Visit this profile later to see if your question was answered.
bou ñ brug & kom daaroor , want dit gaan nie gebeur nie . ?
gaan dit maar top 6 maak . ??
ilonja van der merwe . ?
bianca nel .
melindie brand .
michelle oosthuizen .
jené serfontein .
anja slabbert .
vanaf die nuwe jaar .
uhmm wat van nee . ❌
ahhh kyk gou wie praat . ❤ jy's ñ stunning mens van binne & buite . ✨ & don't change for anyone , want jy verdien net die beste . ?
mis jou ook . ?
wimpy date definitief soon . ?
ek is lief vir jou . ❤
ek belowe jou jy is cooler . ❤?
dan is ñ seker maar myne ook . ?❤
nogal freaky dat jy my foto's so inspekteer . ?
& jy sal dit weet hoe ? ?
of nie . ❌
ahhh jy is oulik . ❤ ek is seker daarvan jy is goals ! ?
i hope you have a absolutely wonderfull day . ?
thank you . ? i bet you are even more . ?
jou teef . ? ag ek het seker nie ñ keuse as om lief te wees vir jou nie . ?❤ jy is goals man . ?
wie de hel is jy ? ❌
jokess jy is oraait hoor . ❤
ja nee . ??
ñ normale size . ?
dit raak nou regtig afgesaag . ?
seker . ??
dink jy jok . ? but i'll give it the benefit of the doubt . ? jy is oulik hoor . ? jy het my dag gemaak . ?
moet jy nie eerder op jou skoolwerk fokus by die skool nie ? ??
ag jy's oulik . ?? wonder wat die rede is ..
as dit is wat jy vir jouself sê . ?❤
noo . ??
no thankfully , i have not been in that situation . ?
want dis minder worries . ?
vir my om te weet & vir jou om te wonder . ?
ñ choclate . ??
a new year full of happiness . ?
dm me . ?⭐
om die vandag besigheids te geskryf het nie . ?
jy dink jy voltooi my . ?❤
skud jou biscuit vir my . ??
baie dinge . ?
jy kan enige tyd . ??
natuurlik is jy . ?❤?
dankie . ??
i love you too . ?
hehe dankie , jy is oulik . ? sal graag wil weet wie jy is , dm my . ?
mooi ? ??
vir my om te weet . ?
wel natuurlik . ?
ek laster nie . ?❌
fantasties . ⭐
laster . ❌
ek leer mos by die beste . ?? jy's die slegte invloed & kak maker , ek is die soet een . ? geniet dit , ek is klaar met hom vir die jaar . ? sal Donderdag skooltoe kom . ? #stuur.groete.vir.kont ❌
dis my piggy daai . ❤?
Celine Keown . ? sy is baie nice & vrek oulik . ?
skool . ?
❤❤
ons is dalk nie 24/7 saam nie , maar ons is steeds goeie vriende . ons hoef mekaar nie heeltyd te sien nie , want met vandag se sosiale netwerk kan ons dag & nag kommunikeer & weet wat in mekaar se lewens aangaan . ?
jy het nie beheer oor alles in die lewe nie , maar jy het beheer oor hoe jy die situasie sal hanteer & benader .
kom ons sê manet dis privaat . ❌
yes . ?
dis seker maar normaal ? ?
nope . ?
turning 18 .?
goed wat lank terug gebeur het . ?
almal het maar hulle eie opinie . ?
nobody right now . ?
ek lees nie . ?❌
want ek word nie betaal om skool te gaan nie . ❌
Anri Groenewald . ?
al die hawelose diere sal ñ huis hê . ?
die lewe . ?
ek sal definitief verder wil studeer , maar ek is nog nie 100% seker vir wat nie . ?
uhm okay , thanks i guess . ?
tired of drama . ✌
Rabie . ?
dit hou my gesig warm Shaun . ? wat anders doen klere ? ?
uhm , seker dieselfde rede as hoekom jy klere dra . ?
i love you too . ?❤
ek is lief vir almal . ??
Ilonja . ?
Anri . ?
Bianca . ?
genoeg . ? x
worrying about what others will think of me . ?
uhm . hoekom nie ? sy is ñ goeie vriendin . ?
nothing , because it's the thought that count . ?
haha okay . ??
dit hang af hoe seer hulle my maak & wat hul rede daarvoor is . ? hulle moet ook kan erken dat hulle verkeerd was . ?
definitief my favourite . ❤ geo sou nog aakliger wees sonder jou . ?? & hoor wie praat van hot , jy is hot af .??
verbruikers , geografie & toerisme . & ñ sielkundige .✌
nee Anri , ek haat dit & jy weet dit . creep .
lack of intelligence .
anyone i actually care about .