Visit this profile later to see if your question was answered.
Dankie man??
Hello anonymous??
Weet nie hie dit lyk nie..? maar eks seker dit lyk stunning?
Eks bietjie by die see jy weet.. nie heeldag tyd om qoohs te antw nie??
Dave Franko?
Mense wat twee gesig is?
Ja... sys oulik!?
Zanelle*
-umm nee dis als lang stories wat nie meer saak maak nie!?
Sy is 'n ongelooflike meisie?
Of wag ongelooflike mooi meisie..! Sy is 'n vriendin wat enige meisie graag sal wil he.. maar net di gelukkiges het haar -soos ek!.. ?
Sy is enige ou se droom meisie, maar seuns is net blind!.. ek stel voor jy moet haar leer ken en vinnig jou lewe sal heeltemal verander (goeie manier).. sy is regtig waar amazing??xx
Dankie..
-maar darm is hy nou gelukkig.. ?dis al aat saak maak!?
Pretty*
-dankie.. glo jy is ook?
Uuhh.. dankie??
Thanks..
-maseljaatel kattelkaatel??
Nee.. werk nou aan my volgende tekening ? - jy sal verstaan
Wie jy is of wie dit sê??
Waar hoor jy dit?? ma dankie, nou weet ek ook
Dis ni di keer 'n "ongeluk" ni.. ?? ffanks.. jy spesiale mensie!??
Dankie??
Wie sê ek het my eerste een al gehad???
Al my vriendinne is my beste vriendinne.. nie een bo ander een ni.. ?
Ek het 'n lewe, ek hoef nie altyd op my foon te wees nie??
Het so een al geantwoord..
-daar's baie?
Love you to?❤
Hartbreke is nie vir my nie?
Ek's bly jy crush op hom.
Daar us baie ?
Ons is net vriende.
Wat maak dit saak?
Jy gaan in elk geval glo wat jy wil.
Dink ek weet wie jy is ? jys ook maar oraait☝