Visit this profile later to see if your question was answered.
Ja ek stem saam .. En as ons ju nuw kr dan gan j ni meer lewe ni .. Want nu is j mos weer te bang om ons te bbm en te se dt was j ,, JIG EK HAAAT SULKE MENSE
Awwwww baie dankii maaiQ , en ja God ht gesien wie dit is ... Dankii dat j so dnk my maaiQ liefies ju onbeskryflik baie *drukkie* mwha mwha
Hehe helow eke , uhm ... Nee eke isi seke ni ... Maar kan j dalk my gu ping
Hey hoori asb hu di vi juself want ek weet daar is mense wat van my hu , ma ek wonder as j soo aan gan om my sleg te se hoe j is , wat ht ek al ooit aan jou gedoen ????
Asb bbm my net , en moenii nu wee dnk nee ek gani bbm my net en kr kla want di word nu rrg kinderagtig
Hahaha ek weeni , ek praat net mal baie in klas
Sulke baie oulike spisiminiale persoon
Uhm .... Ping my op bbm dan sal ek se
Hahaha oms , dis n weird vraag !! Hehe NEE ni van wat ek kan ont ni !! So da ht j juw antw kan j dalk vi my ping
Hahaha jaja
Hahaha uitgevang !! Ek weet wie j is
Mmmm en hoe het j my qooh me as ek juw ni op bbm hti
Aww dankkii barney ,, :D liefies juw net so baie en ek sal hul ignore en j moet net so leka awesome kick a$$ dagii he :p
Haha asb se net wie j is ???
*blush* wie j xx
Ok ma asb se net wie j is !!!!????
Baie dankii maai\'Q !! Mwha mwha ({}) liefies ju baie
Hou asb op ,,!! As j n probleem met my het se vi my op bbm ek weeni hoe sien JY dat ek lelik met mense is nie ek is baie nice ,, ping my asb net op bbm dan kan ons dt uitsort
Aww baie dankii ek wardeer dt !!! Ma rrg as j ni iets nice t om te se ni bly stil asb
Daar is te veel ,, ek het vrek baie vriendinne wat AWESOME is ek gani kan kies nie
N spesiale persoon ,, hehe ping my op bbm dan sal ek juw se of as j nu anonymous wil bly gee net n clue
Hoe meen j by maai\'Q ,, soos vriend , vriendinne of wat ??
Awww baie dankii SWEETZ !! My susta lief juw onbeskryflik baie* baie dankii dat j daar is vi my en dat ek altyd na juw tu kan gan as iets my pla !!**
Asb kan j my op bbm ping dalk kan ons dt uitwerk ,,, ma verder asb as j nie iets nice het om te se ni bly stil
Hahaha ,, seker ma klofies omdat ek van n oukii in klofie land hu ,, en eks blond so gee asb n clue oor wie j is
Hahaha ,, baie dankii maai\'Q hahaha liefies juw mal baie mwha mwha !!*
Hou asb op hiermee dis nie vir my snaaks nie
Baie geluk j is my 101ste qooh me .... En woow hoe help daai my ???
Dankii ,, ma se my wie is j ??
Nee ,, ek hou van niemand nie ,,, hou op
Hey ,, gud gud nda ??
O dankii
Aww dankii wie j
Uhm .... Wamee begin ju van
Uhm ... Eks dom help nog
Gee asb nog n clue
Wie is j ???
As ek weet wie j is kan ek se ... Asb se my
Awwww ... X0x0 wies j asb gee n clue of net iets dalk voel ek die selfde ,, *blush*
.... Ek sal op bbm vi juw se ,, kani hier oor ni
Ja hkm ??
Ja ek weet ma was AL DAAI qooh me\'s j ??
Was al di qooh me\'S j soosin ALMAL
Awww *blus* wie j ,, dalk voel ek di selfde ,, :D
Hahaha jaja oky eks ni di slimste ni ,, hehe :P :D
Germari\'Q .....
Aaai slimjan eks blond dnk j rrg ek gan goed kan raai ??? :P
Uhm ... Waar mee begin juw naam
Adene\'Q en al my meisie maai\'Qs in di laerskwl ,, di ander sien ek so 1 of 2 keer ,,wie j
Wag vir wat moet ek antw ???
Uhm ....
Hoe meen j
Wag ... Is dt j ???
Aww ,, *blush* se my asb wie jy is dalk voel ek die selfde ..
Ja man maar partykeer is ek ge irteer en dan maak hulle dt erger ,, se asb wie j is
N oukii ,, hehe hy weet wie dis hy ekt laas vi hom gese
Ha ha dan is dit n ander lize ,, want ek ken ni eers n thepo ni ,, so los my uit
Wie de vlip is thepo ,, NEEE DIT IS. NIE ,, EK KEN NI EERS N THEP0 ni
Van mense wat ek min sien of net van al my vriende ??
Dis net party mense irteer my baie ,, wie j
Ja dis megan , lieze en karmi
Uhm ..... Megan ,di res weet ek ni eintlik ni
Ek kani ,, ek het baie
Sjoe ek het baie ,,,,
Niks ni ,, ek LOVE my life !!!
Haha oms nee ek is nie
Ja ,, ek like n ander oukiii ,, johan is ney n vriend
Haha ,, hkm moett ek se
Ha ha ,, nee dankii ek is happy net hier ,, ekt het als wat ek wil he
Ooooooooo jaaaa ,, hehe ai chanty\'Q dit was snaaks ,, :p
Uhm .... Ek weeni watter dans dit is ni ,, ma ek kan so iets onthou ,, Chante
Oo my siel ,, uhmm .... Asb gee nog een clue
Was dit in gesk
Wag voortdat ek my naam nu met n plank gan slaan ,, want ek weet ek gan ,, is ek en jy goeie vriende/vriendinne soosin sal ek juw n drukkie gee
Haha o my siel ,, het ek gelag ,, ek dnk ek weet wie j is
Uhm ,, het ek met juw geprt toe ons in di klas gest het
Uhm ....... Haha aiii eks blond asb nog een clue :P
Se my wie is j of gee n clue dan sal ek dalk vir juw se
Gee nog een clue
Hy is so stukkie langer as ek
Hy is in gr 8
N baie oulike oukii ,, hehe :p ... Ek gani sy naam se ni maar ek sal clues gee tot op n punt ....
Nee hulle het my net so biekii ge irteer en hulle se ek groet ni ma hul sal my in di oe kyk en ni hey se ni ,, ma tuma wie is j ?? Xx
Nee maar ek wil weet
Niks ni ,, daar is net party keere wat ek kwaad kan raak
Nogsteed baie ,, eintlik ek ht ni vriendinne wat ek ni like ni
Uhm ,, jho ,, ek het eintlik baie maar di een wat soos n sussie voel is megan
Uhm ... Wow daas baie ,, :P
Mense vra n mens goed anonymous