299
Replies
Is dit jou kind ?
Wat? Nee.
Wie van die broers vry die lekkerste? ?
Ek weet nie, sê jy my. ?
Jy is baie mooi??
Baie dankie. ?
wt het tussen jou en jou ex gebeur ?
Life happened.
Wat is die storie van julle en die bouncers in Potch?
Dis nie ons nie, dink dis die gr11s. ?
Nikita jv Vuuren?
Ja? Wat van haar?
jy vry lekker
Hoe sal jy weet? ?
Jys so cuteeeee?
? dankie.
Wie is jou eerste liefde?????
DM my as jy regtig wil weet. ?
Jy het klas meisie. ?
Baaaie dankie. ?
Sinourita Lize was Sinourita Matilda????
Wat laat jou so dink? ?
Is jy 'n ed sheeran fan?
Ek is, ek is. ?
Love at first sight???
Nahh. ?
Prt jy en Vian wee?????
Nee. ?
Sinourita is baie oulik☺
Ahh baie dankie. x
Wie jou eerste liefde?
So ander ou.. ?
hoee voelit omm 18 te wees????✌?
Ahhhh heel normaal dankie ??
Favourite song??
Rixton - Hotel Ceiling. ?
Gunsteling bybelversie ?
Psalm 119:105 ?
Jou grootste droom ?
Om eendag gelukkig getroud te wees.. ek weet dis cheesy, maar ja. ?
Happy B-day aan die beste mamma ooit❤? jane_vorster55
Dankie my baba ?
Geluk met jou verjaarsdag??
Baaie dankie.?
Jou natuurlike haarkleur????
Bruin, soos nou.. ??
Ju glimlag maak elke dag my dag???
Wooowww.. baie dankie.?
Ek het mamma gesê dat mamma nie moet stres oor vandag nie?❤
❤ beste baba. Weeereeeens , BAAIE dankie.
What if I knocked on ur door tonight,with your fav flowers and told u to get ready bec I planned a night where we have an amzing dinner&spend hours under the sky,you staring at the stars while I find heaven in ur eyes&shooting stars in ur smile
??
Hoe handle matriek jou??
Sleg. ?
Sinourita het baie baie mooi gelyk by die bal❤❤❤
Baie dankie. ?
Hoekom block jy so maklik mense op whatsapp??
Want ek het net mense in my lewe nodig wat 'n positiewe bydrae lewer. ?
Noem jou gunsteling positiewe punt en 1 negatiwe punt van jou standerd 6?
Oh jinne ?
Positief - Sy het maklik DIÉ mooiste hart ooit. ❤
Negatief - Ek belowe ek kan aan niks dink nie.. ? leer haar maar ken dan besluit jy vir jouself. ?
10 feite oor jou standerd 6?
1. Sy is ALTYD vriendelik. ?
2. Sy lisp. ?
3. Sys 'n sportiewe klein snap. ?
4. Sy dink ek sal in haar klere pas. ?
5. Sy is bitter mooi. ?
6. Sy doen actually haar huiswerk. ?
7. Sy sê sy soek nie 'n eerste liefde voor gr10 nie. ?
8. Sy het gewax toe die standerd 6e nie mag beenhare geskeer het nie. ?
9. Sy is almal se favourite standerd 6. ?
10. Sy google baie. ?
Have you ever been in a situation where you and a friend really had to pee on a car trip and parents wouldn't stop?
Jaa. ?
What if I knocked on ur door tonight,with your fav flowers and told u to get ready bec I planned a night where we have an amzing dinner&spend hours under the sky,you staring at the stars while I find heaven in ur eyes&shooting stars in ur smile
It depends on who you are.. ??
Antwoord jy al ju dms???
Nee.?
Ek wil jou so graag leer ken maar eks te bang om jou te DM?
Ai.
Beste mamma (matriek) waarvoor ek kon vra?❤
My baba. ❤
Jys spesiaal x
Sinourita is rerig een vani niceste matrieks wat da is??
?
Wate flip het by juf Eloff se trappe gebeur vandag????
Nee vra die "kings" ??
Dankie vir ju teenwoordigheid imy lewe?
Plesier. ?
Ai lize ek miss jou
Ai tjom.
Lekker mugg & bean neh?
Baie lekker.. ??
Wie is jou geliefde????
Uuu?
Jy was die mooiste rasieleier daar???
