwww ❤️ dankie so so baie x

lalie_lief replied 2544 days ago

Ken jy enige mooi ouens in NH en wie???

ken maar min ?❤️

lalie_lief replied 2546 days ago

baie lief ❤ natashmeintjies

hulle sê alles in die lewe wat “te” is , is sleg , maar ek het jou TE LIEF ??‍♀️ & ek dink GLAD nie dis ń slegte ding nie ? ❤️

lalie_lief replied 2549 days ago 1

jys mooooooiiii❤️❤️❤️❤️❤️ micayla.mclean

jys ooooouuullliiiikkkkk ❤️❤️❤️❤️❤️

lalie_lief replied 2549 days ago
VIEW MORE