Visit this profile later to see if your question was answered.
Awww dankie well ons probeer maar goals te wees😊😊
Askies....op wat is jy liewe mens....het jy afgeskeep gevoel gister shame sal vandag bietjie meer aandag try gee okays🙌
Luister disi my werk om hom te vra nie en glo my hy sal dit doen wanneer die tyd reg is😉
Shame darem rush ons nie dinge nie👌
Alles wat jy nie doen nie👏
Don't worry eke salii baie dankie jyy😊😊
Eks soooo baie liefies vir jou en dankie vir jou sussa ilysfm❤❤❤❤
Uhm okayyy👍
Eyyy fwendd you can't handle tequila but sure🙌😂
Amper👏
Well as ons getroud is dan gaan hy nie kan nie so ja hartseer vir jou nehh😉😂
Baie baie dankie x❤
Oohhh yeah💯
Hmm is dit soo sal jy nie brand om te weet nie ek dink na 4 maande kan ek maar actually wys hoe baie ek hom rrg like😉
Ek weet nehh.Dankie dat jy so positief is die wêreld het meer mense soos jy nodig😊😊
Hmm ekt nie nodig om myself aan ñ skeinheilige btch soos jy te bewys nie ek doen dit actually omdat ek wil☝😉
Een van hulle ja😊😊
Niemand het dit gesê nie en jy weet wat het dog gedoen...👌
Eks seker as jy moes weet sou jy soo as jy nie weet nie is dit beter so👌
Uhmm dis Juan-Marie*
En ek voel baie betwe af sonder haar want ekt nie sulke negatiewiteit in my lewe nodig nie☝Dankie baie ek probeer my bes👏
Awww baie dankie! Eks seker ek miss jou ook🙈
Ja wat van ons??
Ek weet🙌🙌
Want mense soos jy stalk hom😂
Heyy looks like this is the only app I can actually talk with other people☝
fck I don't know good question👌
But this sht isn't doing it for me like WTF am I supposed to do now?Read newspaper...nahhh not gonna happen😠
Sien die ding is jy is daar deur ek weet hoe hy oor my voel en niks gaan dit gou of ooit verander nie....Hy sali deurmekaar wees oor hoe ek oor hom voel nie ek herinder hom gereeld dankie👏👏
Luister ek kan soveel tyd vat soos ek nodig het want dit het rrg niks met jou uit te waai nie👌En ek waardeur alles wat hy vimy doen meer as wat jy ooit sal...So hou jouself uit ons verhouding uit dankie😉
Ja eks seker😂😂
Hys elke dag by my so ek dink jy het die verkeerde persoon hier👌👏
Ahhh sussa❤❤❤
No I'm not afraid to fall in love again...
I'm afraid to get HURT again☝
My geheim want eks bang as ek sê raak jy ook verlief😍
fck plzzz come back I'm missing you soooo sooo much😕❤
13 Reasons why
Binnelanders
Manifest
The good doctor
Rich the kid-Plug walk
Bazzi- Paradise
Drake- Nonstop
That makes two of us☝❤
Sure eks seker👏😂
Ek dink nie daar is beter as ek nie bishh cuzz if he really wanted you then you would've had him....Maar jy het nie soo skryf dit op jou maag en was dit af want jy sal nie ñ kans staan met hom nie al wil jy hoe graag x😊😊
Eyyy sure dm my en ons reel bietjie vaca ampe verby😕
Pff dis koud....
Dit het niks met jou uit te waai nie laste wat ek gekyk het so bepaal jouself vir eens by jou persoonlike sake👏
Hmm en jy sal brand van nuskuurigheid om te weet wat ons als doen x😉
Luister ek isi agter geld aan nie in teen deel Tristan kon in ñ shack bly en ek sal hom nogsteeds aanvaar vir wie hy is....Hy kon ñ fiets gery het en ek sal hom nogsteeds aanvaar...Luister dit gaan rrg nie oor geld nie hy kan arm wees en ek sal hom nogsteeds aanvaar vir die goeie mens wat hy is want geld bepaal nie wie jy is nie...