Ek stem nie saam met jou nie , maar baie dankie. ?
Ek kan jou nie hoor nie ??????????
Ja , sorry , my stem is bietjie weg..?
Is jy en Tessa nog vriende ??☺
Jaaa. ?
Jys beautiful!!!
Baie dankie. ??
Jy is pragtig!!
Dankie. ?
Jy is 'n bittee mooi meisie BesterQii xx
Baaie dankie. ?
Sal jy ooit vi Vian terugvat???
Good riddance. ??
Jou caption? Is dit spesifiek op jou en Tessa gebaseeer?
Nee jig ek sien mense sukkel so bietjie om te verstaan.. ? ek en Tessa is nog altwee virgins... dis oor die algemeen bedoel dat enige meisie deesdae 'n hoer genoem word gebaseer op hoeveel ouens sy mee praat ??
Was jy en Vian Moolman op n tyd iets??????
Let wel, was. ?
So jy sê jy is graad 11???
Matriek, tjom. ?
Ek hoop regtig 2017 is vir jou ń ongelooflike jaar??
Baie, baie dankie. Dieselfde vir jou ook. ?
As jy nou op 'n roadtrip sou gaan en jy kan 3 mense saamvat wie sou dit wees???
1. Tessa
2. Divan maybe.. ?
En dis al ??
Kom jy Welkom toe??
Nee.. ?
Plannies die naweek???
Nahh. ?
Wie is daai ou wat jy by die see ontmoet het? ??
Watter ou? ?
You are very pretty?? I wish I could get your number x
Ahh thank you?? maybe just try and ask for it. ?
Happyyyyyy new year?
Thênks. ✌
Voorspoedige nuwe jaar ??
Dankie. Dieselfde daar. ??
Happy new year beautii❤
Dankie baie, vir jou ook. ??
Happy new year Lizetjie??
Baie dankie vir jou ook. ?
Is jy en Divan nog vriende???
Vra hom.. ?
Jou lyf Lize .. ??
Baie dankie x??
Sjohh gurll.. daai lyfie ???
Baaaie dankie.. ?
Mooi mooi?
Dankie dankie?
Graad 8ie volgende jaar???
Ekt vir Jané Vorster gedeps.. ?? sys myne. ?
Mooist meisie ... Eks verlief ??
Baie dankie. ?
Ek sal jou muff
Ek sal jou bat.?
Kleur tessa haar hare?
Yes, sy het al ..
Geniet jy jou vakansie? x
Ja, baie dankie. ?
Waar bly jy ?
Kroonstad. ?
Is jy in Oranje? ?
Nee. ?
Wat is jou insta naam ??
lize_bester12
Would you grab my arm so I can tell my friends I’ve been touched by an angel.. jy is BEELDSKOON ????
????? wow.. DANKIE, DANKIE, DANKIE.
Dit was oulik. DM my asb. ?
Fave song?
Say you won't let go - James Arthur ?
Wat wil jy doen na skool?
Ek wil sielkunde gaan studeer. ?
top 10 goed wat jou gelukkig maak?
1. Wifi. ?
2. Strawberry steri stumpies.?
3. My gesin. ?
4. Die see. ?
5. Die broers. ?
6. Binnelanders. ?
7. Om Ané se tannie te wees. ?
8. Die feit dat ek elke aand Bybel kan lees. ?
9. LAAANG boodskappe. ?
10. Laaste maar nie die minste nie, TESSA. ?
Ek wil jou ontmoet ASAP??
DM my, dan maak ons plan. ??
Jys fokken cool?
? i try.
Wie is die ou met die rooi hemp met wie jy gepraat het Saterdagaand in planB??
Umm.. ? Jano Earle ?
Ek sien Tessa sê op ha post jy was dronk... ek dog jy was nog nooit dronk nie?????
Dis 'n liedjie, tjom. ?
En jys reg, ek was nog nooit dronk nie. ✌
Want jyt n lekka tong..
? uhm.. dankie??
Kan ek ma jou tong lek
Hoekom sal jy dit wil doen? ?
Is jy gr11 volgende jaar??
Matriek.?
Wanneer verjaar jy??
26 Februarie. ?
Ken jy enige Kroonstad mense ?
Jaa, ek bly dan daar???
Goals.??
Aggge nee... dankie BAAAIE❤
VIEW MORE