profile img

CherylLee Vos

xcheryl_lee

Ask me anything you like anonymously

17 Replies

Wats jou planne vir die jaar?

Net deur die laaste bit kom tbh😂maar volgende jaar is daar n hele paar exciting things wat gebeur😇

xcheryl_lee replied 990 days ago

Baie bly vir jou, Marco sal jou goed op pas💕

Aw baie dankie, hy is n engel! Geen doubt dat ek veraltyd spesiaal gaan voel saam hom nie🥰

xcheryl_lee replied 1135 days ago

I love you lots 🥰❤️ marco_dp5

I love you more🥰❤️

xcheryl_lee replied 1183 days ago

Waar doen jy model werk?🤗

Steele Model Studio

xcheryl_lee replied 1206 days ago

Jy en Marco is goals!!!🥰😇

Ahh dis sweet, baie dankie🥰

xcheryl_lee replied 1212 days ago

Eks so bly vir jou en Marco🤗

Ah baie dankie🥰

xcheryl_lee replied 1218 days ago

Is daar ou vriende wie jy mis?

Hmm. Nee, en vir een spesifieke rede. Daardie mense was heel moontlik nooit my vriende nie. Vriende is daar vir mekaar in lekker en slegte tye en meeste van my "vriende" het vinnig verdwyn na dinge begin skeef loop het. Die vriende wat ek wel nou het en oor het van my ou vriendekring is true en loyal aan my, en dit is die vriende wat ek sal wil hê moet bly. Nie net die wat elke naweek wil kuier en drink nie, maar die wat vra hgd deur die week ook. Quality > Quantity

xcheryl_lee replied 1263 days ago

Kan sien Marco pas jou op girla!!!

One of the good one's 💕

xcheryl_lee replied 1263 days ago

Jy en Marco ?☺️

My alles in een persoon! 💕

xcheryl_lee replied 1263 days ago

Wie is daai iemand wat jy in die oog het ?

Hy weet, jy kan bly raai😂😘

xcheryl_lee replied 1263 days ago

Jy en Marco?

Ja ja

xcheryl_lee replied 1263 days ago

Who is your best friend ?

Marcooooo💕

xcheryl_lee replied 1263 days ago

Iemand in die oog ?🤭

Inderdaad ja👀

xcheryl_lee replied 1271 days ago

Naai my asb

Weereens nee dankie😌

xcheryl_lee replied 1352 days ago

Kan jy asb my invite op Instagram accept

Wiee?

xcheryl_lee replied 1352 days ago
VIEW MORE