Soo dit isi waar nie rrg dis tyd dat julle almal bietjie groot word en besef daar is grooter dinge indi wereld as geld👌
Gelukkig tel jou opinie nie soo lekker chat 👏
Eks okayy dankiii👌👌
Don't think so eyy👌
Dankiii👏
Heyy there🐝
Eks seker ek miss jou ook?🌹
No need for that👏👏
Daneska😕
En dit raak jou hoekom?As j op my qooh is kan ek maar antw net wat ek wil so geniet jou dag👌
Ja dis waar en dankie baie vir die omgee tho😊
Uhm disi waar nie en eks amper dood seker daarvan hy wil jou nie hê nie😉
Ek gaan dit antw want ek stoot niemand weg nie miskien omdat ek niemand het om weg te stoot nie....Ek weet da is mense wat nog lief is vimy en dis ook net ñ handjie vol mense en dat ek julle verloor het het my ook seer gemaak maar ek gaan nie jammer sê vir iets wat ek nie gedoen het nie😐
Ek doen miss jou en ek wil jou nog in my lewe he want jy het niks verkeerd aan my gedoen nie en ek ook nie aan jou nie en jy dink jy het seer ekt almal verloor letterlik en jy het almal soo ek dink nie jou seer kan vergelyk met myne nie😕
Hoe kan ek net maak asof 4 jaar nooit gebeur het nie verstaan jy ook net my kant dit was die beste 4 jaar ooit en eks dankbaar vir dit en ek miss jou en ons vriendskap so baie
079 kry ñ lewe👏
Plaas kan werk🌞
__xx_bee_xx__
Okays nes jy goed dink👏👏
Sure dm my👌
Ek weet hys loyal AF en sy gevoelens is bja sterk vimy en ek waardeur hom bja dankie vir die omgee😊
Haha kak snaaks eks bly jy voel so spesiaal maar laaste wat ek gekyk het is dit my foon en ek kan post net wate fok ookal ek wil so jou opinie tel nie btch but nice try gaan soek aandag by een van jou ander boyfriends😉
Uhmm jys weird wat wil jy vimy sê?
Hang af wie jy is tho🙌
En hoe so?
Eks nie seker wie jy is nie🙈
Agg sure en jy weet net so veel soos die man op die maan en kry ñ lewe hou jou neus uit my sake😉
Te laat vir wat?
Sê my iets wat ek nie weet nie😊
Iets wat nie gewoon is nie ietsii special 👌
Wow jy wens nehh dis amazing om ek te wees elke dag 🙌
Uhmm ek dink nie ek ken jou nie?👌
Middelburg enj
Koffie date is deffies lekker😊
Umm picnic hou🙈
Pizza gaan eet😉
Net waarvoor jy lus is🙌
Wees jouself en moenii dat die ou oor jou loop nie sê jou sê en wees eerlik en lojaal😉
Awww thanks you🌹
Ja sure🙌
Nie een nie maar ek sal dat hy my uit vra want dis weird as meisies ouens uit vra ek sê nie dat daar fout is daarmee nie maar dis nie iets wat ek sal doen nie🙈
Nee ek weet nie maar bja dankie x
Soos om rond te hoer en my te qooh👏
Goeie goed vat tyd en as dit die moeite werd is hoekom nie..So hou op twee gesig wees en dm my dan aangesien jy so GROOT probleem met my het x👌
Shame dis hartseer dat ñ meisie soos jy nogsteeds jou tyd mors en so baie moeite doen om my te qooh want hy stel rrg nie belang in jou nie👏En hy is nie so tussen my en jou want ñ rebound is ñ once off ding en 3 maande is nogal lank so jy moet dalk beter navorsing doen hoor x😂
Nie nodig vir jou om dit te doen nie dankie👌😉
Ek miss jou ook❤❤
Laaste wat ek gekyk het, het dit niks met jou uit te waai nie👏
It's going hectic but fine thanks❤
En dit raak jou hoekom?😂
Jammer maar ek gee nie my nommer vir strangers nie😉
Wat het jy gevra?
Dankie baie🐝
👍
En ek is gelukkig en heti onnodige stres nodig nie❤
Jy is vergewe❤
Missing you to❤
Gelukkig warry ek nie wie my like en nie dis jou saak....En ek kanii help as hy my so baie like nie?