profile img

MoniQue

nikijay99

Ask me anything you like anonymously

22 Replies

Eyyy susa miss jou erg die kant wens om jou te sien een of ander tyd

Jaahhh ons gan plannetjie maak belowe!

nikijay99 replied 3776 days ago

Wie miss jy meeste in laerskwl

In laersko0L? Hmm my "beste vriend" R ... :P

nikijay99 replied 3776 days ago

Nikiiiii ... Is iemand verlief hmmmm :p .. Sal ma ni name noem ni neh ;) "̮НЄНЄ"̮ loviezzz u vriendin natsiiiii

Dalk net 'n bietjiiiieeee!!!! Мαя hys oulik okayyyy!!!! Liefies ju vriendin!

nikijay99 replied 3778 days ago

Heya jou oulike mensie thx vir alles jys awesome mwa mwa mwa

JyZ oulik hoor! MwA!

nikijay99 replied 3778 days ago

Van wie hou jy?

Hmm...al wat ek gan se *̣̣s hy *̣̣s baaair SpEsiaAL!

nikijay99 replied 3778 days ago

Hey my liefieQ ek kani jou yt my kop ytkry nie jys die wonderlikste meisie ini wereld,jy die een wat my heeltyd maak smile,lovies you crazy baie,mwa mwa mwa mwa mwa mwa(ons mag dalk net vriende wees maar jys net myne)!

Awwghhh sweet...* eke dink toe dai hartjie *̣̣s nou veilig by my ;) ! Jys special! TnX vi alZzz! Kani viju genug danki se ni..jyZ amazinG, ekz crazy oor ju! Baby, jy doenit net vimy! <3 mwa..weni of jy al moeg *̣̣si ..want jy hol al heeldag in my kop rond! LoL!!! Xxx 'cause I think jys beter as peanut butter en stroop ;) ;D

nikijay99 replied 3779 days ago 1

Heya jou oulike mensie thx vir alles jou vlippen oulik en jy maak ym daggie altyd awesome thx dat j by my staan(sal jy nou n ou wil he,net n vragi)

ElooEw! Jahhh.. hehe danki viju..* ;) <3 ennn opi oomblik..dink eki sooo ni..* my harQ *̣̣s stukkend!

nikijay99 replied 3779 days ago

Wie is di mees ordentlikste ou wat j al ontmut ht ??

My beste vriend, Donovon..en soO ouQii sy naam J.P..;)

nikijay99 replied 3779 days ago

Did you ever sleep with someone?

That's a bit personal I think..

nikijay99 replied 3779 days ago

Heyy Niki.. Natsii hiiso :D ... Wil manet se tnx vir als!!* beter as j sal ek nooit kry ni! J is di beste.. ♥̸̨ĿIεғɪ̣̝̇ε$ jw bja vriendin!!* #meanteam :p natsiiiii

YeaH!! :P #meanteam! Liefies ju vriendin! Danki vi alz!

nikijay99 replied 3779 days ago

Nou hoe suk jy n ou? Hoe sal jy n gooie ou beskryf

Eerstens moet hy respek he vimy en my vriendinne..* dan moet hy omgee vimy! En enige *̣̣ets vimy dun..* hy moet vimy bewys hy duni diesele as aner ouenz ni.!, en hy moet eerlik wees!

nikijay99 replied 3780 days ago

Wie like jy?
En wie is hy?

Niemand niii*!

nikijay99 replied 3780 days ago

Is daar iemand wat jy like?
En wie is dit?

Nee daas niemand! Dis moeilik om deesdae 'n ordentlik ou te kry :'(

nikijay99 replied 3780 days ago

Wat en wie beskou jy as n ware vriendin??? En hoekom???

Iemand wat eerlik *̣̣s en ju ni *̣̣n*̣̣ rug sal steek n*̣̣e! Ou Natsii!! :P 'cause ek kan myself saam ha wees! En sys eerlik memy ! :D

nikijay99 replied 3780 days ago

Wt is jou favourite kleur

Pink and black

nikijay99 replied 3781 days ago
VIEW MORE