Visit this profile later to see if your question was answered.
Haha dankie ,,,held van di aand ;p
Dis I bywoord wat vir goed of sleg kan gebruik word. Maar as jy iets sleg se moet dit duidelik wees anders is dit goes. Bv damn daai kar is thrull
Ag dankie......Giorgi!* jy is ook net so great ;p
Uuummmm??*pensive* dt sal seke cool wees om te kan vlieg. Of super strenght ;)
Hahaha ag dankie nartjie !* jyt my nou nt op gecheer :') lvj!!* o ja en kies I nommer ......
Haha se my wie jy is. Dan maybe sal ek
Hahaha? Aam? Dankie Zoë. Lvj ({})
Ht julle mense nks better om te vra ni? :p
Agg dankie Edell!* ({})
Haha nahh eks ni lus ni
Hahah*ai zoë ..ek sal jou I bietjie moet leer ,,ma dan moet ek ook eers leer hahah* (grap net) ({})
We'll..hkm ni ;p (want ek ni laas keer ha naam by gesit ni. Ekt vergeet)
Jamme ek ken net I Maxline!!* hahah ag danQ Maxii. Voel dieselfde!!* ({})
Hayyy..wie ever jy is ,,ma jamme .al my vriendinne is No1 !!*
Ek het ni spesieke vriendinne ni ,maar van hulle is:for sure :MARISE en nariska,alome,Zoë,giorgia,Dané ens...
Hahahha jah ek weet ek is gelukkig )lucky om julle te he( :p en ds I +sier. Moenie change ni!!*
Hahah ek sal daar oor dink AlomÉ !* haha ok jy ons moet :p
Hahaha seke...;p (((hopelok)))) jy bly nogsteeds awesomer!!
Agg ds I +sier. Ek is rerig bly ekt jou ontmoet ;p Tx giorgie!!* ({})
Ek sal slim dink en ni een kies ni...ander gaan di res verewig kwaad bly vi my!*
Ek het ni net een ni,,maar I paar is Alomé,Zoë,Giorgia,Talietha en Dané*({})
37...Haha ek weet oki of dt reg s ni* danki jy ook neus!*
Ai* ek like n imand ni...
Jus julle wil ni ophou ni!!* daar is ni imand ni. Hkm wl julle so graag weet ????
Sy is I vriendin en Giorgia se niggie*
Hahaha Jo Zoë,dans akedemie ws legit. Ek het so nuwe pop- ballet dans move op gemaak ..sl jou bietjie wys!!! Hahaha jys di beste zoë!* ({})
Haha ;p jus ek love hierdie vraag uuhhmm....daar is so baie soos: drangon ball Z (goku). Pokèmon(ash). Of I loony tune dank kan ek van geboue af spring en nt op staan en dt af loop of iets hahah*
Hang af hoe close???* maar I paar is Danè,talietha,Zoë ens....*
Hahah//ag danQ ,Khrismi..jy ook ({}). Ons moed defnetief I horror movie saam kyk een dag!!!* :p
Wie is dt???* ....o nee iemand wt se naam mt. H begin hou van MY!*
Oo daai een ..sorri Edell**! Jy is 2x so oulik ({})
Aaaa Ag Dankie. Asb se my wie jy is op bbm({})
Haha. Nice try Edell ,,,ek weet dt ws giorgia. Ag my jy is ook te oulik ({}) ;p
Yesss Crissss ,ssspy jy op my qooh me. Hahaha !!* ;p
Hahah hkm wl julle so graag weet??* vra my oor bbm dn meskien sal ek jou se...
Watse Michelle??* en nee dt begin ni mt I O ni en as jy gewonder ht dt eiendig ook ni mt I T ni. ;)
Eerlik ....is ek ni rerig seke ni
(Gasp) RERIG??* ek ook!* .asb ping my op bbm
Ja! Ek doen...wie vra?
Inline hokkie(rolskaatse) ys hokkie ,gewone hokkie,Karate,swem,baskeball,atletiek(100m en hekkies) en ek dink daaraan om mt Rugby te begin
:/ meskien...
(Jus almal vra dit!* ). Ds vir my om te weet en vir jou om uit te vind ;p
Heyyy!* ek hou ni rerig vn imand ni* ..hkm wil jy weet??
Haha* enige tyd Giorgi. Ek love dt om met jou te praat. Moenie verander ni!* ({})
Hahaha ai Zoë ,hulle kan soooo iriteerend wees neh!!!* ...ma ag dankie vi di boodskappi({}). Stay awesome :G
Aag danQ!* ek sal probeer ;p ({}) X0x0X
Hahah danQ* ummm eks ni dood seke wie jy is ni ma imand wt dt sal se is 2X so oulik ;)
Nimand RERig ni!* se my eers wie is jy ???*
Haha danQ aneldi /slfde vir jou! #youdabest
Vir my om te 'weet' haha en vir jou om uit te vind. !p
Ons al2 ht eintlik mt mekaar....want ons ht gedink daar is minder probleme om nt baie goeie vriende te bly
Jus ek weet ni ,daar is teveel mense...*
Kingtukkie fried chiken and Pizza hut?!!!!* hahaha Euneze ,,random
Rudolph/Rudi
Haha *random* :p ag dankie,Edell jy ool
Zoë?!* ht imand jou foon of iets gesteel
Ok eerste ek hhou ni van seuns en 2de ek gan alkla uit met I meisie.....*
Ek like baie mense!* ...vriende ,vriendinne,famielie ens.....*
As ek moet leer en bored is prt ek mt my hond :D ,,, ;p hahaha* shhh
Hey Marise!!* glad ni I message van jou vrawag ni ;p hahaha dankie jys awesome!*xx
Uuuummm....raai!* wi vra. Asb se en wees eerlik
There is no such thing as enough money. Asb bill gates :D
Ag danQ!* ({})
Every day is great .no date in Particular:p
Hahah* hey hey! Zoë:p Jus eks net so lui. Ek het daar aan gedink om te leer ...ma nah :D. Ons gn in groot moeilikheid kom mt juf. Viljoen hahahaha * jy is mal oulik/kwl ({})....ons gebreekte *ry stoel* LoL