184
Replies
Matriekafskeid date????
Tobie van Zyl
Hou jy van memes???
Wie doen nie??
Sal jy met my afhak asb ?
Wat van ons begin by n dm??❤️
A$$ of boo*s?
Ekt altwee??♀️
32 te oud?
Ek hou van n vroetelpappie❤️
Hoe baie haat jy lewe?
Nie baie nie.
Single?
And ready to mingle?
Wat dink jy van Monique Pietersen ?
Ek love haar! Sys een van die snaaksste mense wat ek ken?en defs die beste danser. One of my besties❤️
Ek neem stupid fotos
Ja jy doen?
Jys baie mooi❤
Dankie❤️❤️❤️
Het jy jou oë op iemand
Nie op die oomblik nie.
saam wie gaan jy europa toe?
Eks nie seker wie almal nie?
wat maak jy die vakansie
Ek gaan Europa toe!?
Jy was lanklaas op qooh? Why?
Ek kry nie meer so baie vrae nie.
Waarom is Mia nie meer by jou pouses nie,maar julle doen nogsteeds goods sam na skwl?
Hierdie is n weird vraag maar okay?Sys nogsteeds my vriendin al is ons nie meer so baie saam pouses nie.
Hoop Jy like my??
??hoop ook so
As Ek ju Kon rate op n skaal van 1 tot 10 su Ek ju rate n 9 want Eks die ander 1 wat Jy kort?
Smooth dude, ek like it?
Jy kan nie my vraag beantwoord met n vraag nie. Mar ek vra want ek wil weet. Mag ekkie?
Jy mag ek is net nuuskierig om te weet hkm jy wil weet?
Wie is dan die vriende baie naby aan jou hart as jy nog nie jou favourite mens gevind het nie?
Hoekom vra jy wie my fav persoon is as ek mag vra?
Wie is jou favorite mens?
Ek het nog nie my favourite mens gevind nie, maar ek het vriende baie na aan my hart❤️
??kom wees gou myne asb
enige tyd xx
Oh my siel jybis mooi ???
Ag stoppit!?
Jys net wow ??kan ek jou nommer kry asb en dan doen ons iets hierdie naweek wat kom
Dm my?
Girl jys on fire
Ag my word stoppit!?
Your greatest accomplishment?
Being a christian❤️
I came to your insta profile
Good for you❤️
Wie gee altyd vir jou komplimente ?
Die mooiste❤️
Het Jy en jaun n bad past want lyk asof julle mekaar nie kan raak kyk ni
Vra maar eerder vir hom?
Het jy n crush?
Hkm vra jy???
Weet jy al wie ek is?
Nee, jy se my dan nie
Het vandag vir my gesmile en toe smile ek nie terug nie. SOZ
??dis okay
En as ek jou kan ontmoet dan sal sekerlik eers met n dm begin maar wat moet ek eerste se dat j weet dis ek
Se net "dis ek" en ek sal weet.
Nope
Dan hoe kan j van my hou as j my nie eers ken nie?
Met watter letter begin sy naam?
J ek dink.
Jy moet jou oë oop maak, hys reg voor jou
As hy wou he ek moes weet sou hy iets sê.
Mos baie goed in RTT
Ekt 96% vir my toets baie dankie?
Snaakste mens wat jy ken?
Ek lag die meeste vir my ma.
dankie vir vandag x lief vir baieeeee .♡♡
❤️❤️Was lekker
watter musiek luister jy atm?
Bietjie Francois van Coke
wie is ek nogal wat jy se jy dink j weet wie dit is wat se ek mis jou?
Ek sal se as jy se?
Weet jy wie hy is? Die crush?
Nee, maar ek dink hys in gr.11 en ek hoop hy dm my.
Letterlik die grootste crush op jou
Ek voel asof dit j is wat hierdie heeltyd sê so as j regtig so voel dan dm my xx
Ek mis jou x?
Ek dnk ek mag dalk weet wie hierdie is en ek mis jou ook?
what's your favourite band/musician?
Shoe ek kan rerig nie se nie ekt way te veel songs van bands van verskillende tye en ek love hulle almal.
Is hy in graad 11? Df?
Nope
Singel ?
Ek is single ja?
Het jy jou oog op iemand?
Ek het ja?
hendri opperman?
Wat van hom??
what's your favourite movie?
10 Things I hate about you. Asb. doen jouself n guns en gaan kyk dit❤️
As ek jou dm, sal jy reply en met my praat?
Ek sal.
Hou jy nie van pizza nie??
Eks nie mal daaroor nie nee?
What does everyone seem to enjoy except you?
Pizza.
Ek hou van jou
Ek hou van jou ook.
