120
Replies
Dink jy esmé moet op BK kom ?
Sys baie opreg . Jy kan almal vra wat dink jy
dis 'n baie random vraag ?
ek dink ons graad se meisies is almal baie sterk leiers, so everyone deserves a chance in my opinie ?
Wiess die lucky date ??
kyle olivier ☀
Het j al n date vir winterball???
yes ek het ?
Esmé pettit ?
onmenslik snaaks, ken haar nou nie SO goed nie, maar sy's baie nice ?
Saam wie gaan jy winterbal toe?
het nog nie 'n date nie ?
What does everyone seem to enjoy except you?
eating avocados ? definitief nie vir my nie. ?
Op jou story waar is die plek waar jy en duncan geeet het en wat is die naam
geen idee nie actually, weet net dis in Mosselbaai ☀ redelik naby aan die see x
5 Oulike en vriendelike seuns in gr.9 by jou?
migal & ruben cronje
phillip alberts
- ken eintlik net vir hulle ? x
Mis jy vir Duncan? ?
we still frênds, so it's all gooooddd ?
Last song you listened to ?
justin bieber - life is worth living
The secret to a good friendship is... ?
being comfortable with each other. being yourself basically ?
What could you talk endlessly about?
my familia ?
What specific thing do you dislike about people?
laster.
twee-gesig.
skinder.
Mooiste ouens vir jou in gr10 ?
almal ? die lysie is te lank x
5 favvvv grade 10 girls in your school ??
vrek moeilik om te antwoord. ek LOVE hulle almal ? x
top 5 matric girls in your school that you think are beautiful
almal is mooi ?
When do you know you're in love?
when he/she is the only person on your mind.
Here's a scenario. You and a rapist are on a tall platform over a deep pit. You knock them off but they grab the edge and hold on. You stand above them, looking down at them hanging off the edge for dear life.
In detail, what do you do to them? No weapons
help them.
moenie aan ander doen, wat jy nie aan jouself gedoen wil hê nie. ?
What is on your mind?
al my werk wat nog moet leer vir die week . ?
Why are you happy today?
I am alive, I am healthy, I am very much blessed, I have a beautiful family and most of all - God loves me.❤
What makes you instantly like a person?
if they are easy to talk to and if they have a sense of humor ?
Marizaan.. eks mal oor ju.. disi n joke nie.. as ek by koor na ku kyk.. ek rak lam
oulik. ?
Dink jy julle sal 'n goeie Couple maak? Het hy eers met jou begin praat of jy met hom..?
hy het begin praat en net so by the way : ons is net vriende. ?
What is a waste of money to you?
things you don't really need.
Have you ever been in a dare/challenge to see who could go the longest without peeing?
no. maar ek sal verloor ? x
J.J. Viljoen?
lekker mens daai
sukkel baie met IGO
good friend
???
So jyt 'n ou?
nee ek het nie ?
Can i give you my insta account and you logon upload whatever u want idc whateva then you just logoff and laugh after
maybe not ☀
What if I knocked on ur door tonight,with your fav flowers and told u to get ready bec I planned a night where we get drunk on each other&spend hours under the sky,you staring at the stars while I find heaven in ur eyes&shooting stars in ur smile
dis cute. ??
What percentage is your phone's battery on right now?
92% ?
Hoe is jy n 90's kid. Jho ekt genoeg van julle basic btches gehad
1999 gebore ❤
Which country are you from and which country would you like to visit ?
from south africa
would like to go to europe
Which word have you started using a lot lately ?
'oh my word'
is madré & haar ou nog saam ?
yes, sover ek weet ?
What is your New Year's resolution?
to change for the better ?
What's a big turnoff on the first date?
haven't been on one ?
Hi how old are you?
seventeen ?
Trek jy lekker boeke oor??
nog nie begin nie. ? en jy ?
Jys beeldskoon ?❤
dankjeh ❤ waardeer dit baie, seker daarvan jys beautiful x
My mooiste eendjie
Tief, ek kannie wag om vir julle al my stories te kom opvoer nie xx
i l y ♥♥♥
thank you and voetjek
liefie lyfie ?
Ek tel die sekondes af. Kan nie meer wag nie.
Ily ily ily ?
Thank you and voetjek
Ek miss drama met jou ?
amper weer sulke tyd ??
How much do you have in your bank account ?
te min ?
The way you smile at the ground it aint hard to tell you dont know your beautiful
favourite band. ? jy maak my dag ❤ x
What do you think about the most ?
ek dink aan baie dinge ?
Maar.. maar dan gan j ni myne wil wees ni??
DM my. Dalk kan ons vriende wees ? ?
Be mine?
sê my eers wie jy is. ?
Dai Sneeuvlok video is so oulik omw
Oh hel nee. ? maar dankie. ? x
What's pissing you off right now ?
nuffing. ?
Happyy bdayy?? Tpeens
dankieee. ?
