Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek belowe jou ek sal haar die wereld gee en die wereld wys ??
Amper 6 maande?
Gaan nog virewig saam wees?
Want ekt my oë oopgemaak en gesien hoe pragtig sy werklik is??
Well Nika is obviously vir my die mooiste?
Ek hoop rrg so sys rrg die beste ooit??
Jys duidelik nie n slim mens nie?dankie jy maak my aand gaan dink verder as jou neus dan vra jy weer ?✌
Date?? Uhm tot die dag van ons troue??
Mah love???❤❤❤
Sys my beste vriendin ?✌
Ek klaar geantw in n vorige qooh
Tiki ek leer dit byjou???
Ek beweeg nie vinnig aan nie meisies in my skool gee mens so groot vals hoop mens kan nie rrg eers uitvind wie ware liefde in jou lewe kan bring nie
So moenie dit op my blameer nie kyk bietjie na die meisies en dan prt ons weer
Heytooo?? soo ja ek weet jy maak my briesend partykeer maar ons vind altyd n manier om daar deur te werk x dis wat ons vriendskap uniek maak x ek bly liefe jou jyhs reg??weni hoe nie ma ek doen ...
Love you 2 ❤
Goeie vraag gaan n baie harde proewe wees gaan maar moet wag en sien mens kan nooit die toekoms voorspel nie??
Ek is 100% seker ek mis jou ook❤❤❤
N baie spesiale en oulike meisie
Well uhm kom ek dink .. daars 2 maar dis vir my om te weet
Nee daars baie vriende wat spesiaal is maar ekt nie op die oomblik iemand spesiaal nie alhoewel ek van iemand hou
Jyh sal like om te weet??
Kaylsss
Jyh maak my elke keer skrik?????
Jyh ook??❤❤?
Hierdie keer sal dit wees
Dm my asb x
Waarom soek jyh nuwe fotos?
Jyh sal wens om te weet??sys n nice meisie ey maak net dom besluite
N vriend ja .. johan delport??ek mis hom flpn baie wens ek kan hom net weer sien
Thanks x maar as jyh die guts het DM my???
Lindiiee❤❤thanks vijuw ook
Thanks maar se dit as jyh guts het Dm my
Jyh sal like om te weet
Thanks ek glo sommer jy is ook??
Kan jul ophou?? kry n blerrie lewe man daai meisie is my beste vriendin moenie skynheilig wees en dit oori foon se nie kom se dit in my gesig dan sal ek juw wys??sys my beste vriendin jyh sali so oor ha prt nie
Dm my asb ??
Niks met juw te doen nie??
Om eerlik te wees dink ek dit is bietjie meer as n ligte crush as ek dit so kan se
Nie een nie ??en dit het inelkgeval niks met jou uit te waai nie
Thanks x please dm me straight away
Thanks .?
Dm my sommer??
Dm me
To be honest this year has not been the best year anyone could ask for ... but there is one friend in my previous school that I disrespected and would really want to make it up and say that sorry I was wrong....
Yeah i get extreamly jealous
Jah verseker het ek ... mAr uhm jah dis maar my geheim ..
Dm my