profile img

Marco_dP

marco_dp5

《Whats on your mind》

259 Replies

Hoe lyk jou planne vir volgene jaar pella?

Doen nou my Yacht masters course nog tot Desember , dan einde Mei oorsee te gaan saam my meisie (Tien teen een Italie) om op n Yacht te gaan werk dan net 1 jaar op n slg te vat 💪

marco_dp5 replied 747 days ago

Jy en Cherelee is so cute saam! Ek's bly jy het happiness gevind🤗

Baie dankie waardeer dit baie !!😇

marco_dp5 replied 794 days ago

My hele hartjie, eks lief vir jou🥰💍dankie dat jy so amazing bf is🥰❤️ xcheryl_lee

Awww is jy nie net die beste nie , I love you more😍❤️🥰

marco_dp5 replied 881 days ago

Gaan jy en Cheryl-Lee long distance wanneer jy oorsee gaan? Dink jy dit gaan werk?🙈🙈

Ons gaan dit ons beste gee en beslis maak werk ja🙏🏻

marco_dp5 replied 904 days ago

I love you❤️‍🔥🥰 xcheryl_lee

I love you more !❤️‍🔥😍

marco_dp5 replied 934 days ago

Cherylee is een lucky meisie😌

Dankie , maar eks net so lucky☺️

marco_dp5 replied 954 days ago

Hoekom het jy Qooh Me as jy nooit die goed antwoord?😂🤨

Wat moet ek antwoord want sover ek weet antwoord ek my nuutste goed ? 😂

marco_dp5 replied 958 days ago

Wie is jou beste vriendin?

Natuurlik my meisie😍🥳

marco_dp5 replied 960 days ago

Het jy toe al vir C gevra om jou meisie te wees?🤭

06/03/2022🔒

marco_dp5 replied 981 days ago

Kinda jaloers op jou en CL!🥺😍

Agg cute dankie dis n lekker kompliment😍

marco_dp5 replied 988 days ago

Is jy en Chere-lee iets?

Yesss😍

marco_dp5 replied 1003 days ago 1

Jy en Chery-Lee is soooo cute! Julle valentinesday date was goals😍

Baie dankie dit beteken baie, en was vrek lekker !!😅😍

marco_dp5 replied 1003 days ago 1

hi

Hey

marco_dp5 replied 1032 days ago

Volwasse ?
Hulle moet dalk eers volwasse spel
En Gr12/11 kan hulle self tenminste gedra en soek nie nonsens met die verkeerde ouens nie.

Noggals snaaks hoe jy mense wil sleg se maar jy is nie eers volwasse genoeg om jou naam by te sit nie😂 en "verkeerde ouens" ooo ja want hulle kan mos alles doen... nee nee hulle is nog kinders hoor 👍🏻

marco_dp5 replied 1088 days ago

Hkom Gr10?
Hulle is kinderagtig verby !

Die gr10 wat my vriende en vriendinne is , is meer volwasse en nie so twee gesig as wat die gr11 en selfs van die gr12 is nis so persoonlik voel ek jy moet net die goeies leer ken😌

marco_dp5 replied 1089 days ago
VIEW MORE