Visit this profile later to see if your question was answered.
spar uitstappies ??♀️??
having a boyfriend ??
trying to impress people ❤️
???
noggals lekker , was net die gr8 koshuis kinders ?
yes yes yes
nope ???
nothing ??
yeah ?
He's perfect ??? always has been always will ❤️
trust & support
ahh ? atm probs all my friends , i guess ?
nee ek dink nie sleg van haar nie , sy kan doen en sê wat sy wil, sy hoef nie ander se opinie te vra nie♥️
ek probeer jah ???
vir lewe ???
ekt een nou net gepost wat by knysna heads geneem is x die vorige een is by sunset beach geneem ⭐️
wat maak dit saak? ?die Here sien almal gelyk x JY IS NIE JOU FOLLOWERS OF LIKES NIE?❤️ so dis nie eens veronderstel om n topic te wees nie ???
sasha.snyman ?
ja as ek ouer is
neee asb nie ??? jammer maar dis bietjie 'annoying'
as jy regtig wil kan jy maar x
not sure , but i don't think it's 'cool' to brag cause , you think of yourself "higher" than other when it's all God's doing ?❤️??
moenie asb. ?? dit word bietjie irreteerend , jammer ☃️
yepp ?
ken n paar michael's
so ver ek weet ja , oorsee ?
moenie jou naam dan hide nie
agh , iets persoonlik
n hele paar
jou keuse
hang af wat ek wil doen
geen volgorde nie
anine
mienke
talia
Tarien
Kristin
Jessica
Danika
Lana
Cleoni
Lana
Kate
nog baie ander
nope ?
Ja
want bloemhof se koshuis is die beste.
yea ?
geel , pienk , pers , oranje
vra away
niks is onmoontlik nie.?
okay
lekker
love u ❤️beteken baie mieke ??✨ jys n bleddie goeie mens x dankie thenks fanksss x mis jou ook baie. kuier gou - gou
eerstens , ek dink glad nie so nie. as jy prob het asb kom praat met my daaroor , dm of whatsapp my ek sal jou nie kwaalik neem nie. ek dink glad nie van myself beter as iemand anders nie , so asb praat net met my en nie qooh nie x
they're not relevant. and plein weg ******up
bloemhof ??
Give it all to God. No fear. No hesitation.??
Hy is fantasties ? beste persoon waarmee 'n mens kan praat , Hy luister altyd x sonder Hom sou ek nie nou hier gesit het nie ? HYS ONGELOOFLIK WONDERLIK ❤️?? kan 'n langgg ding nou tik oor hoe goed die Here is x ? Ek is definitief 'n Trotse Dogter ?
clothes and food. ??
díe beteken só bitter baie ?? baie dankie ek probeer x maar nie altyd so easy nie ❤️ dit maak my dag
dit afrkteer my nie eens nie want ekt vir God so ekt als wat ek ooit sal nodig hê.
dm my as jy 'n probleem het met iets moenie qooh gebruik nie
I already have no fear 'cause God is with me ??
at 4M ? best experience ever , God has blessed me x
weet nie meer nie
want single is lekker ?
te veel ❤️
mienke , tarien , anine , kristin, talia , danika ens ens ens x
ja maar nie heel vakansie nie
gaan ook weg x
forgetting & forgiving
mis jou ook
nee man is jy mal , sal nerens ?
hang af hoe die break-up was ? maar seker
'ek het nie genoeg middel vingers om vir jou te wys hoe ek oor jou voel nie' ?
praise and worship session ❤️?
is reg ?❤
ek kan regtig lank praat oor dit ?? so pasop want dit gaan nou lank wees ?
kom ons kyk bietjie ... meisies:
as jy n foto post met seuns is jy 'los' of n 'hoer'. post n foto in n bikini - slet. post iets met make-up , is jy n slet. baie seuns pelle - los / slet. post n foto met n kort rok - hey slet. so ja meisies word gejugde maak nie saak wat nie. want by seuns , rook/vloek/drink - kuier mens
amper kaal in n foto -hot verby
post fotos saam meisies , lekker vriend
ens ens. so los die stront en wees jy.??
nee. ek is regtig nie. die Here sien almal gelyk so dink vir jouself net wat is die punt om te 'brag' of vol van jouself te wees. dit gaan jou nêrens bring nie want mense gaan nie jou vriend wil wees nie en Die Here gaan jou nie hoor as iemand anders sien nie ?
the strength to be wise ??
I'm already so blessed so nothing ???
oms mieke?jy weet hoe om iemand se dag te maak . die vakansie moet ons kuier x te veel liefde vir jou ?✨jys n engel van bo x
hele paar interassante goed ?
mis jou ook ??
how God has blessed my life ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
oulik dm my
??
next year ❇️
JIB/JAM Kamp ? My so veel geleer oor die Here x bitter baie dankbaar daarvoor ?✨ onbeskryflike geleentheid gewees om so baie tyd met Die Here te kon spandeer en om Hom te leer ken ?? ek sou niks wees sonder God nie ? Daai Kamp het my die lewe van n ander oogpunt laat sien ?? ek kan nie vir mense beskryf die experience wat ek saam met Die Here ervaar het nie x ek wil net almal vertel van hoe wonderlik Hy is ?❤️ Hy het my gewys hoe belangrik dit eintlik is om n ordentlike verhouding met Hom te hê. enn toe ons almal net Praise & Worship en uitbars van trane oor oorgeweldige liefde en selfvertroue wat die Here vir ons gee ?✨? Hy's wonderlik ??sal nooit ooit dit verruil nie
juffrou Schoeman 8.1
when they judge you before they know you and spread rumors about you
God het almal in mooi gemaak , Hy dink nie een is mooier as die ander nie x almal is altyd ewe in Sy oë , so ALMAL is beautiful ??
ppl soos jy maak mense se dae ?
redelik baie , maar castle on the hill & shape of you is lekker
hulle kies eers aan die einde van die jaar ??
13? 30 Julie✨
haven't been so i wouldn't know ?✨
iemand wat laster ??
aw mense soos jy is blessings ?? dankieee jy
atm nothing?