626
Replies
Ek mis jou my liefste Lia❤️ Rissie_1907
Ek mis jou net so baie 😔❤
Hey you don't listen to all those negative people. There is nothing wrong when you like a younger guy ❤
Aahh thank you ❤ I really appreciate it ?
Wie is die ou waarvan almal praat?
As jy rerig so graag wil weet, kan jy my maar DM ?
Ek ht jou gesien in die Kaap
Hoekom het jy nie kom groet nie?? ?
Your foal is beautiful ?❤
Thank you ❤
Is dit waar dat j van n ou in graad 10 hou ?
Miskien ?♀️?
Hoe was die kaaptoer?
Dit was baie lekker dankie
Dis n baie mooi foto wat jy geneem het waar jou hare los is
Dankie ❤
I just want to c_ddle you but I can't cause I'm missing u
Aaahh ??
Omw het jy nog n perdjie gekry ?
Ja ❤
Ek hoor jy hou van n gr 10
En waar hoor jy dit?? ?
Did your brother got a new car?
Yes he did ?
N persoon met wie jy baie praat en alles deel mar moet n seun wees
Jakus ?
How many horses do you have?
I have 15 horses ❤
Thanks for the follow
Pleasure ?
Kan ek jou nr kry
Nee, jammer ?
Wat is jakus vir ju
My beste vriend ? niks meer en niks minder ?
Het jy maandag it geskryf en hoe was dit?
Ja ? Dit was vrek moeilik gewees ??
Jy en Marissa is nogals close
Sy beteken so baie vir my ❤❤
Sal jy saam my op n date gaan?
Nee ??
Saam wie was jy by nampo?
Saam Jakus ??
Do you really want to become a pilot
Yes ❤
What do you want to become one day?
A pilot ✈
Wi is jou beste vriend
Vriend - Christopher ?
Vriendin - Marissa ❤
Jou recent is ?
Dankie baie ?
Congrats with your winning
Thank you ?
Wanneer ry julle terug huis toe?
Ons ry more oggend terug ?
Het jou pa vir een van julle werkers n kar gekoop?
Ja hy het ?
Was jul op vakansie
Nope ek het die naweek geskou ?
Het jy n ou
Nee ek het nie ?
Soek jy n boyfriend
Nee dankie ?
Wat doen jy met di perde? Ry j net vir die lekker of wat
Ek skou met my perde ❤?
Watse perde het jy?
Amerikaanse saalperde ? en 2 miniatuur perdjies ❤
Coffee date?
Yes please ?☕
Dankie vir wie jy is ❤
❤?
Mut jou ou eendag kan pertry
Nee ? Hy moet net kan spel ?
Beste vriendin?
Marissa ❤
Hoor hier vir die een wat se sy is dom. Ek wil jou net inlig dat as sy dom was dan sou sy nie 100% vir besigheids op haar rapport gehad het nie
Dankie ? Die persoon kan bly wees hy het dit onder anoniem gestuur anders het hy sy eie naam met n plank geslaan ??
Jy is voken dom
Sê die een wat nie kan spel nie ?
Jy is cute AF❤
? Dankie ?
Dis so goed ek kan ni glo iemand kry soveel vir besigheids ni
Dankie ?
Geluk met daai 100% dit wil gedoen wees
Dankie ?
Het j rerag 100% vir besigheids op jou raport?
Ja ?
Alles vn atletiek of wat nou so paar in volgorde
1. Aflos (dit is my gunsteling) ?
2. 100m
3. 100m hekkies
4. 200m
5. 400m
6. 400m hekkies
As ek so ry was soos julle dn sou almal dit geweet ht jy is so chil daaroor
Ja, want dit het niks met enige iemand te doen oor hoe ryk ons is nie ?
Watse sport like jy om te kyk?
Atletiek ??
How many horses do you have
15 ??
Ht j miniatuur perde
Jip ?
As you grow older, What are you starting to hate more and more?
School ? & people ??
Gunsteling kleur?
Navy ?
Wine red ❤
May i ask you for a follow
Go for it ?
Tampons of pads en size
???
How many bf have you had?
None ?
Left or right handed
Right handed ?
Marko met n k of tjekkit kwagga
TjekitKwagga ??
Marissa gaan aan ju dieselfde doen as wat sy an haar ander friende gedoen het
En wat het sy nogals aan haar ander vriende gedoen? Marissa sal nooit iets doen om my seer te maak nie. Ek en Marissa kom al 'n lang pad en ons verstaan mekaar ❤ Marissa is die oulikste meisie wat ek ken en ek weet sy sal ook niks doen om ander seer te maak nie, want sy is nie sulke persoon nie. Ek dink jy is net 'n bietjie jaloers op ons vriendskap en op haar verhouding. As ek jou kan raad gee, hou jou neus uit Marissa se sake. Wat sy doen het niks met jou of enige iemand anders uit te waai nie. As sy iets doen aan haar vriende sal sy 'n baie goeie rede hê daarvoor. ? Ooh en jy kan maar gerus vir jou 'n woordeboek aanskaf ?
Wat sal jy doen as marissa haar ou bo jou kies ?
Ek gun Marissa alle geluk in die lewe. Ek sal haar bystaan en haar keuse ondersteun, want haar kêrel is die liefde van haar lewe en hy beteken die wêreld vir haar ❤ Marissa sal haar bes probeer om almal gelukkig te hou en niemand afgeskeep te laat voel nie ?
Wat dink jy van Matissa en haar boyfriend?
Hulle is definitief couple goals ?
Do you reply to dms x
It depends on who you are ?
Mooi afrikaanse akteur?
Sean van Noordwyk ?
Ry jy lekker rond in die dorp ALLEEN sonder n learners of n lisensie
Ek doen, dankie??
Ek sien jy ry lekker in die dorp rond
?
Jyt mooi foete
Wtf, jy is weird ?
Watse datum is ons eerste date?
30 Februarie ?
Kan ek jou naai
Hou op kak vrae vra ❌
Sal jy antw as ek jou dm? ?
Dit hang af wie jy is ?
Wil you go for a 14 year old?????
Nope ?
Is julle ryk?
Hoekom wil jy weet? ?
Kan ek jou iets vra?
Is dit nie waarvoor qooh.me daar is nie? ?
Is jy rerig so nice soos almal se?
Ek weet nie ... plaas vind jy uit ??
Jy beautiful van binne en buite ?❤
Dankie ?
Waar studeer jy?
Ek is nog op skool ?
Ek hoor julle ry die eerste een van julle niwe kar in die dorp?
Ons doen inderdaad!! ?
Omf julle kar is fokken mooi
Dankie ??
Jammer om te hoor van jou hond
Dankie ?
Ek hoor julle kry n nuwe kar
No offence, maar waar hoor julle almal dit? ?
Is jul in Durban want ek sweer ek het ju daar gesien
Ons was in Umhlanga, maar ons is weer terug by die huis ?
Waar is julle?
Ons was by Umhlanga ?
Was julle gister aand by abraham kriel kinderhuis?
Ja ons was ❤
Is julle dit eerste een wat in die dorp ry?
Ons ry inderdaad die eerste een in die dorp ?
Geluk mt di nuwe kar
Dankie ?
Ek het julle kar vandag gesien ???????
Dankie!!
Kry jy baie DMs?
Nogals, ja ?
Wanneer post jy weer?
Ek sal Saterdag ?
Saam wie draf jy in die middae?
My boetie ?
Wanneer oefen jy?
Maandae tot Vrydae ?
VIEW MORE