Ashley Geldenhuys
Ashley_1234
182
Replies
Jy is een mooi meisie mens🥰🥰
aww dankiee, dm my🥺🥺
2021 gaan baie kaka wees😂
lol😂
Mah playyyaaaa. Love you forever dude❤
love you forever number 1❤️
heyy girlll jys stunning 😍😍
waaarrr het jy daai swart rokkie op jou laaste post gekry 😍😍😍
dankiee, by cotton on🥰
Jyt lkq lippe hoor en n boude sjo
oraait, dankie ig😂
Jy is so mooi wens ons kon praat
Wil nie nou met iemand praat nie, eks good vir nou... dankie!
So ek het dit die heeltyd deny maar ek dink ek het n klein crush op jou 🤭
Ekt n crush op Tristan😍
So jy en T is official?👀
Yessss sirrrr🥰🥰🥰🥰🥰
Ek hou van jou maar jy het n ou😢
Noiceeee, ek hou van my ou... hys nogal cute.🥰
How can one person be so damn amazing👀❤️❤️❤️❤️🥺 Trissie_04
Mahhh boiii jys net alssss🥺❤️❤️❤️❤️❤️❤️👀
Iloveyou to infinty and beyond👀❤️❤️❤️❤️ Trissie_04
Iloveyou more👀❤️❤️❤️❤️
Jy is my alssssssss💍❤️ Trissie_04
Jy is my alsssss💍❤️
Top vriende?
Meisies:
Tilla
Zoey
Jhaan- Marie
Danike
Kayla
Seuns:
Tristan ❤️🌍
Dwayne
Wiehan
Hoor gou hier om mense af te (breek) en naam sleg te maak wys allmal net wie jy regtag is
*almal
*regtig
Spel reg dan praat ons weer.😉
Hoekom is jy uit valia?? En waar's jy nou?💓
Eks maar net uit want Corona mannn, eks nou in n privaat skool.😂👀
Doen ñ backflip 🍭🍉
Maar jyt die skateboard gebreek😂👀🍉🍇
Hoekom moet jy ander mense afbreuk om jouself op te bou🤪
*afbreek
Ummm... ek doen niks nie?😂
Jys fcking beautiful don't listen to the fcked up haters
Thanks mannn🥺
Is jy uit Transvalia?
Yeahh ek is👀
Het leomai haar foto’s geedit?😂😂😂
Idk mannn vra haar?😂
Waneer kuier ons man 😊
*wanneer
Jy's ñ Awesome persoon en jy's so beeldskoon mensie eke liefies jou so baie mis jou regtig baie💓🌻❄
Dankie🤍
Jy is fkn lelik
Oké, lekker.🤪
Wat is jy en tristan nou eintlik?!
Ons is iets.🥰
Jys n solid Boet eks so lief vir jou❤️ Jjhaanmarie
Sooo baie liefde my boet!❤️
Ek dink jy is redelik dom om weer te gaan vir Tristan
Ek dink jys redelik dom as jy dink ek gee om oor jou opinie.😘
Kan ek jou myne maak?❤️❤️❤️❤️👀🥵
Is jy Tristan?👀
Jys sooooooo damn cute👀❤️❤️ Trissie_04
Jys cute👀❤️❤️
Wie regret jy meeste om te laat gaan
Ek laat gaan nie mense nie... ek baklei net nie vir hulle om in my lewe te wees nie. Daar is n verskil.
Het jy rerig gedink hy gaan by jou bly🤣🤣
Niemand belangriks het gegaan nie so van wie praat jy boet?😂
Almal wat ek in my lewe wil he is.🤨
Ek like jou 😎😎❤❤
Wie is jy?👀😂
Jys iets besonders ily babe❤️😍😘
Babe?😂
Lol, oraait nee goed dan.😂
Jy en wynand🥰
F•R•I•E•N•D•S
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee at a gas station/rest stop because guys could hear?
Nope.
