profile img

natalie van wyk

natsiiiii

Ask me anything you like anonymously

87 Replies

nats... Ek is rrrrg jammmer .. Ek weet ek het juw al hoeveel keeer gevra vir net nog eeen kans en. J wil net nie .. Maaar ek sal juw kry ek kan juw dit belowe! Ek gaaan juw bewys ek kan beter doen ...

Rrg? Ek vra jw mooi hou nt op asb ... J weet dt maak seer .. Maar nogsteeds gan j aan? Hoeveel keer wil j ℳy* nu nog seermaak ? Geniet j dt om ℳy* te sien seerkry? Jah ek mis jw en jah ek is nogsteeds lief vir jw maar dt gan nt ni werk tussen oz ni ... Oz kan vriende wec maar ek gani meer wec as dt ni... Eks jame!!*

natsiiiii replied 3627 days ago

Sal jy met my cuddel ek is n seun wat jou ken. Se net ja of nee

Hoe mut ek ja of nee se as ek ni eers weet wi j is ni?

natsiiiii replied 3701 days ago

Het jy enige iemand special in die ogie ????? As jy se jaw dan wie is dit

*W*elll .. Om eerlik te *w*ec.. Ja da is iemand bja spesial.. Xx en hy is flippen oulik;;) .. Dis al *W*t ek gan se vir nu*

natsiiiii replied 3701 days ago

Nats wanneer gaan ek en jy biekie cuddel jy weet wie ek v

Ihm sorii ma ekt geen idee wi j isi .. :]Y

natsiiiii replied 3741 days ago

What is the saddest thing in life?

Losing someone you love

natsiiiii replied 3748 days ago

Nats ekka is jammer vir wat hy gedoen het jy verdien dit nie maar dis beter so hy verdien jou nie

Weet j neh dis maklik om te se .. Ma niemand verstaan hoe seer dt actually maak ni! Dis n tipe seer wt ni some nt verdwyn ni!

natsiiiii replied 3760 days ago

Klosest fwends who ya trust with anyting?

Ahg ou Niki :p... Nikkie.. VissieQ... LindiQ.. JPQ.. FrancoisQ en donovonQii

natsiiiii replied 3767 days ago

Wi is daai ou gewees in j p.p saam al ju vriendinne

Antonie .. Een van ℳy* vriende! Hkm ??

natsiiiii replied 3769 days ago

Haha HaLoWz...Nats hoe gan dit?* ℓ♡ℓ...onthou jy ons ontmoeting by di 200 m toe jy graad 8 was en ek gr9 ℓ♡ℓ ons het saam gestes...* :p
#HoopJyWeetWieEkIs

"̮НЄНЄ"̮ BiancaQ.. :p hoe kan ek dt vergeet LOL ... Was nt funny gewec! Lovies u lots ℳy* awsm materQii :D

natsiiiii replied 3769 days ago

Hi dar.. 1 vraagi.. Van wie hu jy opi oomlik?en wees eerlik

Ihm okayy wel op di oomblik hou ek van niemand ni jng.. Stayin' ƧƖŊǥƪƐ for a while ;)

natsiiiii replied 3770 days ago

Is jy nog kwaad

Nee jng eks oor dt.. Help ni mens bly kwaad ni!!*

natsiiiii replied 3770 days ago

#KWAAIQ keithQ

Oooh aii ou KeithQ

natsiiiii replied 3770 days ago

En as jy nie jy sal my ken as ek my noem naam se

Okayy se jw noem naam dan?

natsiiiii replied 3771 days ago

Ek miss jou geselsskappe en jy gaan nie met my chat as jy weet wie ek is nie

J sal nooit weet as j ni probeer ni.. Who knows.. Miskien mis ek joune ook :]Y

natsiiiii replied 3775 days ago

Ekwil een ding fraa ek ganie my naam se nie. As jy. Vie iemand jou gefoelens wil se oor hulle en jy is bang om dit vir hulle te se wat doen ju dan

Francois .. Ek weet dis j die!!* en as j bang is wag tot di tyd reg is

natsiiiii replied 3779 days ago
VIEW MORE