Visit this profile later to see if your question was answered.
As dit die persoon is wie ek dink dit is... Ek mis ons geselskap, maar ek dink ons albei is beter af daarsonder. ? DM my as hierdie glad nie vir jou sin maak nie. ?
Seker Kyle. ?
Daars te veel
Ek't gister "Wonder" gekyk en dit was pretty cute?
Awh, oulik x dankie ?
N seeperd?
Oeff??
Turquoise, baba geel, rose gold?
My lyf en die wereld ?
Sover ek weet, niks nie? ?
Dankie man❤️
Nee, hoekom sal ek uitfreak? ?
Dm my gou asb. Ek's seker ek mis jou ook ?
Baie dankie❤️
As ek met iemand afhak, ken ek probs die persoon so ek sou weet i quess ??
Bikini?
Baie dankie?
Jy kan my DM x
DANKIE, DAG GEMAAK❤️
Hang af wat hulle daardeur wil bereik ?
Sure, maar ek's nou gelukkig met Dante❤️
Awh, dankie?
Kuier patato?
Ek weet nie eintlik nie, dit hang af met wie ek is??
Die's baie oulik?❤️
Ek sal nie, ek belowe. DM my net ?
Baie dankie ?❤️
Dit was die 2de vier maande???
Lol nee, ek het geen idee wie jy is nie. DM jy my maar ?
As ek weet wie jy is, sure x
Wiskunde
Biologie
Skeinat
IGO
RTT as ekstra vak (dalk)
Joh, uhmmm. Ons het mekaar ek dink in 2014 ontmoet toe hy begin het met toutrek, maar ons het nooit regtig gepraat nie. Eers soos laasjaar baie close geword?
Meeste mense weet dit?
Ek dink ek het, sal nou gaan kyk x
Dan sal jy nie meer verveeld weea nie
Ek kan so sien ja?❤️
Intimating of intimidating? ?
Hoekom sal ek bly wees daaroor, Vehan? ?
Weird kind? love you ❤️❤️❤️
Dankie Tylo, waardeer x
Asb nie?
HALLOOOOOOOOOOO
TYLOOOOOOOOOOOO
❤
Hello Tylo ?
Ehhh. Hou tog nou op met die cheesy qooh's asb?
Awhh Melandri ? Ek mis jou my bestieee ❤
Palm bome ?
Waddehel??
Ek het mooi niggies x??
Dankie, maar nee dankie ?
Hierdie is letterlik onmoontlik, sorry ?
Baie geluk ???
Dis 'n baie oulike fliek ?
Dis alles ???
Llamas en dwerg hasies ?
Coke ?
Nee lol
Om eendag 'n baie suksesvolle lewe te hê ?
Baie dankie x?
Dis oulik x
Asb DM my. Ek is sooo nuuskierig wie dié is?
Danté ?❤
Awhh, dankieee ?
?
Ek love Ané so baie. Ek en sy het ons bad tye gehad, maar nou dat ek daaraan terugdink was dit eintlik super snaaks. Het amazing memories met haar. Sy is 'n dierbare vriendin en ek weet ek kan haar met alles vertrou ❤
EK IS SEKER DIT GAAN GOED MET HOM, MAAR VRA HOM MAAR SELF OP SY EIE QOOH.ME
Okayy ??? thaanks man ?
Baie dankie x
My Mamma verkies dat ek nie op 14 trou nie. Sozz man ?
Same?
Charlize, Melandri en my skoolgroepie ?❤
Grietjan ??? Sy is die malste, maar vreemdste mens ooit, maar ek kan nie vir 'n ouliker vriendin in my lewe vra nie. Sy is super uniek en gee nie om wat mense van haar dink nie. Sy praat regtig baie en haar grappies is soms snaaks ? Sy is my daily entertainment by skool en ek love haar sooooo baie xxx
Hy is my beste vriend en is eintlik soos 'n broer vir my, want ek kan altyd met hom praat en ek weet hy sal my altyd ondersteun as ek hulp benodig. Hy is 'n regtige gemaklike mens en ek waardeer ons vriendskap ongelooflik baie ?
Ek en Tylo het by Marli oorgeslaap en toe deur die aand raak Marli aan die slaap. Ek en Tylo was toe nog vir n tydjie wakker en toe staan ek op om vir my ICE TEA in te gooi. Marli (wat slaap) begin my toe uitskel en sê vir my dat dit nie help ek drink Coke voor ek gaan slaap nie, want anders gaan ek val! ?????
Een van my beste skoolvriendinne!? Ek is regtig mal oor haar en sy laat my altyd flippen erg lag. Sy is regtig spontaan en altyd vriendelik? Ek sal ons vriendskap vir niks in die wêreld verruil nie. Alhoewel sy regtig baie praat en grappies maak, is sy acually die awkwardste mens wat ek ken. P.s. Dit help nie jy drink Coke voor jy gaan slaap nie. ???
Beste mens ❤?
Dankie x?
Omw, cute! ???
Dankieeee x
Love youuu Bianca x