Marlese Botha
BothaMarlese
106
Replies
Jy is amazing!!!<---onthou dit!!!
J is nog meer amazing! !! <-onthou dit
Jys rrg amazing en bly so beeldskoon soos jj is...
Baie danki j♡♥
Jy is 'n baje oulike mensie met die vriendelikste geaardheid. Jy laat my altyd spesiaal voel. baie dankie xx
Dankie baie selfde vir jou♡<3
Hoop jou been raak gou beter!!!
Baie dankie
Sterkte vriendin <3 .. ek dink aan jou
Baie dankie my vriendin♡♥
Hoe voel jy nou al
Dis nog baie seer maar raak nu bietjie beter danki
Im sick of trying and never get somewhere with you...cant believe I keep on falling for your btchass!°•°•°
Every time you fail ir fall down you just stand up and ty all over again....but maybe with someone else
Marlese is jy rerig waar die mooiste persoon wat ek nog ooit ontmoet het ! En moet nie laat hierdie lelike mense jou onder kry ni .. God het jy spesiaal nes jy is !!!*
Lovies u my fwend <3
Baie baie danki my fwend;)
Sê net as jy wil weet wie ek is , maar gaan dalk steeds nie sê wie ek is nie. Ek is meer van 'n motivator as 'n afbreeker.
Sal baie graag wil weet wi j is
Marleseii <3 moenie laat die blixems jou onder kry nie :* xx okay ? Jys perfek nes jy is , girla!<3 xo
Jys beaulla and just so for the record, ek LOVE jou lag! Dis uniek nes jy <3 xc
Bly amazing lesyyy ;* x
Altyd hier as jy my nodig het neh xo :3 micaela_xo
Baie danki waardeur***
Dit is nie oor jou lag nie. Oulike laggie
Kan j my adb ping op bbm sali kwaad wees ni
Ek sou iets vir jou sê, maarbeerder niks. Ek sal nie laat dit my pla soos dit my vandag gepla het nie.
Ek is jammer dat ek so is ek sal ophou lag om jou as j se wi j is ek belowe en ek is jamer dat my lag jou iriteer
Heyy .. jy is rerig amazing en moet nie laat hierdie slegte boodskappe jou om kry nie, jy is die beste persoon wat ek nog ooit ontmoet het .. love you xx
Baaie danki. X.x.x.x
Jou lag is irreteerend en almal weet dis fake ( almal weet j probeer soos daai bestie van jou lag)
En se my net hoekom is mlag fake ?? Dis net fake mense soos jy wat sulke boodskap sal stuur
Jammer .. maar dis moeilik
Dis ni net moeilik vi ju ni maar ook vi my
Ek wil net een ding sê .. asb hou op om jou neus in ander mense se besigheid te sit , dit raak irreteerend en asb hou op so kinderagtig wees met daai lag van jou ( almal weet dis fake) maar jy is ook 'n nice persoon en jy is beeldskoon ;)
Wanneerhet my my neus in ju besigheid gesit en my lag is nie vake ni dis manet hoe ek lag en dit hoef ni soos n normale lag te klink ni btw. ..en danki viri komplimente:-P
I love you fwend
Luv you to my fwend.....
I love you too the moon and back♡♥☆★•○□■°•°•
Danki
What's under your bed?
Have no idea
Hi I think you are a very good person and a good friend but sometimes you can be a bit selfish. . . . . .
Ping me plz
Heyy hoe was jou dagi by skool vandag
Leker danki ej??
Hkm is die persoon so onbeskof met jou. Hy /sy seker net jaloers. Moenie laat dit jou onder kry nie
Baie dankie j is ook n amazing persoon
Jys vlou met ju klomp verskoonings dag ek se jou Manet
Dis ni verskonings ni dis net my kant vani storie pieng my op bbm dan gesels ons dit sal uit
Ju persoonlikheid is nie mooi ni dis vrot
Se my net een ding wat het ek al ooit aan ju gedun om dit te verdien???
