96
Replies
Jou hart is mooi
Baie dankie??
Brag about yourself. What are you really good at doing?
I can make really good toast??
Moet jy nie groot wees om rugby te speel nie ?
Dit het my nog nooit gekeer nie?
jaaaaa dis mos lekker te bang gat om my te antw. wys jou net eintlik wie jy rerig is wil nie vir almal wys wat mense regtig van jou dink nie so jy antw sommer glad nie. sien jy ou jys fokken pateties
Kyk hier 'ou'? ek kon eerlikwaar nie nog minder omgee nie en eks nie lus om vir 'n spook 'n moerse boodskap te tik nie?
Luister Jagter?
Confidential. Oky???♀️ zanxx
Sure? niemand sal weet nie??
beste vriend? en vriendin?
Mikhail???
.
Geen vriendin...
Dit maak nie sin nie? Sy moes 'n rede hê om jou te los?
Sy moes seker ja?
So dit was die beste vir julle om op te breek maar jy huil oor haar??
Dis sad neh??
Hi daar Jagter??, weet jy wie ek is?
Yess ek weet? hoeveel seuns is dit nou al???
hoekom het alrie jou gelos?
Dit was maar net die beste vir albei van ons
Wie mis jy die meeste in Framesby?
Seker vir jou??
Jys kinda cool? Net kinda?? Illeze
Ek sal dit vat??
Jou qoohs is jare terug gemaak...so hiers n nuwe een... hi❤❤??
Yess dit was?
Hi daar??
Die spesiale Meisie se naam dalk? Gebruik sy qoohme?
Ek weet nie seker maar
Mooiste graad 9 meisie??
Ek weet nie....
Last great thing you did ?
Everything I do feels great
Vwhj??
n baie spesiale meisie
What's under your bed?
The ground... :-b
Johan , jys n amazing persoon en great vriend☆
Baie dankie :-b
Wie is die mooiste meisie in jou klas
Almal is baie mooi
What cheers you up ?
Friends
Johan ek wil net se j is n amazing vriend :-P
Baie dankie
Ons almal weet dat jy en Marja goeie vriende is. Maar kan ek jou een vraag vra,, Sal j haar uitgevra het as julle nie goeie vriende was nie?
Kyk ne, daar is baie meisies wat ek sou uitvra as ek kon, maar ek wil vir nou net vriende wees met almal.
Vra Marja uit !!!!
ONS IS NET VRIENDE
↑↑↑↑↑↑↑↑↑↑↑↑↑↑↑↑↑↑↑↑
Would you rather be ugly and live forever or Hot and live for a year ?
As long as I'm living the life I currently am, either would be great.
Komaan hoekom vra j die Marja meisiekind nie net uitt nie⁉ ons almal by die skool sien julle twee pas en dat jy mal is oor haar
Ons is goeie vriende, niks meer nie.
Wat bedoel jy met eerstens dus net Marja dit klink asof sy baie vir jou bedoel?
Sy doen sy is n goeie vriend.
Wat broei tussen jou en dai Marja meisikind?
Eerstens dis net Marja, en sy is nie enige meisiekind nie en tweedens ons is net vriende
What do you want right now ?
Sokkie :-b
What do you think of loadshedding
:-(
Hoekom is jy so still ? Wat is vout en wat pla ?
Niks nie, ek is net moeg van eksamen ;-)
How do you deal with someone with bad breath?
Id pretend its not there
Tag my asb ;;) ☆♯♪♧♠︎♢x missjc.xx
Ek het lank al ;-)
What activity always makes you lose track of time?
Rugby
Ia jy single en hkm ?
Ja en ek het nog nie die regtig meisie gevind nie
Are you gay
Whats your problem
Ken jy my ?
Ek weet nie? Jy vra my anonymously so ek weet nie wie jy is nie
If your crush walks past you , what goes through your mind ? Van ... anonymous :-D
Ok johan, act cool... ;-)
As n meisie wie jy van hou verby jou loop ,wat se jy vir jouself? .....anonymous :p♧
Ok Johan, act cool...
Hoe is eksamen ?*
Lekker :-b
Hoekom is jy sulke nice persoon ? :-)
;-)
As jy nie van daardie sekere meisie gehou het ni wie sou jou tweede opsie wees en waarmee sal haar naam begin / eindig??????????
Ek weet nie rerig nie
Which movie s*cked for you this year ?
Insurgents
En as j net een oulike meisi mus kies?
