smit_shane
Kom ons maak die 'n positiewe platform? Vertel vir my wat jou inspireer, waarin jy glo... deel met my enige iets❤
Visit this profile later to see if your question was answered.
Baie dankie, hierdie is ‘n groot kompliment 🥰 Jy mis net die kanse wat jy nie waag nie
Ek en my vriendinne gaan Plett toe 🥰
My familie gaan speel gereeld golf daar 😊 Dis 'n stunning plek om bietjie weg te breek 💕
My hart verlang 🥺 Mag ons vinnig weer ons koffie dates terugkry ☺
Aw baie dankie! Ek waardeer die so baie ❤
James 2:10 💞
As daar koffie en sushi betrokke is, dan is ek daar 🥰
Greatest desire is happiness and fulfillment no matter what my situation may be ❤ Because happiness is an inside job. Greatest fear is losing my loved ones
To me, consistency is everything. Someone can tell you that they have feelings, but you can tell alot about how much a person values you by their consistent actions. If they want to see you, they will make time.
For a start, go for a coffee one afternoon. Or even inbetween her practicals at campus. If you enjoy each other's company, she will definitely want to do it more often.
A little effort can go a long way, but if you don't see potencial after a while, it's not worth it.
Remember- there is a big difference between someone who talks to you in their free time and someone who frees their time to talk to you.
Hope it helps 😊
BioChemie by Tuks 😊
Daar kort eintlik 'n akuut 😂 Hierdie is so oulik en motiverend, baie dankie, ek waardeer dit ☺
Where did we meet? 😊
Color- red
Food- sushi
Car- Range Rover
Song- I have so many! I love Afrikaans music
Movie- Just go with it
Holiday destination- Venice
Vandag 18 geword 😊
En ek vir jou twin ❤ Jy is so na aan my hart ❤
Jinne hierdie is só oulik. 🙈 Baie dankie, dis 'n huge kompliment ❤
Baie dankie 😊 Sien uit om nog memories saam jou te maak x
Hierdie het my daggie gemaak ❤ Baie dankie, ek waardeer dit tonne.
Thank you 😊
Ongelooflik baie dankie ❤
Ek gaan saam met my vriendinne 😊
Baie dankie 🤗 dis so oulik van jou 🌻
So lief vir jou estee 😘 Baie dankie vir die oulike meisie wat jy is ❤ Jy is beautiful binne en buite ❤
Wanneer gaan jy vir ons daai nuggets bestel? 😌😂
Hy gaan ongelukkig teleurgesteld wees 😂 Ek sien baie uit om tuks toe te gaan 😊
By Tuks 😊🔥
Baie dankie vir die advise 🤗 Ek waardeer dit
Aw dis so oulik van jou ❤ Maar jy moet my vriendinne sien 🤩😱
Defnitief Shannon Coetzer ❤❤
Ag baie dankie ☺ Jy maak regtig my daggie ❤ Die wêreld kort meer mense soos jy wat ander so opbou ❤ Ek sal jou graag wil leerken x
Hierdie maak my hart so bly ?❤ Vreeslik baie dankie ❤ Ek is dankbaar ek kan qooh me as 'n positiewe platform gebruik ?
Baie dankie ❤ Jy is net so oulik. Ek is altyd oop vir nuwe vriende ? Dm en dan leer ons mekaar beter ken?
Hi ? Ek bloos skoon ☺ Baie dankie vir die mooi woorde ?❤
So lanklaas van jou gehoor ? Asb en gou ❤ Ek mis ons tent geselsies ?
Elke een het dit verdien en ek is só trots op hulle ?❤ Die afgelope paar weke met die finaliste het ek besef dat almal perfek is vir die titel, so in my oë kon almal netsowel wen ?❤
28 Januarie ?❤
Baie dankie ? Dis baie oulik van jou ?
Jy is so oulik ?❤ Baie dankie ❤ waardeer jou x
My tweede beste vriend ? Hierdie keer sal ek nie jou van noem nie ? want mense gaan mos dink jys "vertraag" ?
Fave ?? Baie dankie Johan ? Ek waardeer jou ook ? Ons moet baie vinnig iets reël?
Ek is 'n single pringle ?
? Jy is oulik, baie dankie ❤
Al my vriendinne beteken so baie vir my en ek sal hulle nooit wil vervang nie ❤ Maar my closeste vriendinne is Shannon, Demi, Madeleine, Nicola, Laurette en Shané ❤
Hay ? Baie dankie vir die support, jy is so oulik ? Ek waardeer jou baie ?
Sugar Shannie ?❤ Baie lief vir jou best? Ek is oneindig dankbaar vir jou in my lewe ?
Fisies, Ekonomie en Rek ?
Hay ❤ Baie dankie ? Ek waardeer jou super baie. Dis omdat ek sulke goeie vriende het soos jy wat my help positief bly ??