Jy is n great meisie en jy moet nie lat mense jou onder kry nie. Jy is lewendig en opwindend en jy het n persoonlikheid wat baie meisies kort. Bly dieselfde en moenie laat mense se opinie jou af sit nie. Johan___
Baie baie danki Johan waardeur dit baie en sal my ni aan sulke mense steur ni
Jy is rrg n lelike meisie en jys oorig en jy kan nooit ju by ju eie besigheid bepaal nie , weet nie as jy weet watse oorlas jy is nie
Al weet ek ni wi n is ni gee ek ni veel om ni j sal dalk dink ek is lelik maar ek het n mooi persoonlikheid en ek js ni oorig ni ek stel net belangek kan dalk ju n bietjie irirlteer maar ek is ni n oorlas ni en asb moet nie so iet vir iemand se di j boelie hulle en as j soo is beteken dit dat ek ju ni haat ni maar dat j ni goeie vriend of vriendin is want ek haat niemand ni j is perfect nes j is;-)en ek vat daai as n kompliment want ek weet hu
Elke dag lyk jy funny
Wi j want disi nice ni ping my op bbm asb
Wie like jy ?
Don't know??!!@@##
Jy lyk funny
Waneer het ek funny gelyk??
Dink jy jy is funny
Nee ni rrg ni
Wie like jy
Dont know ej??
Like jy my?
Ek isi seker wi j isi
Weet j nhe , j moet nt so oulik bly soos wat j is
Baie dankie"drukkie"
Dankie vir jou ondersteuning en alles. Jy is n WARE VRIEND...
#EkDinkJyKenMy
Mp en danki vir ju ook
Wens jy kon weet hoe erg ek oor jou is en hoe baie gee ek om vir jou
Jamer weti wi j is ni ping my drie keer op bbm asb
Jy is weird :p
Ek weet ek is
LIKE jy my?:)
Ping my 3 keer dan se ek ju
Hi oulike pfp hahhaha
Baie danki;)
Like jy my?
Ping my oor bbm dan se ek jou??
Wat is jou gunsteling series?
Weti heti n fav;p
Hi hoe was jou dag by skool
Baie leka danki:p
Like jy my
Seker as n vriend want ek weet ni wi j is ni¿¿% <}~·|·¥
Wie like jy?
Niemand opi oomblik ni
Is jy op vakansie soos na n plek toe
J a ek was!&/$,-
Jys great :^)
Baie danki;)
What type of people bore you ?
Boring people:)
Wie dink jy hou van jou in die skool
Ek weti???
Hallo Marlese ;) dankie dat jy altyd daar is vir my .... ♡ asb bly so cute soos wat jy is .. moet nie na mense luister wat so mean is met jou nie!* hulle is net jaloers op jou amazing vriendskap !!!! STAY WEIRD FOREVER ♡♡♡
xx Anonymous
Hello baie dankivir di super briefie ♡♥♡♥♡♥
Kan jy ysskaats :^D
Soso...ek sikkel net n bietjie ej??
Raai wie is ek
Weet rrg ni
What do you think of loadshedding
Ons heti loadshedding nie...
Lelike vet hond
Wie ookal j is ek dink rrg ni dis snaaks wat j hier gese het ni..lyk my j moet respek geleer word..
Are you a selfish person ?
Y No ....
Dankie vir jou vriendskap Marlese ☆
Jys regtig amazing en ek hoop jy weet dit ;)
Moet nooit vir enige iemand verander nie , bly die oulike mensie wie jy is ♥︎
#lekkerLeer ({}) xx missjc.xx
Baie danki Jodi♥♡waardeur als wat j vi my dun
HELLO :^P
Hellooooooooooo!!!!!
Ek like jo :^/ B^/
As ek geweet het wi j was???
