profile img

Monique Harcourt

niikki14

Ask me anything you like anonymously

113 Replies

Is lekker as jy my groet op bbm :) dankie !! Bly so awesome neh

Haha :p anytime ! Ekt net bietjie jou gegroet vir eens ({})

niikki14 replied 4132 days ago

Tnx nikkie I love you 2 stay awesome! My booob jy... Is my beste moooiste maqi love you 2much

Haha ;;) love you to bits b*m ! Bly praaagtig en sien weer desember !

niikki14 replied 4132 days ago

Wat soek jy in n dude !!!!!

Nie skaam nie :p , sportief ,my met respek hanteer en ja looks is defnetief 'n bonus , en eks nogal 'n s*cker vir 'n ou met 'n cute smile en mooi oe ;;)

niikki14 replied 4132 days ago

Is jy lief vr netta?*

Haha , netta ;;) TE veel x

niikki14 replied 4132 days ago

Nee moet nie so voel nie hahahahaha jy is te goed v my !! Out of my league ({}) x

Nee ek is nie man :p moet nie so negatief wees nie !({}) :)

niikki14 replied 4135 days ago

Nee jy nie aaklig nie :p hahaha jy bly spesiaal !! ({}) Sal ma in persoon moet praat x_x ({}) en dankie baie ({}) xx

Haha , dankie ek voel so though x_x ! Ja ons praat in persoon eerder dis better vir my ({}) x

niikki14 replied 4136 days ago

Hey :) bly so awesome soos JŸ is :p ({}) ek hoop ek kan meer met juw praat en saam juw wees x_x ({}) jy is die beste

Hay :) ag eks baie jammer man , eks soos die aakligste persoon ek reply soos niemand x_x ek wens ekt meer tyd gehad ({}) jy's ook die beste ! Dankie vir alles xx

niikki14 replied 4136 days ago

Vriendin, ek mis jou moer baie, woorde kan dit nie eers beskryf nie .. Eks lief vir jou -Liza LMVorster

Lizaaa <3 oh gross , maar ek mis jou lelik baie :( Lief jou SO erg baie ! "As dit nie gevaarlik is nie , is dit nie mooi nie ;) " Xx

niikki14 replied 4136 days ago 1

Wie is die persoon wat jy die meeste mis op die oomblik?

Ou - nie so seker nie x_x .. Meisie- LIZA !!!

niikki14 replied 4136 days ago 1

Heyyyy nikki !! Dis wee die see maiQii !!!!!! Aaangesien ons gan uit boss die desember... Moet ons somerrrrrr nou al begin beplannnn !!!

Hay nella ;;) ! Gaan ons bos haha , goed dan ! Gaan 'n desember wees om te onthou :D kry so lank al jou energie bymekaar ! :p

niikki14 replied 4136 days ago

Die kielie monster gan jou vang vanaand... =]... Lief vi jou baie maaiQ... Ons wurmpie ((joke)) =D xx luv u* ♥ MaDrEkii

Magggggie ;;) ag jinne my maiq ! Daai wurmpie was net TE snaaks gewees x_x ! En die hoender pooitjie ! Maar mooooi . Haha lief jou bitter baie en dankie vir 'n BAIE lekker kuier ({})

niikki14 replied 4136 days ago

Nikiiii !!!!! Desember :D (ek en jy en verseeeekerrr Hartenbos) ;) lief jou bje.. PS. Dis jou beste see maiQii wat jou baie misss !!!*

Nelllllllla :D ({}) My see bestie dis mos vir my mooi ! Hierdie desember gaan "JOH" wees. Haha lief hierdie kind so baie. 'LIEFjou

niikki14 replied 4143 days ago

Hahaha ag is jy nie so oulik nie :) jy is rerg die beste ooit ({}) niemand eers naby nie x_x ({}) se dit v my op bbm ;;) ({}) xx ek so bly ek het juw in my lewe

Haha .. Dankie jy ook ({}) ! Regtig ek weet nie eers meer wat om vir jou te se nie .. Eks speechless ({}) :p

niikki14 replied 4143 days ago

Was daar enege oulike oukies by die see?

Natuuuurlik ;;) haha !x

niikki14 replied 4143 days ago

Vir wie miis j die heel meeste in hartswater??*

Haha ,eintlik almal :p maar my lysie sal wees -beno , arno , allas , netta , Tasha , Lilly en Nj en L'jay ens ens . Haha baie ({}) x

niikki14 replied 4144 days ago
VIEW MORE