Visit this profile later to see if your question was answered.
I haven't started studying and exams is starting in a week..
Was goeie vriende weet nie rerig hoekom ons nie meer is nie. Ek het n gevoel sy hou nie van my nie maar sy is baie oulik♥
Everything x
Phone and money x
Nahh dink nie soo nie
Nee hulle doen nie want ek is nie
South - Africa and I want to visit Italy and Scotland x
YESS!!!!
Noooo don't know what you talking about
Wel dis hulle keuse as hulle wil rook dan kan hulle mah rook solank hulle net nie voor my rook nie want ek haat daai reuk x
Nahhhh
My vriend jy het vir Jesus nodig, ek sal vir jou bid x
Nee op die oomblik hou ek nie eers even van iemand nie x
Het nog nooit so daaraan gedink nie, most probably people that just dont have any respect for you as a person.
Ons is het net nie al ontmoet nie x
Letterlik een van my beste vriendinne x sy is een van die coolste mense wat ek ken is rerig so lief vir haar en ek kan haar met enige iets vertrou♥
Mm dis MOS waar, ek het hom nog nie eers al ontmoet nie.
Exhausted
Desember wat nie wil kom nie en ook eksamen.
My vriende, familie en Pappa God x
Te veel om van te kies
Ja ek het gehad
Ons is NET vriende.
Amazing, wonderlike mense ontmoet en great memories gemaak kan nie wag vir 2017 nie!
Glad nie, baie nice meisie♥
Jou ook maaitjie x? die tye wat ons gehad het x
Spend time with everyone who I love ?
Ashh x ? jys alles
Aawh jys cute x❤
They can walk around without shirts on x ?✋
Yasssss??
People wearing animal furr for clothing✋?
Neee
Nee ek vloek nie?
Ek dink sy is amyzing?? al sit sy mayonnaise op haar brood is sy nog steeds baie na aan my hart❤
Still trying to find out✨
Jah ek gaan en ek sien baie uit??
Neee ek is nie net omadat hulle anders as ek glo beteken nie ek is teen hulle nie? Hulle is maar net ook mens soos ek en jy x
Is dit wie ek dink dit is?? love you to❤ Om in die saal te sit en eksamen te skryf is nogalss lekker saamet jou?
Wel elke broer en suster baklei en ek en hy baklei nogals baie maar in die einde is ons vir mekaar lief en ek sal se jah ons is close x❤
Want my broer is daar op Skool??
???? gaan kyk op sy Instagram?
My gunsteling vak is Rekkenkunde ☺?
Ek sal nie myself beskou as slim nie maar ek is ook nie dom nie??
I don't really know ??
My phone??
Neee
Jy kan dit seker self uitfigure of hoe?
Choclate?
Only in your dreams that happens?
What do you think?
Nope?
Ek sal enigetyd n hippie word??
Enigetyd ?
???????
Neee glad nie?
Ek probeer nog om my talente uit te figure ? maar ek hou daarvan om te sing en mense het al vir my gese ek sing mooi? Seker my talent??
Jah?
Wel, soos ek Hoerskool toe gegaan het, het ongelukkig nie al my vriende saam my La Rochelle toe gekom nie. Ek sal nie se ek het hulle verloor nie ons praat net nie so baie meer nie x
Wouldn't you like to know?
Nee ek het nie maar ek wens ek het een gehad?
Baie na aan my hart❤
Jah ek het 3 honde☺
Simòne Visser ?
Eks fine dankie?
Bankrupt ??
Sommige mense?
I honestly don't think I am attractive ?
Vir my om te weet☝?
DM my x
Whats that????
Quite a few, without those lessons that I learned I wouldn't be the person I am today x
Make sure that everyone is treated equally ?
Hy moet n nice persoonlikheid he. Hy moet omgee vir ander en vriendelik wees. Hy moet my ook laat lag.??
Once a larrie always a larrie?
Cotton on x
Hokkie en Dans.
To drink coffee eat sushi and to hang out with friends✌
Ek weet nie?
Iphone.
Actully nobody?
I try not to judge
Aah dankie Erin? Kan dieselfde van jou sê?
Sy is altyd daar vir my sy is soos n sussie vir my ? Love her soo mych?
Te veel ?
Blue?
Bellamy?? lief vir jou ook?
Elke dag?
Winter❄
Jahh? ek love dit?