Visit this profile later to see if your question was answered.
jy's te oulik ?❤️
Jammer, maar ek het in tussen 'n boyfie gekry☺️?
Dientjie ❤️❤️ baie dankie
jou hart is so goed en plat op die aarde, jy verdien meer as wat die wêreld jou gee .?staan sterk??
BCom Regte vir die 5de keer al
?darm vrek ek nie altyd eerste nie ,?jy weet van wie ek praat ???en laas wat ek gekyk het , het ek die langste oorleef sonder 'n geweer as jy ?
nee ,?
net barbie pop is single ? ek en my ander vriendin is klaar gevat ,??❣️
jy maak my hartjie smile ,☺️❤️
waardeer jou , beste mensie x
(beeldskoon ?)
Haai? dis nie mooi nie
Dankies jou $exy mensie?
dankie babe x
ek dink nie so nie
hoekom?
jy vra die verkeerde mens, vra hom
I like to think so
hoor en sien is twee verskillende goed.
bewyse ???
Hkm vra jy?
Ons is baie goeie vriende?
Ons sit nie vas nie??♀️
En dankie?
Ja asb?
Net nie gewerk nie
Baie dankie, ek waardeer jou❤️
Ja/nee
Lewe is stuff, jy kan nie alleen deur dit gaan nie xx?
A year older than I was last year
all about new beginnings
all about new beginnings
#myalles??
Lief vir jou❤️❤️
My favvv??
Dankie jy ook???
Dm?
?❤️❤️die boodskappie is soo oulik rerig baie dankie anon. Ek waardeer die woorde rerig. Jy is n amazing mens? ek sal dit ingedagte hou
Jaco, Barbie, my ouers en my honde.
Ja, want die verlange is erg, maar as albei hulle kant bring dan raak dit makliker
Waardeer❤️
Leandra?
Baie Dankie, jys n stukkie goud⭐️
Om ander mense se gevoelings bo myne te sit
Ja ennnn, vas sit? ? awww
Wanneer die nissan se enjin fail of julle sit vas, sê net en ons kom help met 'n blou subaru ??
Was nie genooi nie??♀️
Don't know why, maar nie ek of Kiana of Geena was genooi nie, eers later uit gevind van dit ??♀️
Ek het in graad 5 gehaad, maar toe skuif hulle so nou het ek weer draaitjies, maar dit kom af voordat ek Potch toe gaan Januarie
??
Karen Lee, Danielle Myburgh
Ek en my ander vriendinne het die jaar al klaar uit mekaar begin beweeg, so eks bang vir wat volgende jaar gaan gebeur.
Potch, vir die derde keer?
Nee ek het nie
I can’t say now, otherwise it will end???
My ou?
Irritating people in class?? #kianawillknow
Dankie?
Maar my tanne is minder ‘perfek’ as wat dit was? my plaaitjie het dit skeef getrek so dis hkm ek weer gekry het?
Maar darm net vir n paar maande?
Laan??? Girl as soon as possible please
That I have a big ego, or am self centered
Jou barbaar. Bye??
Ja, BCom Regte..
Baie dankie Anon.... jy verstaan nie hoe baie ek dit nou genodig het nie... ?
Scroll down??
Ek wil iets anders doen met my page?
Gaan speel dan in die modder✋?
Baie dankie? ek dink ook so
???
I doubted their feelings and started pushing them away
Hoekom sal jy die son afneem??
Laan?? jy’s n amazing mens??
Dankie? bly so oulik asb?xx
Baie dankie, oulike mensie?⭐️
En jys die BESTE mensie op die aarde (mooiste)❤️
#gingerliefde
Aww dankie jy?
Ons is rerig lief vir mekaar, darm kan ons nie minder omgee oor wat mense dink nie? verbaas my net dat hulle nog hulle asems mors.
Waardeer jou, baie dankie?
Awww❤️ Ek waardeer die liefde rerig!
Deur dik en dun en nog n lang pad wat ons gaan stap xx
My ‘ek was altyd jaloers dat jy so soepel was’ bestie⭐️?
Jy sien, ons glo dat n mens doen alles voluit in die lewe, behalwe huiswerk want wie wari oor dit??
Dis ons plesier?
My Bybel⭐️??
Skatebol? jy maak my lag.
Kyk neh, een, wie sal nou n eerste jaar girl wil weg gooi vir n graad 9 girl of 8 of jonger???? En twee ons gaan al langer as 8 maande uit en as hy my al wou verneuk dan sou hy, hel ek sien hom alklaar so min?? Ja hy’s jonk maar hy’s nie immature nie en kom uit die regte huis uit. Ons verhouding het die jaar meer goed survive as wat jy kan imagine dis hkm ons n longdistance gaan try want ons weet klaar ons verhouding is nie n basic hoërskool verhouding wat net twee weke hou nie. As hy nie “twee keer gaan dink daoor nie” sê my hkm sien jy hom nie al in die kuier plekke? Of elke naweek met drank in sy hand? Of met n vape in sy sak nie? En moenie sê dis omdat hy nou eers graad 8 is nie want ek en jy albei weet daar is kinders jonger as hy of in sy graad wat al reeds saam matrieks kuier en suip, so age has nothing to do with it.?? FAITH❤️
Baie dankie vir die support? dis mense soos jy wat dit makliker maak om die haters te hanteer? ek ken jou ook nie, maar sal jou graag wil ontmoet☝?
Wil do my best not to disappoint.⭐️
Jaja, PUKKE??
8
Leandra? sê jy☀️
Baie dankie jy? Waardeer die?
Go to the farm or coast with friends and family
I’m going as soon as I get the chance!!
Wel as n mens n rede het om n ego te hê, hkm nie???? Moeni hom probeer afkraak net omdat jy geintemedeerd voel nie of jaloers is nie tjom?? Dis baie hartseer
Awwww. Jy maak my dag?
Baie dankie anon?
Lekker man eerste qooh?
Jy’s n reun
My boyfriend and chocolates ?
Nee? Nee daar is nie
All the same,
Being alone in a conversation with people who aren't my squad, or who I don't know
Yes and very very akward at first☺️
Thank you! But I can't wait to change it?
Ja, eendag.
Maar dis die Here se besluit wanneer daai dag is. Ons moet net leef asof daai dag môre is.
You are correct there my friend?
Those three combined: my paradise?
Ek weet nie, sal jou laatweet die dag as ek n kinderagtige ou het??
Jaco?? En ek sê dit nie net omdat hy my ou is nie. ?#bederf
Do things I don't like just to fit in with the crowd
Awww dankie?✨jys flipen oulik❤️ En eks seker jys ook stunning?❣️
??dis so n oulike en innocent pick up line, baie oorspronklik?
Keep it up?? En dankie vir die kompliment?
Ja, barbie is my fav mens ook??
?Lvj barbie pop ??
Bad choices that lead to bad experiences.
Enough for my matrick vacation???
And that might be alot?
nope
What you see is what you get☺️✌?
Dankie vir jou positiwiteit hoor??? If it's ment to be, then let it be, stop hating ✋?
BCom Regte?
Sushi ? ?
7 Maande✨?
Ja ek gaan Potch toe, en ja ons gaan long distance.