Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek het nie altyd n ou nie ek was vir lank sonder een.En ek is nou in een want hy being die beste kant van my uit en ek is baie lief vir hom❤️Hy laat my baie spesiaal voel ek hoop jy kry ook iemamd wat jou so laat voel 😊
No I don't
Geweet jy gan my mis 😌❤mis my one eyed maaitjie ook😂❤
Nog n hele paar slaapies oor 😂😬
Jy raak rustig 😂
Dis soortvan lockdown jy weet 😂🤷♀️
Ek kom so agter 😂jinne jys spesiaal !
Jyt nie eers dit nodig nie 😂
Ja daar is 😊
Sy naam is franco x
Orals 😉
Dm my en dan se ek jou
Ja ek verkies ouens ouer as ek 😄
Ja 🤷♀️
Weet nie wie jy is nie.🤷♀️
Maar ek nog nie reg vir n verhouding nie 😋
Nogals*
Baie dankie 😊
Okayy 😂??
Dankie 🙈
Dm my 😂
Ek het al gese indien jy wil weet message my 🙌of vra hom.
Se net wa en wanneer 😁
Ons is altyd soet 😂💎
Dm my dan sal ek jou antwoord 😊
Awww baie dankie !! 💛💛
So agter gekom lyk my jyt ook uit woorde gehardloop 😬😌
Ek het 😂
Baie dankie 😊
Hehe dis reg ek sal nou ✨
Hey !
Dit was lekker om jou ook te ontmoet.Ek weet presies wie jy is 😄
Dm my
Ek weet nie maar as hy doen gun ek hom geluk 😊
Ek weet nie vra hom self
Nee ons doen nie
Dis n lang storie
Dm my 🌞
Ek weet maar ek wil eers heeltemal oor luhan wees voor ek weer sal begin kyk na ouens want ek wil nie he die ou moet dink ek gebruik hom net as n rebound nie 😊
Ja sonder geen twyfel maar dit gaan nie gebeur nie so ek gaan nie terug nie 🌞
Ja sonder om te dink
Dis n complicated onderwerp 🤞🏽
Familie en vriende x 🤞🏽❤️
Aww baie dankie! 😊
Dm my asb x
Baie dankie jy 💛
Vir seker is ekke ??
??????mike ???????
As jy iets wil se neh se dt in my gesig ek sal jou in persoon se en ek sal ha nooit gebruik ni sy is te veel van n goeie vriendin ❤️
Ja ek het ❤️❤️
Neeeeeee ?ek is seker jy het n rock hard body ☺️
Awww baie dankie ❤️❤️
Asb DM my x
En jy is myne my lyfie ❤️❤️
Nah is fine ek is meer as happy saam met hom ❤️
Ek weet x❤️ En dankie
Baie dankie x❤️
Meer as gelukkig ?
Dankie x ❤️
My bene ?
Ek kan nie wag nie soon !!! Soos oor n week is en da ?
Mis jou baie MMB ❤️?
Awww baie dankie ??
Ons is 1 maand en 13 daggies saam al ❤️❤️ Baie gelukkig saam met my boo en ons Het so 2/3 maande gevibe ❤️
Ek het bio,skeinat,wiskunde,toerisme,engels en afrikaans en LO
Nee ek is heeltyd by my ou ?
Nee maar ek wil graag weet ??
Weet jy neh .. hou jou kommentaar vir jouself.En as jy niks moois het om te se ni bly stil ??
Vra hom self
Awww dankie ❤️❤️
Dis sy besluit en as jy n probleem met dit het muni oor sosiale media ni se dt self in persoon vir hom ??
Sorry vir jou ma ek en hy is vas ?❤️
?? Dankie
Wat jy sê wys baie van jou karakter
Nee nog nie ?
Ek mis jou ookkk ❤️❤️❤️
Joh eerstens daai vriendin is Danelle tweedens sy is n ware vriendin en iemand wat baie diep in my hart in gekruip ht en syt n hart van goud ❤️
Daar is te veel ? ma vir seker is Luhan my gunstelling ?
Nie n spieel nie sorry ?
Awww baie dankie ☺️
Ja ek doen ma dit is okay dit maak my uniek ❤️ Agg wat wees ma die beter een !
Ek probeer ?? Ek bly ek kan iemand vir jou wees na wie jy kan op kyk ?
DM my asb sal graag persoonlik wil dankie se ?
Yessss ??????
Aww cute thanks ?
Haha nee dis my geboortemerk ??
Hahahaha jy ??? daai movie moet ons weer kyk #deurskeinendedeksel ?? ek mis ju ook malles ❤️❤️
Aggg moeder poepies jys oulik ❤️
Mis ju ook MMB ?? sien ju amper
Jyt seker jou self gesien toe jy dt tik neh ?
Ek het my redes
Jyt seker ju eie refleksie gesien toe jy dit tik neh ?