Ek like jou nie
Ummm...oraait dan.😂🌝
Wynand?😏
So ander weird ou wat ek my bestie noem.😬
Ek dink jy en wynand is iets🤨
Jy dink nogal redelik baie verkeerd.😂
Moet eerder nie dink nie asb.🌝
Waaroor is jy die spuitste?
Putting up with something I didn’t deserve.🤞
Oog op iemand😏
Kinda maar ook nie.🙆♀️
Wie is jou beste vriend?
Wynand👀
Ek mis jou assshhhhh🥰
I miss you too.🥰
Soek j n ou😏
Nee dankie, eks heel oraait sonder een.🤞
Van wie hou jy😏
goeie vraag👀
Gee jou opinie oor Hoërksool Florida seuns 😏😏😏
Hulle is redelik oulik.👀😏
Ek is oulik nhe ?
Almal is oulik, so ja.🥰
Het jy iemand op die oog ?
Oeff, dit klink seer. Dis nie normaal om iemand op jou oog te hê nie.😬
Kan ek jou maar vir my vat😏😍
Eks niemand s’n om te vat nie.🥰
Mooi is ñ understatement❤️
Baie dankie!😘
ekke mis jou
ilyyyyyyy❤❤❤ lesedi05
Mis jou ook, love you❤️❤️
By wie le jou gedagtes mooi dame😊
By jou, natuurlik😏
Sal jy ja se as hy jou weer uit vra
Dalk as ek weet van wie jy praat sal ek jou kan sê.😂
Hoeveel jaar oud is j ?
Eks 44
Jy is onbeskryflik aantreklik 😍
En jys te oulik vir woorde🥰
Friends with benefits 🤙 if yes share uh WhatsApp
Eks nie hier vir n lang tyd nie eks hier vir n lekker tyd. Jokes Jokes, nee tjommie dis weird.😂
Ek weet hoe is so mooi girl single, jyt hoë standaarde, hou dit so
Sjoe, die beteken baie🥰
"Ek wil nie meer met jou vriendinne wees nie"
Is oraait😂
Girl ons moet meer chat.
WhatsApp my asb🤞
Ek hou baie van jou maar ek het nie jou nommer nie kan ek jou dalk dm🥰
Go for it🤞
Chat chat jy en ñ ou ?
Goeie vraag, eks self onseker.😂🤔
Met hoeveel ouens praat jy😏😏😏😏
Teveel, lockdown raak nou bietjie lank.😅
Jokes Jokes😏😏😏
Hoe is soo mooi girl single ?
Snaaks😂
Kan jy myne wees?
Ek weet nie, kan ek?😏
Wynand en sy meisie is uit dis ju kans😏
Umm... oraait?😂
Iemand op die oog?
Ekt dit al geantwoord😂
Mense is rerig messedup en lyk my het niks beter om te doen as om met jou moeilikheid te soek nie🙄❤️
Oeff😂
Jy moet nou kies Matilda of Leomai🙄
Ek kies niemand, daar is geen rede om te kies nie. Bepaal jouself by jou eie dinge, oraait.😘😉
Best, joh die mense is skollie😂💛 x_Wynand_x
Te skollie😂💛
Almal begin as net “beste vriende”🙄
Shap ou
Julle is baie "close",bietjie te close
Hoe is ons te close, al wat ons doen is whatsApp dis nie asof ons na mekaar toe gaan nie dis eintlik onwettig en ek breek nie reels nie.👌🙄
Ashley jy is nie okay deesdae nie mens kan dit sien jy stoot almal weg en daar is rerig mense wat vir jou baklei jy is rerig n awesome mens en beteken baie vir my maar asseblief hou op mense weg stoot
Alles wat ek doen het redes.😌
Mooiste ashhhhhhhh🥰
Wie is jy?🥴
Watse vriendin sal jy se beteken die meeste vir jou
Leomai en Tilla❤️
Hou jy van iemand
Nie regtig nie.🤷♀️
VIEW MORE