Visit this profile later to see if your question was answered.
Studeer definitief ?
Weet net nog nie waar nie maar ek voel windhoek ?
Party voel ek is net onnodig ?
???t'aww dankiee ?
Kyle Bouwer ?
My beste vriendin - Janika le roux ?
Noo ??
Aww dankieee ? ek probeer my bes om hom gelukkig te hou.
Het jy gehoor dat n meisie en n ou mag vriende wees? Ek vertrou my ou met my hele hart ❤
Since 3 jaar terug
Jy moet maar wag en sien ??
Opened the cupboards and started eating without asking
To stop over thinking everything and to do my best in everything possible.
Amper 4 maande wat dit official is ?
Ons is ja ?
? Dis baie nice van jou. Dankie. ? Ek worry glad nie oor die haters nie, hulle is agter my vir n rede ?
?? Aww dankiee ?
Aangesien jy so baie van my lewe weet, kom se dit in my gesig vir my aangesien jy te bang is om n naam by te sit en ek sal vir jou die regte feite gee, want jys duidelik way verkeerd met jou aantuigings ?
Maak gou seker van jou feite dat dit eintlik my nommer is? anders lyk jy dom.. soos nou ?
As jy wil ombeskof raak of SEKER WIL MAAK VAN JOU FEITE wat ek definitief dink jy moet doen, message hiernatoe : 081 418 6515
???
Eks jammer ? maar my ou se geselskap is op die oomblik meer as genoeg vir my ? dankie tho. Dis baie nice van jou gewees.
Ek weet hy is ??
En ALMAL weet hyt net met haar gejoke ?? shêm.
Daar is ja
Baie dankie.. ? selfde daarso met die eksamen
Solank sy haarself geniet ?
These past days*
Im just happy because i have reason to smile again ? life is too short to waste your time being unhappy.
Ons hoef seker nie 24/7 bymekaar te wees nie? Ons maak op naweke vir die tyd wat ons nie by die skool saam is nie. ?
Awww dankiee ?
?? Maak jy nou my dag . ? Dankie vir die warning maar ek het niks om oor te worry nie. ?
????
Aww? baie dankie
?? Dankiee ??
Kyle Bouwer ??
?? Ahww baie dankie anon. ?
Sjoe! Doen moeite om ons beter te leer ken voor jy sulke lelike aantuigings maak x
Ek dink meer dat ek die gelukkige een is ?
? Okay ??
Physics ordinary level
Maths higher level
Biology higher level
CAT ordinary level
Afrikaans first language higher level
English second language higher level
Uhmm.. as jy die res van my qoohs gelees het sou jy gesien het dat ek het een ja ???
Ons is ja?? en ahww baiee dankiee ❤❤
My friends know the answer to that ????
Ons is glad nie secretive nie, anders hoe weet jy dan? ? dit het net nie enige iets met ander mense te doen nie, maar baie dankie ??
Dankie vir die raad ?
Sorry maar eks klaar iemand anders sin ??
Ahww dankie baie ?
Nee ek het nie ? is nie nodig nie
Baie baie dankie ?
Uhmm dis presies wat ek gese het ?
Sjoe, ek weet wie is hierdie. Moenie dat een OU probleempie veroorsaak dat jy n vuil mond kry nie, dink in elkgeval dat jy my maar eers beter moes leer ken om te besef dat my mond actually skoon is en dat ek nie enige iemand sal sleg se nie, tensy hulle my GOEIE rede gee om dit te doen nie. Maar kom doen my n guns en kom se dit in my gesig vir my asb aangesien jy nou so lekker wegkruip, dan kyk ons wie het n vuil mond ?
Joh, jys bietjie lelik, mens praat nie so van ander nie. Shané is een van my vriendinne en sy is super nice. Sy kan nie fake wees nie al probeer sy, en kinderagtig? ? Ek dink deur so te praat van ander is jy die kinderagtige een. Doen moeite om haar beter te leer ken dan sal jy sien sys niks soos wat jy gese het sy is nie ?
Sit n naam by dan antwoord ek jou ?
Niemand is perfek nie, veral nie ek nie, maar dankie ??
Wie ken haar nie ? ? sys een van die belangrikste mense in my lewe.
Dit mag wees ja ? maar Dm my as jy so graag wil weet ?
Nie die jaar nie nee
being able to spend it with someone special ?
Lyk ek bang? ?
Uhmm wat van ons?
En ek moet omgee oor jou opinie hoekom? ?
mooiste in wat? ?
people with a big ego
En jy myne ❤
Natuurlik! Elke dag
Jou probleem as jy dink dit is vernietig tjom.
My ouma ?
Great mens, sy verstaan my, definitief een van my favs ❤ Soveel liefde vir haar.
Ek en sy is close op die oomblik ja, ekt haar leer ken
Tannan ???
Woorde kan nie beskryf hoe baie sy vir my beteken nie! Ekt soveel liefde vir haar ..
Sys een van my absolute WARE vriendinne en ek vertrou haar met my hele hart. Mis haar net so verskriklik baie #Worcestermens
sys een uit n miljoen en ons is PRESIES dieselfde mens?
sy verstaan my! Nog meer gaan ek nie se nie want dis way te veel en sy weet presies hoe baie sy vir my beteken .. ❤
Ek doen ja ? en hy weet wie hy is
the 3 main ones will be: in no specific order
Elizabeth
Julene
Raine
Nope
Lekka ?
luister bois
sweeet ??
Nah, i prefer older or the same age as me ?
Ons is NET vriende, ek hou van iemand anders ?
Love you too verdwaaldes ?❤
Jacooo ??
She understands me well also ❤
I don't understand it ?
? julene and elizabeth understands me very well i must say.
Dm me and I'll tell you ?
Soccer⚽
Ek het klomp favourite memories saam klomp verskillende mense ?
Elke meisie kan een wees as jy haar rede gee om een te wees, anderste is ek vriendelik met absoluut almal ❤
Dis seker maar hoe ek lyk? ?
Nooit nie
?❤❤
Don't lie to me
ahw thank you you're so sweet??
Ahhw, cheezy but sweet ?
Niks met jou te doen nie ? Ek weet waneer is ver te ver
M ? ek weet dis jy ??❤