profile img

Marelize

marelize_nel02

go ahead...

81 Replies

Hello beautiful 😍

πŸ‘‹

marelize_nel02 replied 1657 days ago

$exy btch

😘

marelize_nel02 replied 1658 days ago

fokken lief vir jouβ€οΈπŸ‘

redelik seker ek is fokken lief vir jou ook πŸ‘β€οΈ

marelize_nel02 replied 1670 days ago

Jy is seker een van die ongeskikste mense wat ek ken, ek sou skaam kry as ek met jou geassosieer moes word. πŸ˜‚πŸ˜‚

hate me cause you ain’t me 😘

marelize_nel02 replied 1695 days ago

As jy my kind was sou ek skaam kry 🀫

gelukkig is dit nie jou worries nie 😘😊

my ma hulle het darem n mooi kind x
al wat jou ouers het is n pansy wat te bang is hom haar naam en gesiggie te wys x se baie van jou liefie x ek hoop jy kry die acceptance wat jy soek eendag πŸ€—

marelize_nel02 replied 1696 days ago

what a joke πŸ˜‚πŸ˜‚

Bab x die feit dat jy nogsteeds op my qooh me is, en dink ek weet nie dis jy nie, is besig om n joke te word ja x

marelize_nel02 replied 1697 days ago

Nee, ek vat terug wat ek gesΓͺ het, jy is ongeskik 😹😹

jy se dit so asof dit my dag drasties gaan beΓ―nvloed x

dankie vir jou ongevraagde opinie πŸ˜‡

marelize_nel02 replied 1697 days ago

Oo okyy jammer is fine, het mnt gewonder omdt ons vanne dieselfde is, maar ek dink nie ek ken jou ni, en ek weti of jy bekend lyk of ni

nee jammer, ek weet ook nie 😹

marelize_nel02 replied 1697 days ago

Van waar is jy??

ek post nie sulke goed waar almal dit kan sien nie, jammer

DM as jy regtig wil weet

marelize_nel02 replied 1697 days ago

BTW - dis weird om ouens in jou posts te tag en nie vir T te tag nie, maar you do you πŸ˜‰πŸ˜Ή

BTW - as T n probleem het daarmee kan hy dit met my bespreek, jy hoef dit nie vir hom te doen nie x hy is mooi groot πŸ™ƒπŸ˜‰

of, is jy jaloers want ek het hom en jy soek hom ? πŸ₯°

marelize_nel02 replied 1697 days ago

$exπŸ†πŸ†πŸ†

euw

marelize_nel02 replied 1697 days ago

Jy kom regtig ongeskik voor op jou qooh’s, ek sΓͺ nie jy is nie maar dalk moet jy net kyk na die manier waarop jy mense se vrae antwoord.

dalk moet mense hulself uit my besigheid hou 😘

marelize_nel02 replied 1697 days ago

In watse skool is jy

DM my dan se ek jou

marelize_nel02 replied 1697 days ago

Is jy regtig gelukkig saam T?πŸ˜‚πŸ˜‚

Of gee jy voor soos altyd?πŸ˜‚πŸ˜‚

baie dankie vir jou kommer oor my geluk x

ek sal nie myself straf om in n situasie te bly waar ek nie gelukkig is nie πŸ™ƒπŸ˜˜

maar erm, hulle se mos fake mense gee om oor ander se besigheid x dink maar voor jy weer vir my se ek gee voor πŸ˜‰ jy is die een wat nie jou neusie op jou gesig kan hou nie xx

marelize_nel02 replied 1697 days ago

Hoe Ken Jy Vir Brenden

wil jy weet hoe ek almal in my lewe ken ? wat maak Brenden spesiaal ?

marelize_nel02 replied 1698 days ago
VIEW MORE