615
Replies
Eks oficialy n fan van mnr nell :P almal mag dalk nie dink jys awe ni en hulle moet weer dink :) jy is een awesome maaitjie hoop ons twee se. paaidjies gaan nog lank saam geloop word en dat jy my eendag nog sal lift op jou *exy bike ;) karlienkebekkie
Hahahaha awwwww danki baie! En ja ek sal jo eendag lift
|: as j so se , maar almal sien deur die persoon wat j voor gee jy is ! Kom oor jouself
wow ekt ni geweet ekt so 2 gevreet mense op my bbm nie, heel duidelik ken j my ni, en se my wie j is, sodat ek kan sien wie die eintlike ene is wat VOORGEE dat jy n vriend is van my
Jy nes die res :| LOS
Hahahahahahahahahahahahaha u wish
Eks verlief op jou :|
Nou se my op bbm of whatsapp
Heyy:]♡ there!! I really miss our chatz coz ur so quiet all of the sudden :p I just wanna say that yoo♡ must stay the ♥cute*:p♡ and awesome guy that yoo♡ are now!! (Hug) fabulousgirl
heya ag sowi jong, rowwe aand gehad lol, eks nog ani slaap hie
Lolz jys doodreg meat is meat and a man must eat,but but veg is veg and a man must also remember to eat his veg and not just meat ay... :p haha lol now being silly... (#cantwatchfacey))
Lol dai sal nou net j wees was so reply! Big hug
Hey jou lekka fokken ding.Sien hier word alweer lekker gevry!Geniet dit mwaz!Mooi kies die keer,,,,jy weet wat ek bedoel.love ya long time....jou ou tannie op bb hehehe
Hai da my skelmpi lol ag danki baie. En hulle moet soma nu al weet, as hul kak soek met my ,gan hulle met jo te doen kry!!!!!!
RayQ jys die beste danki vir al die geselsies lekker slaapies ons 2 gaan binnekort kuier :) soet wec karlienkebekkie
Heya, dis net n plesier, ja ons mut plan mak
Helo mr meaty...dog ek kom krap maar net hier rond..so hoe gaan dit met jou...is j nogsteeds so lief vir jou meat mr meaty :p
Hey miss veggie, danki vi die mooi handskrif op my muur, gan goed danki en self! Hahaha meat is meat and a man must eat
:)Hey hey skelempi kom los maar net n merki bly di oulike ouki wie j is moet ni verander ni mwaz leka aand verder
Heya awww danki baie, eke sal noit ooit verander ni, danki baie en soet wes
♡JOU *exY DENG♡ Jys een oulike ouki!!! Bly altyd soo spontaan en vriendelike persoon * (Big hug) THAT'S how RAYQ roll oppa rayq style!!!
Hehehehe wooooow thanx vi die great boodskap! Wie okal j is ! Biiiiig hug
Jys baie spesiaal thanks for being my buddy (BIG HUG) sien seker binekort :) karlienkebekkie
Hehehe dis net n plesier
Heyy:]♡ I missed our chats so much but ya yoo♡ don't wanna chat so its fine and yeah ur an awesome person!! Hehe (hugz) fabulousgirl
Heya sowi but I wasn't on bbm for a long time so plz inv me again on 29af1a15
n Jamore pie en coke sal nou lekker wees of hoe?
nou praat j my taal
**R@¥Q**------------»€K@ W@tch vir jou OULIKE L@@it'jie!!!!!! MWH@ (HuGs&KiSsEs) xxx
Hahahaha danki.....wie ook al j is
What are you really good at?
Om niks te doen
lol ek het dit al gese maar vir eers is jou bike jou vroutjie :P tot j die regte meisie gekry het :) is ek reg ray as ek so se :) karlienkebekkie
Ja my bike is my liefi
Is jy al verlief?
Net op my bike ja
Missing you... :( amd the long convo's
Awwwww eks jame
My boeta ons gaan lekker nog ry met die bikes gaan awesome wees om julle te kan join al het ek net n 125 elandrem
My bra jy weet jys altyd welkom
nie net isjy oulik nie maar ook n oukie met n great persoonlikheid en baie sweet dankie vir al die lekker gesels op bbm :) jy moet n lekker week he en jou ma se soetse kind bly :P mis jou karlienkebekkie
Danki viri mooi boodskappi
Haha ek dink altyd an my mede mens ...* haha
Lol
Die manne in matriek is lekker jaloers op jou en jy komi dit agter nie ......
