Visit this profile later to see if your question was answered.
Wanna mense agter my rug van my prt :) x face me .. * v0kit , jys groot bek agter my rug ma nie in my gesig nie !! BANGGAT !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! X
Hay baby girl :) x ek worry nie regtg wat mense dink of se nie :) .. Al wat tel is my seuntjie is fine die here het hom vasgehou <3 x eks dankbaar virdaai ongelik dit my oe oop gemaak & ek glo ryno sin ook ,, * als gebeur met n doel .. I l0ve y0u
Hoekom my op Qoooh.me vra , inb0x my * of vra my op bbm * :) x
Dankiie <3 XxxxX*
En wat het dit met j0u te doen ?
H0ek0m j so busy ? :)
Mella .. Chante .. Amanda .. Amy .. Tella .. Debbiie ... & saskia :) * een wat by my gestaan het deur als en n0g steets doen is chante :) x*
Yes :) x
Chante :) * en ons is n0g steets vriende .. #forever !!* love that girl !!
Dankkiie <3 x
Hi - 5 t0 that :) xx
Bou n brug & k0m oor j0u vokken self brah :) xx * jy wasi in n verhouding met h0m nie en j wasi da toe ons sam was nie so sali weet nie !! :) * so vlieg in j0u moer & k0m prt weer as j jou feite reg het neh !
Hahahah what n j0ke .. Dan wonder ek hoekom ons na hoeveel keer weer by mekr gekom het .. * hahah net omdat ek nie sy gat op gepas het nie .. Se nie hy wou nie sam my wes nie ! & dan sou j nie die eerste een gewes het om te se hys lief vir my nie neh ? Kry j0u feite reg .. P0PLAP !!
Jah wat * x
My buddy * =) xx thanks vir my Qooh.me misSs y0u lots . Maak so • Mwah !
Kan ek j0u n PK gee & in j0u gevreet pis ??
Lmp2 .. * lekker lag ek n0u ... Get a life .. Desperate ?? Nee wat .. Het h0m kla gehaat :) xx .. *
Ek gan net niks se nie :) xx *
Want eks ni ryno se gat op passer gewes ni * x ryno weet as hy sam my is kan hy maak nes hy smaak ! * En ek weet ,,, omw hy k0m n0u so min by sy vriende .. Ytlik sad hoe hy mense net so weg g00ii vir n meisie !! *
Hi - 5 t0 that :) xx * #true ... Ek && ryn0 mag maar ... * kyk 0ns b0y'Q is pragtig !! ... * ek moet n0g vir PiO n hi - 5 geee ons het n m00i-kindt dink hy kani meer tr0ts wees nie ... * pio if y0u ever read this ..... RJHF :P * xx
Kykii .. Ek verkies om single te wees !! Love dit .. * gee ou gaan op my k0p sit nie .. Kan maak & gaan nes ek wil :) *xx .. Da was & sal altyd gevoelens vir ryno wees ... So bou n brug & k0m oorit !!* xx ... As j n prob het se my moeti my Qoooh.me nie :) *xx & hoeveel ouens wil my aanvaar met ethan .. But ek ?? Neee wat ... SINGLE LIFE =D isi piel verskrik nie ... * xx :) xx lekker daghii :) x
Anytime <3 xx * #dalk eendag .. Wanneer ryn0 gr00t gen0eg is om vir h0m self te beslyt & ander nie sy besluite vir h0m maak nie ! :) hy sal we'll eendag na ons seuntjie kyk & besef watte grooot vout hy gemaak het !!* xx watter amazing pappa & lewe ons kindt kon he ! Iets wat nie een van ons gehaat het nie n family in een hys !!* but dis ryno se keuse gewees nie myne nie ! :) xx * wens het hyt gaan dink en besef :) *
Single and loving it <3 x ouens is net [#####] ... **** that **** .. It's me my little b0y -[ethan] and the world ... #proudsinglem0mmy !! *
Jaloers op ryno ?? Nee wat p0plap .. =) x * vir wat ?? * ekt iets wat niemand kan weg vat nie .. N kindt by h0m n trots !! * wie ytlik moet jaloers wees is [.........] * :) I'm happy and blessed !! * nee wat .. Ryn0 sal altyd in my lewe wees maki sak wat nie ... So I'm happy !!
