Visit this profile later to see if your question was answered.
The heart wants what it wants.
Not my problem anymore. Ek het hom mos net β try veranderβ . Hys free nou. Hy kan doen en vat wat hy wil. Hy moet maar lekker aangaan met sy lewe.
Eks nie viraltyd weg nie. Sal weer terugwees. Vat net βn breuk. π
Ja jong, ek weet self nie wat hul try doen nie. My ouers het my geleer om my ou speelgoed maar vir die minder bevoorregte te gee jy weet. π
Van wie praat jy? ππ
Good for you girl! Eerlik ek gee regtig nie meer om oor sy doen en late nie. Ons is albei single so ons kan albei nou doen en sien wat of wie ons wil? You can have my leftovers. Enjoyyyy . π
Gelukkig weet ek dat ek nooit so iets vir hom gestuur het nie. π
Heβs my ex for a reason, he showed me an EXample of what I don't want in my future.
He left me.
Ja ek sal!
Danie Senekal. π
Was nog altyd my droom om te settle en my eie huishouding te begin. Who disss??π€
π€π€π€
Neewat eks maar average, ek se altyd as ek mysself kon date sou dit wees vir my goeie hart en persoonlikheid.
Ja, ons het uitgegaan.
He made me very happy yesss. π
Ons het elf jaar verskil.
Not anymore
If not, why not? π
Yassssπ het al! Dit was bietjie baieeee koud daai dag!
Jys een ongelooflike vriendelike mens!
Aggg dankie. Ek haat eintlik sosiale media.
Ja ek check dit gereeld!
Itβs easy to show skin. It takes bravery to show humility, vulnerability, compassion, heart, kindness & self respect.
On my feet, so I could run away from you.
Of nie. π
Hmmm wies die??
I got it from my mama. π
Nope. ?
Riko is βn goeie mens vir my gewees, dankie. β¨
?
Just a relaxed night always sounds great.?
Life is difficult for the blind. ?
Dinge het gebeur.
β€οΈ
Nopes
Dis βn blou face mask wat puisies wegvat. ?
Acting like a dck, wonβt make yours any longer.
Agg dankie dankie.
Yesss. Ek het βn beter geleentheid gekry. ?
Komplomenteer se jy? ?
Bruhhhhhh, get a life.
Gelukkig is dit my keuse saam wie ek my tyd wil spandeer. Hou op dink jy ken vir riko toe en gaan kry ietsie beter om te doen as om my voor te se hoe ek moet lewe en saam wie ek kan wees en wie nie. ?
1. My naam is KAyla en nie βkylaβ nie.
2. Dink jy regtig ek gaan vir jou luister? ?
Haha sure thing.
Yessss. ?
Iemand kom kuier vir my. ?
Ek sΓͺ altyd, hou jou kant skoon en wees altyd vriendelik, want vriendelikheid kos niks en die wereld skuld niemand niks.
Ek besef dit. Ons is net vriende. Almal was bietjie baie gekuier gewees daai aand. ?
My Verena baby.β€οΈ
Aww dankie.?
Is vriende ja. ?
Dude, van wie praat jy even en wat laat jou dink ek gee om oor dit???
β€οΈ
Hahahah of nie.
Iβm glad. βΊοΈ
I agree. ?
As ek slaapplek en n lift kan kry ja, beslis! ?
Baby G, hou maar jou speelgoed, ek stel eerlik nie belang in second hand nie x en uhhm stel jou ou belang? Want dit klink of jy bang is om hom te verloor. ??
No not actually. ? You should enjoy it tho.
Yes
Honestly I miss my ex more than anything. ?ββοΈ
En jy is??
Hahahaha
Dankie sweetie. β€οΈ maar hoekom so?
Sys beautiful. Sy beskerm net haarself en maak niemand seer nie. Dink twee keer voor jy praat! Jy ken haar nie! So hou daai name vir jouself.
Pain changes people.
The nicer you are, the easier you get hurt. So, just be an A$$hole.
Ja ek werk daar. ?
Dit was my doelwitte van 2 jaar terug wat ek nou die dag in my ou dagboek gesien het.
I donβt want to be skinny anymore. I just want to be a strong and independent woman. ?
Om musiek te luister terwyl ek in die bad is?
Not funny anymore. ?
My biggest regrets in life is being too damn nice, apologizing when I did nothing wrong and making unworthy people a priority.
Glo my daars te veel flaws. ? Ek dink my grootste swakpunte is dat ek mense vinnig vertrou en ander te gou oordeel op hulle uiterlike of dit wat hulle praat.
Aggg dankie. Ek is so dankbaar dat ons hempies gekry het om te dra, anders weet ek nie. ek sou seker elke oggend laat gewees het omrede ek moet klere kies en kyk wat om te dra. ?
Eks regtig nie meer so groot fan van daai plek nie. solank julle net lekker gekuier het dans ek happy. β€οΈ
Right now Iβm pretty single... My career is my boyfriend.
Waar moes ek wees??
Wies βonsβ haha? Ekt niks gemis nie, het ek? ?
Nopes. Ekt niemand afgeskeep nie. Ek dink ek het my tydjie nogal uitstekend benut.
Om wat daar te maak? Te kyk hoe die vuiste waai??
In my bed. ?
Dunno what you talking about?? ?
Just do it!
Dis nou βn lekker surprise. ? Lieffies jou meeer. Kan nie wag vir die 27ste nie. ??
My wekker lui elke oggend vyf uur, maar dis nie te se ek staan daai tyd op nie. Ek le altyd so lank moontlik. ?
Hehe jy wens my ou. Ekt vir niemand al my adress uit gegee nie, so lekker soek. ?
Eighteen till I die. ?
Ek was in ben vorster en bly steeds in tzaneen.
?? Soen, dalk? ?ββοΈ