Matrieks is nog kinders, steer my ni an kinderkak ni
Dalk as jul girls hom meer sal wardeur sal jul ni c kry ni en hy oki,Ray ek ej ht nogi Face 2 Face ontmoet ni mar ek sal rrg wl want ek weet ek ej sal vinnag goed oor di weg kom ...*((van jo B-day Geskenk,j weet wi dt :) ...*
Awww baie danki vi die mooi boodskap.bly iemand dink darm an my gevoelens ook
J breek my hart in stukkies ma nog kom ek elke keer Trg :-( ek wns j kon agtr kom wat j vir my beteken .. onthou mut nooit an iemand anders wat ni awn juself gedun wil he ni Antwoord asb
Ek sal dit antw ja, maak my skuins bevok as mense vi my lieg. So asb geen preke
Want ek moes my merkie kom los ;;).. HoOp jy het 'n gatskop naweki, en sal propbeer om jou te kan sien en 'n drukkie te kom gee gog!! :D #go-big-or-go-home!! Van die blou oog meisie af xX O_- bly so oulik soos jy is, don't let anybody dull ur sparkle !!
Awwww baie danki jy, geniet altyd ons chats. Hoop ek kry my happy bday drukki. En die girl wie mooier ogies as ek het! Biiiiiiig hug
Breek arme ritza se hart wat sy gedoen ht is ni reg ni ma kry j lekker om haar so te sien? J drop ha oor vanaand j wt hoelank siem sy al yt! Ek hop jy is man genoeg om te antwoord
Kom ek stel dit so. Niemand se my wat ek moet doen in my lewe ni, dis my lewe. Ekt my eie gud van wat ek hou en ni, so muni vi my kom preek ni
Hoe jy van *ex? Of is j nogstyds n virgin
Eks ma my se soetste seun
Hou jouself vrydag dop ..... j sal gou agterkom wa van ek praat! Lol ....
Lol ek gan seker besig wees met my bike so ekt geen idee waarvan j prati
HEloooooooos rayq* wil net sE danki dat jy daar is der alles jys die beste ooit !!! Mwas jy moet een leka g*tskop dagi he ,en hoop die bike kom gou reg nu laat ons kan ry lol nie dat ek gou weer sal kani Miss jou StaX oulike Deng mwassss* LoVies Big hugi*
Hey sweety dis net n plesier, ek gee baie om vi jo en ek hoop jys oky, ek warry my dood. Hoop jy raak gou gou beter.mis jo ook. Soet wees mwa
Oooo ja want my baba is di 14de ((mandag)) 5mande ...*
Dis so oulikies
Tannie se hart se punt! Mooi dag seun lekker werk!
Baie danki tannie, lekker dag vir tannie ook
Dis n plesier'Qii j.... Biiiiiigggg hhhhuuuuugggggg!!! Hehe fabulousgirl
Hahahaha eke gee altyd die biiiiiiiig hug
Dan is dt jo B-day !!! Hoe kan j nu jo eie B-day verget ??? Hoe oud word j dan ???
Ek verjaar ees sondag haha ek word 24
Sien jy uit na vrydag skat
Wat gebeur vrydag?
Heyy:]♡ da RayQ wil net se j mut bly wi j is en mut vi niemand verander ni hehe geniet ju dagiQ verder!! (Hug) fabulousgirl
Awwww baie danki j, leka dag verder big hug
Woorde sal nooit kan se wat j vir my beteken nie!
Ai jai jai
Dt soos amper amper ...* hoe oud word j dan ...*
Eke word 24
So jou harQ le ini Kaap? AmorayQ
Sal like om daar te bly ja
dis nogi eers n dag nie en ek mis klaar die lekker gesels op bbm karlienkebekkie
Lol ai tog,nou maak n plan
Helooooo jou oulike Mensi. Hooop jyt some n leka G#tskop dagi en jy moet soet wees neh skatybol* jys soooos die oulikste ouki ooit ... Bly altyd so oulike ouki* MWhas (BiG HUG)+(KISS)
Hehehehe danki vi die oulike boodskapi,wie okal jy is.biiiiig hug
Waner is jo B-day
13de april
Haha wt is op jo hartQ ???