Het jy n crush op iemand?
Nie op die oomblik nie nee?
What should be free, but isn't?
Food.
Of kan ek jou eeder dm?
Jammer maar eks niemand se 2de keuse nie.
Ek wil net weet of ek n kans staan met Sune of nie??
Dm haar net xx
Sal Sune n ou voor jou kry: soos wat dinge nou lyk. Wat dedoel jy??
Hkm wil j so graaag weet huh?
Ken jy vir @jeanroux00 (insta)
Nope ek ken jou nie, jammer. Maar ek sal jou uitcheck!
Kan ek jou dm vir Mia en Sune se nr??Dan gee jy sommer joune ook?
Sure hkm nie?Maar j ganni myne kry nie.
Wag, so as ek vir jou DM dan sal jy met my uitgaan?
Kyk en vind uit.
Jy is die oulikste mens ooit!! ?❤ Frances_Bruwer
Dankie Fransie???Jy is die snaakste mens ooit xx
Sal Sune n ou voor jou kry???
Soos wat dinge nou lyk,, ja?
Wanner gaan ons op n date ?
Wanneer j my op een vra?
wanneer kuier jy en daai straatmaatjie (wat hopeloos is in liefde) weer? ek dink sy mis dmc's oor verhoudings
Ooh nee dai meisie is bietjie weird?Ek dink nie ek sal sommer weer met haar kuier nie.?❤️
Sal jy met n ouer ou uitgaan?
Ek sal as hy my dm?
Ek het n huge crush op jou
Dm my?
Mis jou sussa ?? Dawie_7
Luister, j beter weer huis toe kom?
Jy het mooi lippe
Ek sal seker wees om vir my pa dankie te se?
Jy is so perfek. Ek sal letterlik enige dag met jou trou :(
❤️Ek is rerig nie perfek nie. Ek maak baie foute elke dag en ek vind nog myself. Maar eks bly daar is iemand wat my so sien,,eks seker jys net so perfek, in jou eie manier xx
Jy se jy is teen "vloek om in te pas" wel poppie jy sal enige iets doen om in te pas.
Jy is n ander mens op qooh.me as in regte lewe. Ons is nie baie goeie vriende maar ek ken jou en jy is nie die Lude op sosiale media wat jy is by skool nie.
Ok wel as j my so goed ken dan sal j weet dat ek ook nie in "regte lewe" vloek nie. Ek was nog nooit iemand wat "enige iets" sal doen om in te pas nie en ek is ook nie van plan om te wees nie. As j regtig so sterk hieroor voel dan asb. dm my en wys my dat j nie n lafaard is wat agter sosiale media wegkryp nie.
Xx
Die poppie
Jy is n 9/10 en ek is die een wat jy nodig het??
Die persoon wat ek nodig het,, is iemand wat se eks n 10/10.
Kos is ...
My plaasvervanger vir n boyfriend.
What popular thing doesn't appeal to you?
Vloek om in te pas.
What do you need to get off your chest right now?
I love somethingg more than my bed
.
.
.
.
Food
Ag, dis nie wat ek bedoel het nie?Jammer
Dis net n joke?Ek weet.?
Asseblief wees myne
Eks nie n besitting nie.
Wec myne ?
Ek sal as ek weet wie j is.?
ek tag jou in n foto van ons twee, en jy like nie EN jy comment ook nie. dis nie wat n goeie vriendin doen nie?? sune_jvr
Mens kan my nie eers sien in die foto nie?
Jy het n mooi lyf ??? Veral daai A$$
Ek weet nhe?
Neverrrrrrrr. Jy kan maar self uitfigure ?
Ek het al vi baie mense gevra en ekt soortvan opgegee,, so asbb dm my? Sal baie waardeur word xx
Crush???
Het nie op die oomblik een nie?
I sent you a rose on Valentine's dayyy
Asb. dm my ek wonder al die hele jaar wie j is xx
jy antwoord nooit jou dms?
Eks jammer, maar ekt al my les geleer met ouens wat my dm,, dit het nie so goed geeindig nie.
Het jy miskien n crush op iemand ouer??
Uhm nie waarvan ek weet nie?
DM my dan praat ons?
Jou Ma?? goeie keuse ludwic
Ai miekie,, het j gedog dt gan j wees?
Wie is die snaakste mens wie jy ken?
My ma? Sys n savage.
What's the most expensive thing you own?
Personality
Ek het soos n huge crush op jou
Dankie, j maak my dagg? Dm my as j wil?
Luuuddeee❤❤ Mis jou ×× M
Mis jou ook xx Wie okal j is?❤️Dm my!
VIEW MORE