Hoekom voel jy jy doen iets verkeerd? ❤
Daar is nie 'n stap vir stap guide om verlief te word nie ? As dit die regte persoon is, sal jy net weet. Jy sal nie ophou aan hulle kan dink nie, jy gee om oor hulle geluk en jy sal mal wees oor elke deel van hulle. Hulle quirks ook ❤
Of course size matters. Nobody wants a small cup of coffee ☕
Ek volg die stiltetyd bybel vir vroue ❤ Dit gaan deur die bybel in 'n jaar ❤?
Baie dankie, ek waardeer dit ? ek is altyd oop om nuwe vriende ta maak x
We basically have 34 000 days in our life. It sounds like a big number, but actually it is so small. We have to realise that this moment right now is all we have. We should stop setteling and start living. If you didn't do what you thought you would be doing right now, it might never happen. If you have a goal you want to achieve, don't postpone it. Start working on it and make 2019 your year ? Don't complain or focus on what's wrong, but be thankful for the opportunity to experience each day. Hope this helps ❤
Matthew ❤?
Thanks or whatevaaaa?
? Awww baie dankie ❤
Two dudes chillin in a hottub.. ?
Giving someone false hopes into thinking that you love them as much as they love you is really cruel. Rather a guy who has been with alot of girls. To me, it doesn't matter how his past looks like. I care about how he would talk about his exes and if it seems like he tried to change after making mistakes in his past. A number doesn't define you as a person ?
Essie ❤ Ek is so lief vir jou. Jy is 'n vriendin 1000☺ Dankie vir al ons memories saam en jy is STUNNING ?
Ed Sheeran en Billy Eilish ?❤
Don't be unhappy with yourself. You are perfect. Stop wishing you looked like someone else or that people like you as much as they like someone else. Stop hating your body, your personality, your quirks. Love them. Without those things you wouldn't be you and why would you want to be anyone else? Be confident with who you are. Love your flaws and imperfections, because they make you who you are ?❤
Oh my ? Seker 'n stripper, hulle maak die meeste geld ???
Wie is dit wat vra? ?
Michelle ? Bedoel jy om droog te word? Dan 'n handdoek natuurlik ?❤
Thank you so much ?❤ All that I strive to be
Twee dae terug toe ek midnight sun gekyk het ??
Ek hou van hulle almal ? Ek sal dan mos nie vriende met hulle wees as ek nie het nie ?
Watse vraag is dit ? Ek verkies om nie geslaan te word nie dankie x
Most difficult question ? Maybe jewish? But I won't ever trade my christianity ❤
Ek doen? Dis 'n goeie ding om goed van jouself te dink ?
I will never go lesbo ? So no one x
CEO van 'n forbes list besigheid ?❤
Baie weird vraag ? maar die eerste een x Dan kan ons meisies baie gemakliker slaap ?
Albei is baie goeie vriende ? Hoekom moet ek kies? ?
Shannon het? Sy was nog altyd mooi maar nou even meer ?
Dis qoohs soos die wat ek wens dit was nie anoniem nie ?❤ Ek wil net baie dankie sê. Ek is baie vêr van perfek af, maar baie dankie dat jy my aanvaar soos ek is ?? Mense soos jy sal ek altyd in my hart koester & ek is baie dankbaar vir jou x
Liefde is daar buite vir elkeen van ons ? Net omdat jy nog nie verlief was nie, beteken nie jy gaan dit nie vind nie ❤
Sjoe, baie dankie❤ Ek weet sommer dadelik wie die is. Weet net ek waardeer jou ongelooflik baie en al jou ondersteuning ❤ Jou mooi hart is regtig 'n inspirasie?❤
Nee man ? Moet nie skaam wees nie ? Baie dankie vir die kompliment ?❤ ek is beslis nou nie so mooi nie ? Maar ek sê elke dag dankie dat Hy my geseën het om gesond & gelukkig te wees ? ??
Hay ❤ Baie dankie ? Die het my dag gemaak ❤ Asb Dm my?
Baie baie dankie ❤ Ek sal altyd tyd maak vir julle mense wat so na aan my hart is ?
Hay ? Baie dankie ?
Nee, ek is nie ??
Nee nie regtig nie ? Maar baie dankie ??
Ek glo net geluk kom van binne en hang nie af van jou omstandighede nie. Daar is baie dae wat ek hartseer is, maar jy moet waardering hê vir die goeie dae ?❤ Ek is nog baie onseker oor wat die toekoms vir my inhou so my lewe vorentie is glad nie beplan nie ? Jy moet net jou hart oophou vir geleenthede en altyd dankbaar wees. ❤ Die Here speel ook 'n groot rol vir die geluk in my lewe ?
As ek net geweet het wie jy was?♀️? Maar dankie ☺
Single pringle ??
Hayy? Hierdie maak my daggie ❤ Baie dankie ? Ek sal vir jou Front row seats gee hoor ?? Ons moet weer kuier x
Baie dankie ? Ek waardeer dit❤ Ek sien baie uit vir al die memories wat gemaak gaan word?
Ons is ongelukkig uit ? Maar hy is nogsteeds een van my goeie vriende ?
Aw ek is so lief vir jou ❤ Baie dankie vir die mooi boodskappie ❤
Ag jy wens ? Jy weet ekke is die cool een tussen ons ?♀️?
Jy weet mos sommer ek is baie cool????