Visit this profile later to see if your question was answered.
Ja...maar dit help nie veel!
Hy wil my nie hê!!!
;)
1)About their parents money...Its not yours you still have to work for your own someday..
2)If guys brag about a girl they slept with.Shes called a slat and you have braging rights ill never understand that.
3)If girls brag about how many guys they kissed in one night...Do you really think a guy wants to marry a girl like that?
4)If someone-male or female-brag about how drunk they were last night.
I dont waste money...most of my money I use for food an food is never a waste...??
Jax Jones-You dont know me..
anders enige afrikaanse sokkie musiek.wat is musiek as jy nie daarop kan daans nie??☺
The guys I want never wants me back....??
They all have girlfriends or they live very far from me..???
Any sport with small balls...?name it and Im bad in it
well Merensky beslis...
tweede plek sal ek vir Elnatan gee...?? Daai meisies is so pragtig binne en buite...
#beeldskone mense?
The thing I dislike the most is when people have anger issues!!
Keep calm life isn't that bad...
I don't know when Im in love....
Im that tipe of person who doesn't believe in teen love...[definitely not for me]
so when I start having feelings for someone,I immediately start working on getting over it.
I'm 171 but I hope to grow taller ...
Maby 181 (;
No,but every time I have a big pee one of my friends Jehan push against my bladder to try and make me pee my pants.
Dit is nog baie lank van nou AF so ek weet ni...Ek gee nie regtig om nie solank hy net kreatief is.
Maar maak nie saak wat hy doeni as hy nie een van my goeie vriende isi gaan ek nie saam hom nie!!! Ek en my date moet tenminste iets in gemeen he
Want die Here geen my soveel meer as wat ek verdien.
Ek het n familie wat vir my lief is ,vriende wat vir my omgee en soveel talente wat ek kan uitleef.
Ek het die voorreg om die Here te ken en Hom te kan aanbid.
Ek het elke dag kos wat ek kan eet en n warm bed om in te kan slaap.Ek het my eie identiteit en ek het die voorreg om ekle dag iets nuut te kan leer...
Ek is vandag bly want ek weet ek het die ewige lewe wat voor my le!
Corliii....jy is ook baie spesiaal...EN EK LOVE JOU!!!!
Bly die pragtige mens wat j is want ek glo LIEWE JESUS is n baie trotse PAPPA as HY uit die hemel se vensters kk en beleef wat j hier op aarde vir die mense om jou beteken...Hou net aan om SY liefde elke dag te verspry met daai groot aansteeklike glimlag!!!!
Dankie vir die persoon wat j is en vir die groot rol wat j in my lewe speel...Ek weni wat op aarde ek gedoen het om so groot klom wonderlike vriende en vriendinne soos julle lozers te he nie!!!!
Die feit dt daar mense in die wereld is wat in niks glo ni!!!!
Al is mense nie van dieselfde geloof as ek nie weet hulle tenminste daar is iets (IEMAND) daar buite wat groter en magtiger is as hulle ,maar mense wat in NIKS glo nie???Dink hulle dan regtig hulle is die almagtigste in die heelal???
Seker daarvan j is ook een van my Favourites...Ek wardeur al die vriendskap wat ek kan kry!!!want ek verdien nie alles wat ek het nie die HERE is n sondige mens soos ek regtig genadig met alles wat HY vir my doen en gee!!
Ek het uitgevind hy isi die persoon wie ek gedink het hy isi!!!
so ja op die oomblik hou ek nie van iemand nie
Magarita...ek weet dis die eenvoudigste maar ja dis my gunsteling..
Ja hulle is nie te bad nie.....
probleem is ek kani engels praat om my lewe te red nie!!!
To eat.