118
Replies
Jys so onsaglik fokken mooi ??
baie baie baie dankie. dm my sodat ek kan weet wie jy is??
Bietjie gewig opgetel in jou recent?
guess ek moet maar weer begin oefen dan.?
Jy kry hate vir n rede skat
jip, mense is dom.?
Jy dink jou lewe is so perfek, MAAR ALMAL weet jy js fake en dat jy lekker los is ne
ek weet my lewe is nie perfek nie en ekt nêrens gesê dit is nie, maar jy kan nie vir my sê dat ek los is as ek net een ou die jaar gehad het.
Ek love hoe jy soos al my tags geskyf het
ek love hoe ek niemand se tags geskuif het nie, wees bly jyt n tag anoniem.?
Shaan sal nooit vir jou gaan nie!
ek bedoel het jy al vir christen gesien??????
friends.
Ek sien jy hou van Christen se leftovers?
?????
Jy het darem vinnag aanbeweeg?
huh?
Ek dog jy is Cristin se vriendin en nou gaan jy somer vir haar ex ??
mag mense nie vriende hê nie?
Beste vriendinne?
Caitlin
monique
bernedette
Is jy en tiaan nog saam
nope
What is the worst decision you ever made?
dat ek nie gouer vriende met caitlin goosen en monique bouwer geword het nie.☔️
Elllooo babaaa
Eks lief vir jouuuuuu
Môreeeee
En as ek kon sou ek virewig in ons moment bly.
my lovey, put your head on my shoulder.
ek sal dit nooit ooooooit vergeet nie!!
i love you madlyyyyy!!!! ek kan nie wag vir môre nieeeeeeee❤️
Hoekom rook jy en wanneer het jy begin ?? ?
EK ROOK NIE MENSE
Jou ou se naam?
single pringle.?
wie het jou die idea van ‘n spa day gegee????
niemand,
was ‘n surprise van my stiefma.?
Super $exy❤
dankie man.❤️
Nie ‘n dude nie
dalk moet jy dan nie jou naam hide nie, dan sal ek weet.?
Hooooorrrrr hierso ne
Ek dink Monique en Caitlin is moeg vir jou wel dis wat hulle vir my se
hey dude,
jyt probleme chom! as hulle moeg vir my was sal hulle vir my sê!!!! eks baie lief vir daai 2 en hulle vir my.?
Wies jou beste seuns vriend
christiaan pauer!!!?
3beste kort vriendinne soos in lengte?
bernedette
annebelle
manise
ek het nie geweet jy rook nie
?
3 beste kort vriendinne?
soos lengte kort?
My transparent panties jxhotbox.stream marquitaju155
get away from me.
What's something you fell in love with instantly?
puppies??
What's something that took you way too long to realize?
people aren’t always as they seem.
What are you currently worried about?
my anxieties have anxieties.?
Was daii beste vriende in volgorde
no no no
Best frend
Only 3
caitlin
monique
bernedette❤️
What makes you uncomfortable?
so baie goed.?
Baba ek is oneindig baie lief vir jou❤❤❤ bernedette.
en ek vir jouuuu❤️❤️❤️
Bf??❤?
nope.
soon amper dalk.?❤️
Heyy?nogals bietjie bang vir die,maar jy lyk na n oulike meisie??en iemand wat n mooi persoonlikheid het??ek wil jou maar net dit sê moenie verander nie???
heyy??
baie baie dankie ! asb dm my en sê my wie jy is. letterlik my dag gemaak.?
Noem vriende van ander skole skole wat ver van ju af is
te veel.?
Umm is daar enige vriende vn ane skole wat nice is
ja baaaiiieee??
What do you wish had never happened to you?
no regrets.??
alles gebeur vir 'n rede.
Jy een van die mooiste meisies oit ju smile
baie baie dankie, jy't my dag gemaak.?
Top 3beste vriendinne
-geen volgorde?
caitlin
monique
bernedette
Jy sal nooit by Caitlin en Monique as n ""bestie"" geklasifiseerd word nie
whatever floats your boat.
Ek verstaan nie hoe monique en caitlin met jou vriende is nie!!!!!!!! Jy is so irriteerend.
?
eet dirt motherfckr
sê dit vir my gesig.✋?
en ek weet wie jy is, maar ek hou maar my mond.
Wat ht mt jou gebeur?
niks nie.?
Sheim ek dink aan jou
dankie?
Jy en Tiaan S?
??♀️??♀️??♀️
Van watte laerskool kom j af
laerskool fairland.?
Ek weet nue hoe ek oor jou voel nie ?!
hopelik happy.?
Hoori jys een vabi niceste mense ooit jyt n sagte hartjie hoor enn btw jys ook baie moii
?
jy maak my dag.
asseblief moenie anon bly nie!
dm my.?
