Visit this profile later to see if your question was answered.
Die is poes sif
Dankie
Al vir lank
Eks bly jy vat die tyd uit jou dag om my lewe te obserweer♥️Jy word waardeer
Jy sien neh 😂jyt n gat in jou opvoeding
Ons glo in dit😂
Dankie baie😊
Kreatief 😂dm?
Dankie♥️
Awww dankie vrouli jys net so ongelooflik oulik💕
Nee can’t relate doenie sport
Aww baie baie dankie💕dm?
Dankie baie
Awh moerse oulik, dankie ek waardeer😊dm my maar😌
A tragidy waiting to happen
Nee gan weg?
Dm me and maby you could ??♀️
Aww dis ongelooflik sweet☺️
Dm?
Luister as jy waardes het kan jy jouself daai vraag beantwoord ?
Flipen 6 km saam Tristan opiplot toe hardloop en dan halfpad amper dood gan en toe voor n kar inspiring om lift te kry want uh Nee fiksheid is nie n factor ??
Want dis maar een van daai dinge
Ek weet rrg nie elke dag wat ons saam is doen ons weeird goed?
Trust , honestly if you don't trust your partner you'll both just be miserable ☝
Can't relate✌
Danki
Baie geluk?
Kan almal net ophou?
Ons is nie saam om redes kan almal net dit aanvaar
Dis nie lekr vimy om heeltyd hierdie goed te antwoord nie want ons weet selfs nie so hel?
Want hyt sekerlik die reg om te doen wat hy wil
sht neti dit nie
Me im my favourite family member no body in my family got me like I got myself
Oraait ?
Staying home watching movies and just chilling
Baie dankie?
Oraait dan
Nee ons isi saam maar hys my hele lewe tho ??
Ekt dit hier by n salon in Orkney gedoen en verder doen ek dit self?
Bae eks ongelooflik lief vijuw??
Dankie vijuw menswees ❤
Hang af wat jy as persoon glo
Ek glo dat dit erg is Veral as jy nie saam die persoon is
Ek persoonlik sal ook nooit saam iemand slaap voor huwelik
So mense het verskillende menings oor daai vraag.
Jump into them dm ?
Jy mag maar dis waarvoor die is
No but damn I would fear that day?
Eks n slaai ?
Is amazing ons weet ?
Nee sies
Actully cute
??dm?
Tbh ek bank so baie dat ek dit nie kan onthou??
So vertel my meer?
Wtf????oeh jys erg
nee jong ek weeni ek gan foonloos wees vir llllaankkk so ja :(
Ek gani vijuw lieg nie neh maar ekt like 2 jaar terug my fb messenger boodskappe gelees soo daars like 309 boodskappe ?
Ek moet seker eers weet wie jy is?
Oeh wie kan nee sê vir coffee ??
Dm my Dan sal ek jou vertel?
Leker sleg✊
Ja Jenny jy is????❤
Hey groen grasperk❤?
It gani skool toe kom nie ???
❤❤
I would help him escape cause we don't want no body to die
Tickling is no joke?
Meisiekinnttt jys lewe????❤❤
Shooters?
Ons is almal equal in God se oë en dis al wat saak maak
Daar sal altyd iemand mooier as ons daars baie mooier mense ek ook verseker?
Maar dis hkm ons harte mooier as ons beeld moet wees
Awwh baie dankie viri komplimente eks seker jys net so amazing
Ja enige iets is moontlik
Oraait go for it?
Neee?☡
Ja so moeni my meer qooh danki
Wa praat ons enigstes nou leker?genuinely jy gebruik n qooh.me as n messenger stopit?
Why kan jy my nie net dm eks nie altyd op my qooh's nie?
Is jy n gr 7qi?
Hoe moet ek jou antwoord as eke nie weet wie jy is?
?
Dit maak niks saak nie
Ons almal oordeel onself
No why would you say that
Oh daars baie ?hulle is neti in my skool?
Awh dankie baie?eks seker jy ook
Dm my?
My bae?ek mis you 2 please come back?❤
Ag waarvan praat jy
En jy het n gat in jou opvoeding ?
Het jy van my en Tristan se vlaka gesteel?
Ek en hy is life goals ja?Maar nie couple goals nie?
baby child asb nie almal date hulle beste vriende nie somige van ons kan oneself beheer❤
Ja Nee ons is altyd saam hoor voor Skool n.a. skool tydens pouse altyd?
Begin by vir my hi te sê
Danki viri komplimente
Maar ek sal maar staight bly?
Every post Malone song⛧
Wel n mens se $exualiteit verander nie n mens se persoonlikheid en wie jy is nie
I could never judge someone for loving someone
So ekt nie n probleem met dit nee ☺
Maar nee ek sal nooit Bi kan word nie
Zack effron keer my ??
Dit gan goed danki??
Do you wanna meet my English teacher one day ?
Marizaankeyser ?
Schoonspruit
Ek kan rrg nie glo die vraag is steeds onder bespreeking nie??
Ekt niks te sê oor daai?☝
Mooi vir hulle twee?