profile img

Launic

Launic

Oh please!

24 Replies

Wat is Juane van jou???

Sys my onbiologiese sussie❤️

Launic replied 2389 days ago

Sal maar sien as ek hom ALLES vertel
#onthoujypotch
#ditwasdiedae

Be my guest.
Jys meer as welkom.
Ek vraa jou net een ding...
Praat dan net asseblief die waarheid.
Dis nie my gewete wat my gaan pla nie maar joune as jy een het.

Dit wat jy uitdeel sal jy verseker dubbeld terug kry. Miskien nie nou nie, maar wel eendag.

Kry net asseblief vir jou iets anders om jouself besig te hou as om ander se lewens te vernietig.

Aangesien jy so alles weet, DM my
Ek dink jys n lafaard.

Launic replied 2472 days ago 2

Ek hoop jy het die arme ou vertel hoeveel ouens jy al gevry het?? Ek neem aan jyt vir hm gelieg anders het hy jou allankal gelos

Ek neem aan jyt nie iets beters om met jou tyd te doen as om in te meng in ander se verhoudings en lewens ni?

Jp het ALLES van my geweet.

Launic replied 2472 days ago

Moet nie verander sodat ander van jou moet hou nie, wees net jouself en die regte mense sal agter bly in jou lewe.

Sal dit onthou ??

Launic replied 2474 days ago

Jy het n pragtige glimlag, moenie verander sodat jy by ander mense kan inpas nie, wees wie jy is die regte mense sal by jou inpas?

Dankie baie.
Ek wardeer ?

Launic replied 2474 days ago

Tatoo?

Henna?

Launic replied 2474 days ago

girlll jyys regtigg beauty se definsie!❤

moet nooit laat iemand jou minder waardig voel nie , God het jou beeldskoon binne en buite gemaak!? Wel ja ek ken jou van laerskool af maar ons was nooit regtig baie close nie☝
@____queen_zxnna__ was hier!?

Ahh jys soo sweet. Ek waardeer die so baie??

Launic replied 2489 days ago

Hoe oud is jy tho? mjdb

16 going 17 ☀

Launic replied 2489 days ago

Babyyyyyyyyyy♥
Jys beeldskoon van kop tot tone en eks gelukkig om jou as n Vriendin te hê♡
Jys special vir my ♥

Love you baby♥
Dankie vir alles ?☀

Launic replied 2512 days ago

Ek hoor JP gaan miskien Vryheid toe, hys hot kan ek sy nommer kry?

Solank as wat ek in sy lewe gaan wees gaan jy niks kry nie. Hou vas aan daai droom?

Launic replied 2567 days ago

Mooiste meisie ? Ne.Human

Kyk wie praat?

Dankie baie??

Launic replied 2604 days ago

Wie is jou beste vriendin en weet baie van jou af???

Bianca Jansen is my beter helfte en ondersteunings punt. Sy weet nie net baie nie sy weet alles?❤

Launic replied 2604 days ago 1 1

Ek kan vir jou meer lief wees as wat hy is..

Ek is jammer, maar dit is fisiess onmoontlik. Ek weet hoe lief hy my het en ek vir hom??

Launic replied 2627 days ago

is jy werklik verlief op die ou?

Wens ek kon jou verduidelik hoe verlief ek
Werklik is ?

Launic replied 2647 days ago

Wat het van emile skielik geword?

Dinge net nie uitgewerk nie en het aan beweeg. Ek is nou gelukkig ?

Launic replied 2662 days ago
VIEW MORE