Eerlik .. Dit was n0g altyd ryno & dit sal altyd ryno bly <3 x
Jah hy doen:) x
Pa van my pragtige seuntjie [die liefde van my lewe] ... Wat meer wil j weet :) ?
Eks happy vir ray ! Wens h0m al die geluk indie werd toe ! .. H00p regtg lisa en hy werk yt ! Dalk sien hy raak eendag wat hy vir my beteken ! Maar maki saak wat nie ek sal vriende wees en prob als okay maak ! Ray sal altyd n plekkie in my lewe he ! * sys n baie lucky girl h00p sy pas h0m op ! *
Dankie jy :) ek try ma lewe t0g net eenkeer en moet die beste van als maak :) x stay strong god is in beheer :)
**** know's :) x mense moet gr00t raak the girl :)
Awww dis sekka die mooiste ding wat iemand n0g ooit vir my gese het dankie baie jy :) xx smile n0u op my gesigie gesit ! Eks sekka da van jys net so pragtig !!
Hay my bowkiie ! Jip vertel hulle face my biqi =) love y0u 2 my p0p ... * mizz j0u baie !
D0n't faceb00k me hey ! Face me ... * al wat ek gaan se is ek't kindt by RYNO PIO nie by haar nie ! So grow up acpt it ! & as iets om pla het hy n m0nd :) xx ... * FHMSAP <--- jy sal verstaan !! Lekker daghii !! *
Nope :) xx uhm ek kani n lewe indink sonder ethan nie ! So happy and blessed :) xx koni vir beter gevra het nie al is ding dalk ni perfek nie en als raak moeilik met tye ! Net een glimlag van my seuntjie is my dag gemaak gee my soveel hoop ! Love my life ! Trotse mammma !!b ;) xx
Pit bull :) xx * <3
Dit maak seer ... En dis moeilik soms .. But ek staan sterk vir my kindt ! Worrry nie wie wat se of try doen nie ! Ek weet die waarheid :) ... * xx ek weet wie sit agter als :) but **** the people I'm happy ... :) xxx en is happy ekt n seuntjiie ...
P0piie :) xxx my lewe my keuse .. En ek drinki elke naweek nie ... Kry jou feite reg ... * :) xx en ek kyk na hom as j nie weeet nie dan moetiie in meng nie ;) ... My kindt en ek maak hom grooot ekt gele vir hom my verantwoordlikheid :) xxx so moetii kom praat as jy nie weeet nie ! Dink j moet biqi yt kom en lewe enjoy ... Dalk gaan j dan yt my lewe bly en oor jou eie lewe worry :) just saying hooor ... *
Lus j kak prt ?
Ek dink dis omdat ons so baie gestray het en omdat hy my nie verstaan nie ! En omdat hy my sooo seeer gemaak het ! But ekt besef dit gaani meer oor ons nie maar oor ons pragstuk !! En dat ons moet dinge yt sort ! Ek prob van my kant af :) xx & ons al 2 het al mekaar sleg gemaak ..... & jah mens raak kwaad dan se j goed en gud gud wat j nie bedoel nie ... But as ek ooit die kaans kry sal ek graag f2f vir hom jammer wil se en my kant skoon maak ! But hys maar n moelike mense .. :) xx
Nope :) x ... * eks happy by wie ek kindt het ... Ekt baie gedink ryno gaani om gee nie ma hyt my verkeerd bewys ... Haal my hoed af vir hom ... & hyt my die mees *exyste seuntjie gegee koni vir beter vra nie ... Happpy and blessed :) xxx ... * xx ..