Om my bike reg te kry....en wonder wat ek vi my bday gan doen
Ammmm ek lis vr roomys kan j vr my bring asb ...* dt is wt op my hartQ nu is ...*
Hahaha eke werk ongelukkig
eks my ma se soetste dogtertjie hehe jy moet ook soet wec ray-ray :) karlienkebekkie
Eks altyd soet
As jy enige plekkie ini wereld kon gaan,waar sou dit wees?en hoekom?
Kaapstad,om oor te begin
Haha hello Blomie ...* ek ej weet so wi dt is ...* :)
Lol nu weet eke wie j is
Haha dink moi kyk wt st ek agter al my chat ...* ek ej ht lank tryf gechat mar nu ja ...* en wi se dalk is ek jo trou vrou ...*
Haha shoe sal like om te weet wie die boodskap gestuur
So jy stel nie eers belang aan iemand nie?
Hkm wil j so graag weet
So het j al I meisie of iemand in die oog??
Eks single......al vir 7 maande
Wt sou j gemak ht as ek jo buure was en my en jo kamer venste was or kant mekar ...*
Hahahahaha dit hang af wie jy is
mnr nel :) nibble klink lekker vir my , ek raak bang want jys te stil ,jys een amazing maaitjie en laastens jy moet n lekker weekie he
karlienkebekkie
Heheheh baie danki jy ook, soet wes
Hey ray'Q (: , dis angiie wil net se #stay_awsome en #stay_sweet* gniet juw week'Q hoor ...x *big.hugs* Angie.Legend
Hey angie! Baie danki vi my boodskapi, big hug
MwaHhhhhhH xoxox
Shoe wie stuur so leka soene
Stay awsme x0x0
Hehehehe altyd
Besig om bang te raak vir jou part karlienkebekkie
Hahaha hkm sal j bang wil raak
Wil net se jy is een awesome mensie jy het die beste persoonlikheid ooit :) stay the sweet and loving person that u r lotsa luevvvv X
Hehehhe baie danki wie okal j is
Do you think there's something like true love ? ireneCoetzee
Well I realy hope there is
Bowkii jys pragtig! 8
Uhm wies jy? Ping my
O isit ray-ray en ekt gedink jy bang vir niks :P karlienkebekkie
Net vi als met tanne
Hooody cuddle s ritza22
My PA se hoody wat jy gesteel het
As j begin stil raak op bbm begin ek wari :) karlienkebekkie
Ek sal ook bang raak
Who would you take a bullet for?
My friends and family
Hey hey jy het so oulike boodskappie om my Qoohme geskryf hehe ! Jy n oulike menseQ bly nes jy is. (Hugs ). En jy weet wie ek hehe mwaQ.
Hehehehe helo jy, dis net n plesier! Soet wees ! Big hug
Hey jy !!! Baie geluk met jou lisensie :P karlienkebekkie
Hehe was net my learners, ma baie danki
Hey hey,.... Mis jou geselsies soOo baie..,,.. ♡,,.. Jy is een amazingly *exyy oukii,....♡,... Bly nes jy is, want enige meisie sal enige its gee om soOo oukii soos jy te he ♡,...
Heya danki vi die mooi boodskappi. Ping my asb 2 keer op bbm?
Mnr RAYQI** Hoop jyt some bja leka geslapies ! Na gestraand smile ek net ongeloooflik bjA OMW ek wonder hukm mmm!!! Kan jy my dalk se??? Jys sooo die beste ooit * *exY + OULIK= SO ongelooflike ouki* Ek dink amper sy naam RAYQI** leka dagi MWaHS
Heya? Uhm ja eke het leka geslapies? Wat het dan giste aand gebeur? Want eke weti ? April fool jy my dalk?
ĤƐY ĤƐY ǰ♥Ü ouwlike mensie *... Met ǰ♥Ü bloos gesigies*... Wil maar net bieQ km skryf *... Stay cute *... AvoQ*
Haai daar slaai blaar! Danki vi die mooi boodskappie. En hou op so stil wees! Biiiiig hug
Helows :p wil manet se jys n hevy nice ou en jy moet so bly :) Xx en moenie te veel hub rook nie ek dink nie dis goed vir mense nie :p (joke) ** geniet jou dag veder Xx :p
Heya hehe eke sal nooit ooit verander nie....en almal moet dood gan een of ander tyd. Hkm wil ek dan nou met gesonde longe doodgan hahaha
Hou j van haar,ek bedoel Amorey???