Ek weet nie
Jy is vlippen oulik.......anynomous
Dankie ;-)
Jy is oulik.......regti♥♡;-)
Dankie
Dis mean ek praat nou van n regte meisi ni n j weet wat ni
Al die meisies in my klas is oulik
Hkm moet ek ek gaani vir juw se wi ek is ni melissarfzd
Haha, Melissa volgende keer as jy iets wil se sonder dat ek weet dis jy, moet jy se ask anonamysly
maybe its the fact that you like someone and that you'll never notice me :-)
If I knew who you were maybe I would've been able to notice you, youll never know ;-)
Hi eks in juw klas bly weg van lizmari ek hu niks van juw nie sy en jason gaan uit dink ek hul gesien in biblioteek en kry my maandag by seunsbadkamer wil juw ding of 2 wys!!
Chat met my op bbm asb.
Jys weird.....
Dis nie baie mooi om dit te sê nie :-/
Ernsting waar watter meisie soos in regte meisie is die oulikste in jou klas 8F as ek dit reg het;)||geniet ju daggi verder({}
)
Michael ;-)
So j hou vn iemnd andrs?¿
Ek weet nie
Hou j van Abigail?¿?
Ons is net goeie vriende
Hou jy nog van lizmarie
Nee ek is klaar met meisies vir nou
Wie jou beste vriend/vriendin ?*
Michael, ek wil nie rerig meer n beste meisie vriendin hê nie want ek maak te veel foute met hulle.
Jys HOT!!
Haha dankie? :-1
Wat sien jy in n meisie ?
Iemand wat vriendelik is wat nie hulself steur in wat van hulle gese of gedink word nie. Sy moet n goeie hart he. Iemand wat anders is van ander meisies ;-)
Wie die mooiste MEISIE in die B klas ?
Ek weet nie wie in die B klas is nie
Jys n awesome seuntjie :-) liefies ju xx
Dankie ;-b
If your bank account had a mood ,what mood would it be in right now?
Lost, I don't have a bank account
Wies die slimste MEISIE in jou klas??
Johann Postma :-)
Watse MEISIE in jo klas het die mooiste hare...be honest en sê aseblief
Is dit die beste wat jy an kan dink :-D ek weet nie
Hou jy van Lara?*
Ons is net vriende :-)
Soek jy nog vir Lizmarie terug ? Wens j dat jul 2 nog saam is..
Sy het met my opgebreek en toe beweeg ek aan.
Hlo .. Johan danq dat j so nice is :) never change en wees altys so hulpsaam
Ek sal :-b
Hlo .. Johan danq dat j so nice is :) never change en wees altys so hulpsaam
Dankie en ek sal nie !=
Wat het jy in Lizmarie gesien ? :D
n vriendelike meisie met n goeie hart
Jys n nice persoon maar hoekom is jy so mean met party mense?
Almal het n slegte kant
Hou jy van Jodi? Be honest
Ek is goeie vriende met haar, sy is great maar ons is net goeie vriende
Hay dis jou favourite mens hier, lief jou baie Johan Jys rerig een spesiale oukie. Knoppie <3
Haha dankie shipompie :-)
Wat weet jy dan ? :-D
Ek weet baie ;-D
Ek dink jy is n baie nice ou, sal jou graag beter wil leer ken , ons moet meer praat :-D ek nodig n vriend Soos jy
Dankie, chat met my op bbm :-)
Wies die meanste MEISIE in jou klas?
Nikita (jokes) ;-)
Wie , dink jy , is die weirdste en oulikste meisie :D
Ek weet nie :-0
Van wie hou jy?!
So meisie in graad 8
Wies di niceste meisii in jw klas en j magi se alml ni
Michael ;-)
Hoekom het jy met Lizmarie opgebreuk.. of het sy met jou ?
Sy het met my :-c
Jys vrek oulik hoor. ..
Haha, OK ;-))
Watse meisie het die moiiste geaardheid in jou klas
Daar is baie
Watse meisie is die mees vriendelikste in jou klas?
Hulls is almal baie vriendelik
Wie is die mooiste meisie in Framesby graad 8?
Ek weet nie
Wie hou j van in jou klas?
Ek is net vriende met almal in my klas
Van wie hou jy?
Ek hou van .........
Wie is die oulikste meisie in jou klas al is julle just friends
Michael Randall ;-)
hi daa :) ons praat ni veel ni,maar tog is ons vriende,ons sien mekaar amper nooit mar ek moet sê jys rerig oulik+baie nice.daai spesiale meisie is baie lucky om iemand soos j te he* danki vir jou vriendskap,ek waardeer dit*
sien j by skool ;)#anonymous
Dankie ;-)
Hou jy van Abigail Eksteen :) ??
Ons is net vriende
Van wie hou jy ????
Of le jou hart nog by lizmari
Jy is seker Melissa nê
VIEW MORE