Height
Hoe lank is ek ? Kort. ?
gelukk❤❤ hoop dis n wonderlike daggiieee?? burgerjanke
tonne ballonne dankies ???
Moet die ou jou dan in persoon se of sommer dm?
Nes hy wil ?
Happyyy Happsss Marizaan !!! Chrismasnyman
Bitterlik baie dankie ?
Kan ek jou nommer kry
who are you ? ?
ily too very much, stellie. ??
waar kan ek jou nommer kry ?
by iemand wat my nommer het. ?
As n graad aggie wat volgende jaar graad nege is n erg crush op jou het, sal jy wil he hy moet jou se?
as die persoon voel hy wil, dan of course ja. ?
Enige grd ag's wat jyy ken vn volgende jaar
net die wat van Villiersdorp afkom ? xx
If you could reach into any movie and pull something out, what would you take?
nou nie 'n movie nie, maar ek sal definitief vir Matt Terry op X Factor wil uithaal. ?
vertel my n geheim
if I tell you, I'll have to kill you ?
is jy reg vir nog liefde , nou dat duncan die verlede is ?
'n mens kan nie so vinnig aangebeweeg nie. ☀ ek voel dat ons te veel gehad het om so vinnig weg te gooi. x
favorite quote ?
fil. 4:13 ?
How are you feeling right now?
moeg tot die mag 100 ?
gaan jy saam my suip
ek doen nie daai nie. ? kry maar vir jou 'n ander maatjie x
Julle mannequin challeng is al waaroor ons meisies in my klas praat. #insperasie ?????
jy maak my dag ? dankie man ? xx
What are you sick and tired of?
oneerlike mense. ?
Fav afrikaanse sanger? +song
Fav afr band ?
Ek moet eerlik wees. Ek luister nie eintlik afrikaans nie, but as ek doen is dit Snotkop. Ek love sy musiek & obviously Bobby van Jaarsveld en Adam. ?❤
Jy moet baie meer sing.. Soos kompetisies en goed, dink j sing baie mooi ?✌
gosh ? baie baie dankie. Ek waardeer dit regtig so baie. ?
Sal jy vir n sekere dude ini koor ju nr gee ?
DM my ?
What are you looking forward to in 2017?
starting over ?
Wie is vir jou die top 10 mooiste ouens in graad 11
daar is baie, maar ek gaan nie uitsonder nie ? x
Thoughts oor apie en albie?
good thoughts.
lekker mense, ken nie regtig vir Albie so goed nie, maar Apie is def 'n favourite.☀
Marizaaaaan ? jy is oulik
my ma dink ook so. ? jk. baie dankie djy ?
Wanneer gaan jy dai mannequin challenge post ??
so gou as moontlik. ?
I love you zaan ❤
Ily too. ❤
Margerete van niekerk?
love. love. love haar.
mah best frênd. ?
What makes your life worth living?
mah friends & family. ?
Dankie vir jou menswees Zaan ❤❤
Dankie vir jou vriendskap. Jy beteken baie. ❤ ❤
Ek hoor jy ry n tricycle ?
Lekuh group daai ?
Hkm is jyy en duncan nie mee sami??
Nogals 'n lang storie, praat nie eintlik daaroor nie, maar kom ons sê net: dinge het nie uitgewerk nie, maar ek glo daar is iemand vir ons elkeen nog daar buite. ❤
How was the year 2016 for you , so far ?
great learning experience. got to know some amazing people and got to do some pretty cool things. #revue ?
Dis regtig ireterend as jy die heeltyd jou story quoome maak !!
jammer dan. ?
Meisies en seuns ?
Katinka, Carien, Brooklyn, Phillip, Cronje tweeling en JP Coetzee ? het meeste van hulle leer ken met die revue. Nice mense. ?
Gunsteling graad 8's ?
meisies of seuns?
Marizaan.. ek wil nt se jy lyk beautiful by koor oefening en jou stem is nogals baie amazing by "o holy night".. stay perfect..
Jy maak my aand. Duisende dankies. ??
What's the dumbest rumour you've ever heard about yourself?
That i am mean to people in my hostel. ? not true by the way xx
What's an instant turn off for you?
someone who chews with their mouth open. ?
Is jyy en dancun nie mee n item nie
korreksie: dis Duncan. ? en nee, ons is uit, maar ons is nog vriende. ?
Hoe gaan dit met jou en duncan
ons is goeie vriende ❤
Jys rerig baie mooi.. ek love jou smile.. jys baie nice en oulik ??? jy dans??
Baie baie dankie. Ek waardeer dit. ?
You have unlimited money. What's the first thing you do?
buy a plane ticket to go overseas. ✈
Esmé pettit ?
Ken haar nie eintlik nie. ?
wie jou bestfriend? een.
Ekt actually n paar. But ek sou sê Margerete ?
Hoe lykit hoe lykit ek en jy _ _ _ _.
? catchy tune. Ons sing dit baie x
How did you meet your best friend ?
Joh. Dis lank terug ? kan nie eintlik meer onthou nie.
VIEW MORE