Ryno sal altyd n plekkkie in my hart he ... Eerste liefde bly vir altyd daar .. En hys die pa van my kindt ... But as dit bedoel is sal dit n way vind maaki saak wat nie dis nie in ons hande nie maar in god sin ...* but as dit nie bedoel Is nie wens ek ryno al die geluk toe hys amazing mens ! Jah ekt dalk baie gese en goed wat hom kwaad en seer maak kani tyd trg vat nie ! Kan net n beter mense wees nu en try n vriendskap bou om ons kindt reg grooot te maak !! ... Hooping for the best :) xxx ... *xx
bianca =) xx & ruan :) xx ... * xx but ek en al my friende kom baie goed oor die weg ;) ... Elke een het n plekkie in my hart :)
Is jy vertraag of iets ? ... Uhm kry asb jou feite reg ! 6uur slaap ek nog so get a life ... en los my yt ! Darm het ek verstand om nie daai tyd rond te loop nie en ons het geld vir petrol en karre so hukm sal ek loop ??? ... Omw sukkel aan :) xx ...
Hay j ek en jess kom baie goed oor die weg :) xx ... Ons sooos susters ... En ek persoonlik sy en die res van die pio gesin is amazing mense !! * xx kom baie goed oor die weg ! Jess as j dit lEees ... Love you lotts en neefiies !! Ons moet weer kye ... En jah ons het ons up en down's ... Maar syt n hart van goud !! Koni vir beter onderstening gevra het nie :) xx # blessed !
Uhm .. .. .. guys!
Ag wat ... Ek wag sal ma wag t0t die ou van my drome besef wat hy vir my beteken !! Dalk eendag sal ek lucky genoeg wees om hom myne te noem ... Ma tot daai dag sal ek wag vir hom !!
Want hy is die moeite werd en ek glo met my hele hart jy sal eendag agter kom hoe baie ek om gee ..*xxx as j so mal was oor hom soos ek is en in my skoene was sou j als doen om sy wereld vir hom beste plek te maak ! Want hys elke meisie se droom !!*xx regtig hys glad nie sooos die res nie !! Sy ma kan ma trots wees op di awesome mal'Q wat sy grooot gemaak het !! #hart se punt daai
Hy weet wie hy is :) xxx ...
Het nie fb op fooon wat ek nou het nie :) data word te gou gevreet !!
Ek try regtig ek doen :) xx dankkkiie baie jy waardeur dit op reg !!* lekker aand !
Ping my asb :) xxx ??*xxx
Dankii ma hys als Wat ek wil he! ! Mal oor hom
Die een person verloor wa oor ek mal is my hart ze punt! Di ou wat my weer mk glo ht in liefde ..
As jy sing :) van bobby van jaarsveld :) awesome moviie :) !!! * xxx
Baie dinge :) ! Mense wat my ken sal weet wa deur ek was ..
Dannkkkkiiie * xxxxxxx
Hehehehehheeh * xx :)
Neee ek doeni aan ander wat ek nie aan my self gedoen wil he nie :) ! As jy nie meer happy is nie loop weg , ma moet nooooit daai 2 goed eeers oorweeg nie /: :) !! *
Ek try ma jongs :) fake a smile .. And move on ... * lewe gaan aan ..
Dankkiie tannie :) sal sometime kom In pop misssssss you en tannie se koekkiies ;;) ! Lekker aandtjie liefies jou baie ! * stuur groete aan almal !
Nie ytlik nie , sal noooit moeg raak vir hom of iets wat oor hom gaani , neti he hy moet snaaks dink nie :) !! * xxx
Hoekom vra jy my die **** ?
I'm trying :) xx *
Dis sy keuse :) ! Niemand kan vir hom kies nie :) ... * hy weet hoe ek voel wat hy da van maak is in sy hande .. Hooplik eendag sal ek n kaans kry om te wys wie ritza is ma tot daai dag sal ek ma wag ! Mant glo .. Bid en vertrou !
