162
Replies
Ek is lief vir jou my alles ❤️❤️ So baie en jy beteken meer as wat woorde kan verduidelik ek het my hartjie totaal en al verloor op jou en jy mag dit maar hou ? dankie vir die mensie wie jy is? You make me happy mnr steyn ? nytjie.14
My lief.. Ek is regtig baie lief vir jou❤️?ek het vir seker baie hard vir jou geval.. Dankie dat jy my gevang het❤️❤️jy maak my net so happy mev Kenny?
If you talk to people do you use lots if hearts?
Nahh?
Do you like someone? If yes, is she in La Rochelle?
Yess.. Nd no.. She is not
Is jy verlief?
Nuuskurig? ♨️
Lyk my jy follow da n paar (baie) meisies
Jy seker? ??
Damn???
Seker n spieel gesien??
hoe weet jy wanneer jy rerig lief is vir iemand?
Almal het hulle eie definisies van liefde. Ek kani vir jou sê nie??
Hoe weet sy dat sy jou crush is ??
Dis obvious
Iemand spesifieke wat jy die vakansie wil onmoet????(word te min betaal om jow dokter te wees) ?????
Jyh weet?????
Wat soek jy in n meisie??
Sy moet nice wees en baie geduld he??
Waarvoor staan jou bio
Finisher?
jy lyk ongelooflik nice ?
Baie dankie?
Lovee yuu ??
Loveee youu❤️
Haai daar slaai blaar . Jy lyk soos n kwaai blaar anrievn_15
En jys die hele slaai?
Is jy in n verhouding??
Nee
1 persoon wat jy binne die jaar wil ontmoet en hoekom?
Niemand spesifiek??
ek kan nie na Megan se kuier toe gaan nie en ek het baie uitgesien om met jou te praat en jou te ontmoet in persoon?
Wie is jy?? Dm my?
het jy broers of sisters
Yes... N broer
hellllllloooo ?? ekkkkkkkk miiiiiiiis jouuuuuuuuuuuu !!!!!!! ? dankie dat jy in my lewe is ❤ ek waardeer jou x
Heyaaa?? ek misss jouuu meeeerrrrr!!!! ??dankiee vir die rol wat jy in my lewe speel❤️ jy wordd waardeer x
Ek en jy?
Ek weet nie wie "jy" is nie ♨️
So gehoop jyt ni een ni?
Ag sorri??
Ht j n meisie?
Nie official nie
u r a human.
I am well aware?
Ekt geweet dit gaan gebeur ?
Wat het gebeur??
Dink jy ons sal meer as vriende wees maar minder as 'iets'. eendag ?
As ek dalk kan weet wie jy is sal ek vir jou kan antw.. Maar as diy is wie ek dink dit is.. Dan dink ek ons sal definitief 'iets' wees eendag?
ekt lief geword vir jou.
Who aree youu?? Stuur asb net n dm
Vir wie like jy?
Iemand baie spesiaal❤️
Vibe jyh mt iemand , is jyh single of like jyh iemand *?
Ek like iemand
eks bang ons gaan nie meer goeie vriende wees as ons ophou praat nie .
Ek glo nie ons sal ophou praat nie... Sie is jy?
Bio:"hou dit skoon"
Hou jouself skoon
Ek stort elke aand?
As jy my dm, sal dit my dag maak want ek verlang na ons vriendskap.
Ek weti wie jy is nie.. Dm gerus?
Wat behels die dom besluite?
Dm my dan sê ek jou
Wat het slim daarmee uit te waai
Ek het n paar baie dom besluite gemaak
Hkm is dit ingewikkeld?
Ek is nie baie slim nie
Jys so bietjie baiiieeee moooi ??
Baie dankie?
So jyh is nouw singleeee! Jyh het nie n meisie nie, jyh het nie n vibe nie, so dit is dydeluk nouw myh kaans.
Dis baie meer ingewikkeld as dit??
When is your birthday?
31 jan?
Hoe voel jyh oor die begin van die verhouding? Moet die meisie die ou jag of andersom?
Andersom?
Wat wil jy graag nog doen in die jaar?
Slaag??daars n klomp goed
was jy vandag by bois
Nee.. Wens ek was
Lelik ? Neee Nooittt ??
Dankie.. Beteken baie?
Is jy seker jy wili n dokter word nie ? Jy sal mos great wees ?? anrievn_15
Ek is klaar een??
Oulik is definitief nie die woord vir wat jy is nie ?
Lelik is die woord wat jy soek?
Iemand die jaar wat jy ontmoet het wat jy graag beter wil leer ken?
Baie mense???
Hier is niks van 5 nie ???
My profile pic??
hetjy en jessica nog ietss aan of is jy single? want jy is moer oulik
Ek is single.. Dankiee.. Ma nee ek isi??
Was j al by Swartland
Ja vir atletiek? whyy?
Kom ons raak vriende? ☔
Dm my?
sal jy vi n girl van 13 gan
Nee.. Why?
Is jy en jaco brothas
Yeshh
beste vriendin ? ??
2h 41min 23sek
Jy weet wie jy is❤️
Ja want iemand wou nie hospitaal bel nie??
Lief jou ❤
Lief jou meer❤️
Jesica is baie moier as Karla
Jou opinie?
U move fast
Ja.. 100m tyd onder 13?
Who was ur last kiss?
Iemand spesiaal?❤️
Ek weet baie meer as jy weet van haar
Geluk??
F** dit wat die ander vir jou sê. Jy het gedoen wat volgens jou hart reg was.
Hulle ken my anyways nie? beteken baie wat jy daar se?
Ok well its now clear that u cheated.
I never cheated
sy is maar net 'n slegte rebound
Wat weet jy?
Wat is die Karla wat jy like se van ?
Dm my dan se ek jou?
ek like jou meer as wat enige ander meisie ooit sal.
Dm❤️
Gee een goeie rede??????
Sys ongelooflik❤️
Hkm Karla???????
Hkm nie???????
U moved on too quick dude
Thats ur opinion
Who's ur gf?
Dont hav a gf
ken jy vir die van eck sussies?
Ja.. Het baie saam gekuier???
Hoe was jou eerste single valentynsdag+
Agwat.. Het al n hele paar van hulle gehad..
Is Jessica engels of afrikaans??
Engels
U r being a little insensitive about what happening ??
Idk what else to say
Het jy al jou oe op iemand anders ???
Vir my om te weet en vi jou om nie uit te vind nie
U nd jess are taking over qooh me?
Nehh?
Jy kan beter doen as jessica.
Dankie
If you love her, why did you break up?
I felt that it wasnt gna work
Do you still love her
I do love her
Are u upset abt the breakup?
Yes
Did u cheat on her, because it looks like it.
I didnt cheat on her
Praat jy en Jessica nog ? soos oor WhatsApp ?
Ja. Maar nie baie nie
Hkm het jy haar gelos tho ?
Dm my
Sal jy weer n meisie in worcester kry?
Dink nie so nie
Jy verdien die beste. Ek ken jou goed. Of altans ek het, en jy is n decent ou wat definitief baie respek het vir meisies en almal rondom jou. ? Moenie jou steur aan die hate mail nie. Almal is mense. Word gou gelukkig. ❤
Baie dankie... Dit beteken rerig baie.. Ek sal graag wil weet wie jy is.. Dm my?
VIEW MORE