Visit this profile later to see if your question was answered.
Make your parents proud, your enemies jealous and yourself happy . ✨
Al die Dewald's wat ek ken is nice ??!
iemand is bietjie nuuskierig ? ☝
asb DM my as jy wil weet.
Ek voel dis nie nodig dat almal dit moet weet nie ?
wie like ek nie? ?...
baie goeie vriend van my. ???
daar mag dalk iemand wees ja ??.
as ek hulle ken já , of as ek hulle soos iewers ontmoet het.?
Dis nogal 'n lang antwoord?
DM as jy baie graag wil weet ?
Everything ?
zan_elri_x
ek het baie seuns vriende. ??
Ek doen netbal,tennis,en velditems van atletiek?? .
I'm 15.
Turning 16 in November ?
Judgementalness??
Eyyyy ??.. x
Baie dankie anoniem. Mense soos jy word waardeer ??
ja jys reg want hulle praat met my face-to-face ?.. iets wat jy nie sal kan verstaan nie want jy het nie vriende om mee te praat in die regte lewe nie jy het maar net so paar fake vriende op facebook?
en net so tussen my en jou sosiale media en die publiek is twee verskillende goed..
So ja ek lyk besig in die publiek want ek doen actually sport en kan actually in regte lewe en in PUBLIEK iets vir mense beteken anders as jy wat niks beter met jou lewe kan doen as om agter jou foon weg te kruip en mense te qooh en op sosiale media te wees nie ??
En jy hoop vir 'n beter lewe ❤❤❤?
Sterkte tjom ???
People who act dumb for attention.. ???
ek kan nie sien hoe my *kontak lys enigeiets met die feit te doen het dat ek al my qoohs antwoord nie ? ??.. en so ver as ek weet het ek nie haters nie ? ? #justsaying
P.s
Asseblief moet my nie weer qooh voordat jy 'n intelligente vraag of stelling het nie ?
Hkm het jy vir my 2 keer dieselfde vraag gevra ? ?
vir presies dieselfde rede hoekom al die ander mense qooh me accounts begin het !? ???
Gaan probeer hom en dan kom vertel jy vir my asb?..
Ek sal jou kerk toe vat?✋
Sjoe anoniem ..Ek weet regtig nie wat om vir jou te sê nie?...Ek is skoon stom geslaan deur hierdie qooh ??.. Groot asb DM my?.. ek vra jou bitter mooi ?
M e.
It takes one too see one ?❤
Jy is klaar aan die brand ???..
Hoofseun ?
Dankie , I guess ? x ?
Soveel liefde vir jouu❤❤
Die liefde loop oor vir jou x ?.
Ons moet goouu kuier asb? ❤❤?
Ek is dankbaar vir mense soos jy ??
Verlange raak nou hoopeloos tè veel ❤?x
Niemand kom naby jou nie ??. Liefde in oorvloed ❤❤
Ek wens ek was ?. Ek is nie goed met qooh.me nie okay..ek verloor somehow heeltyd my ou accounts??
Ek is so lief vir jou , ek wens ek was so mooi soos jy ???
Freedom to be myself ?✌
Tbh.. my mom ??
I don't hate and tell ?
Ignore them ??