Want niemand soek my sekka nie /:
Als * daars geen persoon wat ek ken soos hy nie ! Regtig waar hys amazing !! En sy as* omw .. Net die way wat hy is man :)
Ek sal gebreek wees ! Ma kan nie sy geluk van hom af weg neem nie !...
Ek't nie antwoorde vir jou nie !
Wanna ek aleen is ! Glo my eks nie so serk soos almal dink nie eks ook n mens , n meisie met n hart ... * wat oor seer het !
Net hy kan jou antwoord op daai een dis sy besluit nie my nie :) ! Ma ek weet hoe dit is om seer te kry salit noooit aan hom doen nie hy verdien dit nie !
Daars nie woorde om te beskryf wat in my aan gaan nie ! Niemand sal ooit die seer verstaan nie
Dankkiie :) xXxx * xx lekker aandtjiie :)
Wat dit met ju te doen ?
Dat hy sooos gee ander ou is ! Hys altyd hom self ..daars regtg min sooos hy ek kan hom in so veel ways beskryf .. Ma dan sal elke meisie verlief raak ! Hys n keeper ... Die way wat hy om mens is .. Sy pa kan trots wees ! Hys amazing .. Outjie met moooi'ste hart wat ek ken ! Hys n pragstuk ! Beautiful verby in elke way
Om n onderwyser te word :)
Jip * but ek twfl of hy ooit vir n meisie soos ek sal gaan !
Hahahahah net my parra wat die kan yt dink twyl hy moet werk , hahaha daghii is gemaak mnr el .. En net omdat ek besig is om tandtjies te kry se nie jy moet gat maak nie ! Gaan jou trg kry ! Missing you mal'Q !! Hahaha tanndemuis is my beste maatjie gee my altyd geld lmga
By my :) ! My kindt .. Ek maak hom groot !
Nope .. * bly by my ouma :) !
Ek try ma jongs :) ! Dankiie baie jy :) lekker aand :)
My mommy =( !
Hahahah, saam my vriende uit te wees en tyd saam my seun'Q te spandeur , uhm fav thing .. * 2do is .. hub rook * en net n lekker tydtjie te he
My undies =P ! * x
Thanks :) * x hehehe
Lmga /: * ons geslesies girla /: * imagine .. Lmga .. Love you my LO buddy ! Ons gaan more coke drink girla !!!
Thanks :) * xxx .. * {=
Hahah ons tye daar is maar awesome , en al bring ek so baie kos skool toe eet julle als op en ek kry niks nie /: pfffft ... Coke my fav ;;) ! Sal vir ons eendag n 2L moet bring hahahha .. Lekker daghii sien 2de pouse !
Uhm .. Ek weet nie :)
Hoor vir jow =P ! Lmga !
Jip :) gee my als in n verhouding ! Sit altyd daai 1 eerste ! En hulle gevoelens , eks heelte mal n ander persoon in n verhouding .. Worry meer oor die ander een as oor my self ek gee my als . En try wereld hemel maak ! But its life jy kry seer en jy leer ! Eendag gaan ek iemand kry wat my sal waardeur en als wat ek vir hom sal doen ! Liefde is mees wonderlikste ding so jy moet dit wonderlik maak vir jou liefie
Dankiie :) **
Hay sus ! Ag eks oor dit als al is indie verlede :) agter my ek gaan aan met my lewe is blessed met die beste ! So flip wie wat se of dink ! If you can face me don't talk behind me :) * kiss my as* !! Pfffft * en as mense wil praat moe hulle hulle feite reg kry :) * lekker aand bok sweet dreams
Hi :) ! Wat in my lewe aan gan het niks met jou yt te waai nie :) ! My kindt en sal hom self groot maak en n wonderlike pa kry ! So get a life want almal wil iets te se he ma niemand weet wat ryno aan my en my kindt gedoen het nie
Hahahha thanks :) ! Vat die lewe YOLO ! Kani net hella tyd sad wees nie ! Need to smile 2 :) en die mense om my maak smile ook
:) !