What quote do you live by?
be happy.?
&&
be the better person.?
Hoekom delete jy jou qooh me?
ek kan mos?
Ugh ekt jou qooh me link gesaveeeee so darem gaan jy nie die kry nie
mm okey dan...
En wat is jou tipe?
mense wat my kan maak lag, en conversation kan maak. wat by my sal staan deur dik && dun. iemand wat my sal beskerm en vir my sal omgee. iemand wat vriendelik is.?
Jys letterlik een van die oulikste meisies ooit???
Jys soo cute ,klein en nice ???
naww?
baie baie baie dankie message my?
Wat is himym???
how i met your mother
Jy en Neil Barnard
is friends.?
Gunsteling series?
-himym?
What type of people annoy you the most?
mense wat nie my tipe is nie.?
Dezi Maritz?
hello dezi?❤️
What do you wish your parents understood?
dat data baie vinnig klaar word
Sy was reg jy gan sê jyt niemand geboeli nie ???
dis net mense wat hulle self jammer kry en jaloers is op ons wat gaan se ons het hulle geboelie?✋?
En wie was daardie twee boyfriends?
jean-leonard retief
&&
herman du plessis
Hoekom hate hulle jou op jou verjarsdag?
eh ek weet nie,maar dis chilled.?
Jy het soo baja mense geboelie in Fairland!En maak nie saak hoeveel keer jy gan sê jy het nie, jy het, en daars niks wat jy kan doen om dit te verander nie, jyt altyd gedink jys beter as almal en net jou boyfriends gebruik...
mm okay.
so ek het niemand geboelie nie, noem een naam.
oh en ekt net 2 boyfriends gehad,en ek het altwee van hulle gladnie gebruik nie,vra hulle self.??
hoekom hide jy jou naam?kom sê al daai self vir my.
Hoekom skryf jy sulke inaproprate goed op Monique bouer se qooh.me??
was nie ek nie!✋?
syt net gejokeee relax
hoekom stalk jy haar qoohs?
Baie geluk met jou VERJAARSDAG zozo❤️
baie dankie xxx
Ek wou jou vandag gesê het dat ek van jou hou,maar ek dink jy haat my?
ek is seker ek h a a t jou nie xx
kom praat net met my.?
Happy BIRTHDAY wild child.⚡️
dankieeee.?
dm my?
Hoekom gaan almal so aan oor jou verjaarsdag?
want hulle is goeie vriende?
gaan vra hulle maar.☀️
What is the one thing you do just to annoy other people?
ignore them?
Hoekom gaan jy altyd snoepie toe?
ek gaan actually min snoepie toe (met my eie geld) mense vra my om te gaan en dan gee hulle my las?so dis 'n win win
Ek praat van MONIQUE EN CAITLIN....
relax dude!?
ek belowe ek vat hulle nie,hulle is nog altyd myne.?jks
nahh hulle is al my beste vriende since gr 4.??
Wat dink jy doen jy met MY nuwe beste vriendinne!!!!!!!!!
HULLE IS MYNE
mmh okay dan
ek weet nie eers wie jy van praat nie?
Oefen jy
as ek tyd kry ja.??♀️
Liefe jou❤️❤️ miiia
en ek vir jou❤️
Vwhj?
niemand op die oomblik?
What phrase do you wish people would just stop using?
yarss
Wat is jou nickname?
ekt baie
Is dit 'n llama op jou recent?
*alpaca
Wat dink jy van die nuwe ou in gr9
daars 'n nuwe ou??
Soms dink ek aan jou?
dankie??
Gunsteling movie?
ekt so baieee
Hoe leer mens vir FISIES???
ek feel jou?
ek lees deur my werk en dan na elke bladsy leer ek dit,sodat ek dit verstaan.
Bernedet?
*bernedette?
sy is een van my beste este vriendinne xx
so lief vir haar??
Hoekom doen jy nie meer landloop nie?
ek doen maar net nie die jaar nie
Sal jy ooit vir die mense gaan?
1Ruben Marx
2Ruben Eksteen
3Marshall
4Skierie
5Ruben Barnard
ek ken net 1 van daais?
i guess as ek hulle leer ken?
Ek dink jy is rerig moii,maar soos jy sal my nooit raaksien nie ¡
sho
jy laat my klink asof ek mean is?
nahh man dis rerig chilled dm net.?
Is helpmekaar lekker
baaiieee??
Wat het in die live gebeur
nah
gouws go away?
Its going to be okay.
*inserts robin schulz se liedjie*?
Jy lyk rerig cool,wil jou graag beter leer ken!
eks altyd up om nuwe friends te maak.?
dm myyy
VIEW MORE