Hkm wil j so graag weet
Ja neh jys jou ma se soetste seuntjie :P karlienkebekkie
Enigste seun ook haha
Is di nu sos n chat om vr Ray di regte girl tekry,of wys di girls hul self an jo dat hul di beste een is vr jo ???
Dis eintlik om my beter te leer ken hehehe
hey j !!! Jys baie oulik en cute soet wees karlienkebekkie
Soeter as eke kry jy ni
My oulike dingq jys te cute vir woorde mnr nel! My mal'q
Hehe danki wie ook al jy is
Ken jy Amoray?
Jap ek doen
Hi j hou j van iemand?
Hey, ping my dan se eke jo
MwaHugS mr meaty ;) sjoe j het omtrent bja qooh.me's ((#cantwatchfacey))
Hehehehehehe miss Veggie. Ek sien so ja.
HeyZ skatlam mis ons geselsies so bly ek kan weer chat en my BiS weer aan ek het soooo bja na ons chats verlang so bly ek j gesien ook in persoon lol alhoewel jyi my gesien heti :p hehe missies jouw lekker aandjie verder
Helo sweety....ja my foon was eintlik stil hey.hehehe bly om te hoor jyt my gestalk ! Hehe geselsies nou
Jys die gelukuige wenner van baie qoohme 's :P karlienkebekkie
Hehe ja ekt al taamlik baie boodskappies
Sjoeh maar die girls is erg oor ju neh lucky oukie-lka mahn enjoy it
Lol ekt geen idee hkm hulle so erg oor my isi
Maar ek ry nooit da ni j ry elke uur vby m hys en maak geraas!!!
Hahahahahaha ekt baie lanklaas meti bike gery
Jys een van daai unieke ouens Ray,en n vriend,so ek wil jou gelukkig sien,en sal altyd vir jou daar wees,maak nie saak wat nie,mwaz Tash.
Jy bly mar die beste tasha
Jys dan di een wat my stalk :P
Dis jy wat my stalk !!! En my elke keer se wanne jy verby my huis ry
Vir al die girls sterkte,..en wie okal Ray kry,wees lief vir hom,en bahndel hom goed en moet hom nie seer maak nie,want ek sal jou persoonlik opsoek en jou trap!en ek is seker hyt nog vriendinne wat dieselfde voel,Goodluck...may the best Lover win
Net my Tasha dai
Jou spesiale skelmpie...
Wat vju oor mure kuier... Ju cuddle buddy mwahzz
Hahaha dit kan net my stalker wees
Jou bike is kak awesome bra!
Van jou boeta elandrem
Thanx meneer, my vrouki dai
En net ek mag jou bike omskop en steeds sal jy lief wes v my ... :P
Joh ek sal huil as iemand my bike omskop
Hoekom so stil ?
Werkies an my bike
Ray ek gaan jou n bbm stuur,,,iets wat ek wil he jy moet onthou,iets wat ek al eens in my lewe gevoel het,en graag wil he jy moet voel saam wie okal jy kies,,ek mag oud wees,,,maar ek het geleer deur my seer.
Hoor net dai wyse woorde
julle girls maak my dag!so lank laas gesien hoe girls fite oor n man.Ai my RayQ jy moetie vergeet om te kom vir n testdrive voor j n girl vatie.lol,(joking,)ps,hoop j vind liefde skat,jys n wonderlike vriend..julle almal is gelukkig om ray te ken,,,onrthou dit
Haha ek weti wa oor hulle so baklei ni....haha bly so awesum! Altyd da vi my! Waardeur dit rerig baie. Danki vi als
[J0u] hoody .. Vandag hella dag .. && pyp jol ... Lekker werk skat :)
Mxm wane my hoody gesteel word
Kan nie wag vir daai [eendag] nie skat ... Jy weet wa van ek praat :) lekker daghii my *ext !
Lol eendag ja
Ag plz don't exagerate now hehe they want you its so damn obvious hehe girls r desperado... Amigo
Haha weti wa oor hul so angan ni
VIEW MORE