Visit this profile later to see if your question was answered.
Nog nooit nie x☘?
Jiss jys kreatief !
Klink baie bekend ??
Hot chocolate ??
Eks net een met mense wat dit verdien
Ek Bid vir jou taal en disrespek teenoor ander ?☘
Hang af wi jy is
Dm my ?
Eks jammer x?
Die 2 de keer weet ek ni eers wat gebeur heti ?
Haley Jade Du Toit x?❤
Het jy uit Cotton on uit gestap ?
Want dan weet ek presies wi jy is ?
Oom Olifant x??
Is jy n software update
Want probeer weet later ?
N spesiale iemand
Hopelik dink hy so nou en dan aan my ook ?⚘
Geee Thanks
Im glad you thought about me
People who seek the insecurities of others are often more insecure about themselves ??
Asb vra eerder jou LO handboek ?
Vra maar my bure of vriende
Dink hulle sal jou gud kan antw ?☘
Net hy self sal weet x
Sou nou en dan weet ek self ni om eerlik te wees ni x?
Ek weet nie wie jy is nie
So hoe moet ek vi jou se
Dm my x ??
11 maande x ?
Nee ek doeni
Dis sleg vir jou
Dit veroorsaak long kanker jy weet ??
Dat ek actually omgee vi hulle ?
Ek ken nie meer hulle nie
Ek verwyder alle persone wat so is uit my lewe uit
Hulle is mos nie my geluk werd ni
Maar as ek moet kies is daar nie genoeg tyd ini wêreld om almal op te noem nie ??
Nee ek sal nie.
Hy is net nie meer die een vi my nie
Hy het let wel n baie belangrike rol in my lewe gespeel.
En baie vir my beteken op n stadium van my lewe .??
Baby why is that your bussiness ?
If you really want to know
Get to know me as a person x??
Many other related questions include: "Why are we here?", "What is life all about?", or "What is the purpose of existence?" There have been a large number of proposed answers to these questions from many different cultural and ideological backgrounds. Thats why there is no spesific reason of living.In my oppinion its to live for our God above.And to enjoy life with our special friends and family ❤☘
Baie dankie
Eks seker ek voel presies diesielle teenoor jou
Dm my x❤❤?
Nee dankie !?
As jy iemand se mielie wil kielie gaan koop vir jou by Fruit en Veg n pakkie
Hulle is op special net vir jou ?
Dis n flippen ou pick up line ou.
Kry vi jou n ander een en jy mag dalk n meisie beïndruk ??
Om vir flippen als te lag ???
Dis vi my om te weet en jou om uittevind ??
Baieee dankieee
Jy ook
Wi is jy ? ❤?
Eks n normale meisie
Ej ?? ?
Hehe jaja
Eks darem net die lekker soort pringles ??
Eks Teandri
En wi mag jy dalk wees ?
076 .....
Ohh jitte ekt di res vergeet ??
Baie dankie .Mens kort iemand soos jy wat dit vir n meisie kan se ?
Loyalty hun ?❤
Thank you it means alot ??
Baie dankie
Maar jis hoe sal jy weet ?
Baie dankiee ?❤
Dis moeilik om van so iets wat ons gehad het weg te loop te vergeet en te vergewe.Maar nee ek dink nie ek hou meer van hom nie.??☘
Dankie ?
Sal maar moet kk ?
So paar weke gelede het n hele paar gud in my lewe plaasgevind .Dit was moeilik maar ek het heel daaruit gekom en is sterker as ooit .??
Party mense kon gedink het ons was perfek vir mekaar .Miskien het ons ook.Maar eers aan die einde van iets besef jy iets wat jy ni wou besef in daardie tydperk ni .Daar is party gud wat tussen my en hom gebeur het wat na die einde van ons verhouding gely het.Alles gebeur met n rede jy weet.Mense stap in jou lewe in met n doel en uit jou lewe uit met n doel ??
Nania bussiness?⚘
Shap Jason ??
Jmr
Ek sien ni nou kans vir n verhouding nie ?
Hori wi okal jy is ,dis rrg ni my besigheid om sy nmr uitedeeli?
Hys so paar dae ouer as ek ?
Alles gebeur met n rede .Hy het sy eie keuses.??
Ja ek glo hy is
Hy is een van my vriende .Ek het hom al seer gemaak deur hom te los .Hy is baie nice?
Baie dankie
Glo jy is ook ❤?
Wi okal jy is se my net ?
teandri_dp__?
Jason maybe ? ?
I loveee you to
Dm me ❤❤
Jammer .Ek het ni n idee wie jy isi?
Frans ek voel jou maar eks nogals nuuskurig ?
Ek sal hom nie klasifiseer as n doos ni.Hy ken jou dalk ni so gud ni.Hys redlik nice van keer tot keer .Gee hom net n kans ?
If you want me to talk english to you ask me something in english☘
Heyy ? Ek weni eintelik wi jy isi maar dm my ? ?☘
Nie nootwendig ni ?
Eks seker ek is baiee liefe jou ook x ❤❤
Darius Smit ???
Met watse letter begin jou naam ?
Ek het al reedelik baie mense seer gemaak .Party mense was nie eers aspris nie so ek vra onverskoning daaroor .Ek dink ek het n idee wi dit is .Message my x??
Mm maybe Frans ?
Ja ek glo ek en hy is reedelik close .Hy is n awesome persoon en het n plekkie diep in my hart ??
Baie gud .So bietjie tyd saam vriende en familie en di res het niks met jou eintelik uittewaai ni ☘
Niemand is vir my lelik nie .Almal is mooi in hulle eie manier ??
Dat ek eintelik nie so bad persoon is soos wat ek voorkom ni ?
Darling eks net een met mense wat dit verdien ?
Daars te veel gud om eerlik te wees .Maar wat help dit ek sou dit verander as ek dan nie meer myself is nie .Alles wat met my gebeur het ,het my net n sterker persoon gemaak ??
Ummm met wat begin jou naam x?
Mens vra vir mense vrae of se gud wat jy nie gesig tot gesig kan se of wil se ni x??
Ek ken baie mense ?
Maar wi mag jy dalk wees ??
Dankiee baie !
Eks seker jys ook ??
Daar is n paar mense wat ek baie mis.Party meer as ander .Om iemand te mis beteken jy is werklik lief vir hulle?
Wat van hom ?
Hy is n baie nice persoon en n baiee goeie vriend x?
Ek haat nie mense nie.Ek hou net nie van n paar ni ?
Baie danki ?
Dm my ??
My ma.Sy is die sterkste persoon wat ek ken en ek kan haar enige iets vertel ??
When they stink and when they think they are better than all the other people in the world ??
Some peace and quiet ⚘
Losing the people I love the most x