Marnel Du Plessis
x_marnellie_x
48
Replies
Gaan luister na Not over you laat my nogal aan jou dinkk 😔
Nice liedjie :)
Wie tokkel jou snare?
Defs nie jy nie 🙈🤪
Iemand in gedagte?
maybe 🙃
Jy is nogal kort 😁
Regtig? Nog nooit dit gesien nie😂
Dude jou Qooh is spicy 🍑
sal nou nie dit sê nie 🙃
Sal jy vir iemand gaan wat ouer is?
Ja 🙌🏻
Ek lowkey crush op jou
Laatweet my wie jy is toe💁🏼♀️
Het jy iemand in gedagte👀
...
If you where a vegetable you’d be a cutecumber🔥
😂Pick up lines werk nie op my nie😉
Ek hoop ons kan ons vibe weer vind <3
Sal maar sien wat in die toekoms gebeur🙃
btch i love you 🍑 lol ek kan noe nou iets sappy uitdink nie, maar jy is die beste
U know I love you more ❤️
Jy s*ck at prank calls 🤣
Dis iets wat ek klaar geweet het😂
Beste vriendinne?
Daar is no klompie, hulle weet wie hulle is x
Laaik jy iemand?😏
Maybe 🤫
Hey liefste Marnellie❤️
Ek wil net dankie sê vir alles wat jy al ooit in my lewe vir my gedoen het. Ek is super duper dankbaar vir jou en ek weet jy sal altyd na al my nonsies luister. JY IS DIE BESTE VRIENDIN in die wêreld. Love uuuu ❤️✨
❤️❤️Aww so oulik dankie liefste. Ily 😘
Antwoord jou dm’s please😻😻
Sorry nee
kan ek jou snap kry please😍
hang af wie die is 😂
Jy het die lank terrug gedoen?
Ek het ja
Jy lyk na n nice persoon
dankie😁
Are u a virgin be honest
Ja?¿
Watse Laerskool was jy.
Laerskool Midvaal:)
Sal jy vir 'n ouer dude gaan
Hang af🤷🏻♀️
Jy is d mooiste meisie met n hart v goud
Baie dankie x🙈🥰
Eerste dag van skool opinion?
Meh
Hier vir jou x😽
Dankie baie😉😘
Jy wat so hard praat😂
Sorry ne😂
Ek is actually nogals lief vir jou🤫😹
Dankie ek dink😂💖
Watt het gebeur tussen jou en Heinrich??
Nie jou besigheid nie🙈
Love u🥰❤️
❤️Love you more
Is jy en talitha nog vriendinne?
Yes x
Wie nie leer nie kom nie deur nie😒🙄
dankie vir die inspo🙃
Ek mis jou en en ek wil graag weer kuier
DM my dan kyk ek wat ons kan reel. 😁
is jy reg vir geskiedenis??
Nope
Het jy 'n ouer subling?
Yes ek het actually
Skool?
Helpmekaar Kollege
Het jy iemand in die gedagte
Nope
Have you ever been in a situation where you and a friend were outdoors with a group of guys and you made an excuse to go off on your own for a bit, when you were really trying to find a place to pee?
Ehh no?
So jy en Reghard???
Regard*
Wat van hom?
VIEW MORE