Jys
cute (^:
Baie daanki;-)
Hoekom ?
Hoekom hoekom???
Het jy geweet jy is mooier as die sterre wat in die atmosfeer is en het jy geweet jy is die Beautiful ste girl in die wêreld as jy nie geweet het se ek vir jou hehehehehe
Baie danki hoor waardeer dit baie:p wi ookal j is;)
Ek kani jou 3 keer pings gee nie jy haat my
Ek haatt nieman!!
Jys cool :^)
Bly some (^&
Danki;)
3 pings hehe
Wi jping my gu 3 keer
Ayy Ayy!:p*...Raai wii???? #Carla♡ !
Whoorii ek wil marnet sê bly dii oulike mensie wt jj is neh♡! Liefies jw baie jw mal dng!!:p♡
Mwah!!
Hello carlatjie danki vi ju ook skat!!!**!&'#'#
Hoekom vermy jy my ? Hkm praat j ni meer met my ni !? :(
Se dan hello vir my dan gesels ons en ping net:-)
Gaan j di rugby tussen Marlow en Framsbey gaan Kyk
Nope
Hoe was jou dag vandag
Leka danki..
Wie is jou beste vriendin??
Helene, Esmarelda, clarise en liska
If you were the last human on Earth, what would you still do every day?
I will look after myself and while I'm doing that I would search for more people:-)
Wat doen jy in JB
Ons is hiso vir moedersdag $#@!?
Hoe was jou dagi vandag
Baie leka danki#Ej???···
Ek like jo want jys I amazing mens
Baie danki:-P
Heyy Andrea hiso greaat vriendin jy is xx AndreaBoonzaaier16
Hello andrea j is ook n amazing persoon ek hoop j weet dit
Ek hoor n voeltjie fluit dat Jurgens Viljoen fotos van jou save op sy foon en n foto op het in sy kamer en hy like jou en wag vir hom onder die klein pawiljoen ;)
Wi ookal di is ek weti waar j dit gehoor heti want ek weet dit isi waar ni;)en jamma maar ek sal jomi da kry ni!!
Heyy marlesiiie ;;)
Bly nes jhy is ,, jys een amaziing vriiendin :*
Love youu ♡
Lise ♥
Hello Lise*
J is ook n baie goeie vriendin en ek waardeer dit bair dat ek ju as n vriendin het:-*
Meer as wat jy sal dink jy het.
Nee rrg wat het ek gedun?? As ek iets gedun her is ek rrg baie jammer vir watookal:'(
Hkm is jy so ongeskik met my??
Wat het ek aan ju gedun????
Is jy net nie oulik nie ;^)
Awwwe danki?,'^!/#
Hou jy van Skoolwerk
So nu en dan?,'$^!
eks bly om te hoor
Oor wat??
Vir wie is jy Diefste Op aarde
My familie en al my friende#/^,&
Your favourite foods...
Don't have a favorite:-)
Do you like Renico ??
Wi vra..?
Ek like ju baie
Kan j my oor bbm se wi j is asb!#
Maar ek hetvgehoor jy Like Gerhard Delport
By wi hoor j dit en nee ek duni!!
Hou jy van iemand in Framesby
Ja♡♥
Ek like jw
Kan j my dalk ping op bbm???
Van wie hou jy en in watter skool is die persoon?
Iemand#in Framesby; )
If u could chuse beween Framesby, Pearson, DF, or Alex, what school would u choose (if al your friends in the school u are in now would come with) and why?
Framesby, want dit is naby aan my huis en ek geniet di skool#
A super power you wished you had and why ?
To read minds , so I know what people are thinking about!#
wat is jou is jou beste sport Netbal of Krieket of Hokkie
Ek like almal! #
Whats the one thing you cannot forgive ?
Losing my friends and family#!
Do you like a cute boy in your class ??*
Nope ........
Wat dink jy van hom
Wat dink ek van wi???
VIEW MORE