103
Replies
halllloooooo smexcy ? Xx
Haloo ??
So, ek en jy. Klink super. Xx ??
Ek weet wies ek maar ek weet nie wies jy nie ??
Van wie hou jy
Ek hou van baie mense
Ek hou van jou hoor! X ? - B
Feeling is mutual ??
Jys cute man ? gaan jou nie dm nie. Net 'n half blonde girl wat jou soon gaan ontmoet. Xx
Okay ons sal maar sien ?
gaan jou soon soon ontmoet. Jy lyk heel oulik though. - B
Dm my ?
Ek nuuskierig?
hey, my eerste keer op jou qooh en moet se jy is soortvan oulik ☺️☺️☺️
Agh dankie , dis oulik van jou
En wie mag jy dalk wees?
Wanneer laas ht j gevry
wat maak dit saak
Nicole ht n ou, beweeg aan en kom oor haar?
bra daar is niks om vam aan te beweeg nie word bietjie groot toe?
So het jy iets al iets aan gehad met al die meisies wat jy gesoen ht
jaa ekt my klere aangehad?
Ht jy en charnel al gesoen?
so as mens n foto saam iemand neem is julle iets? Nee ons het nie
Is jy nou alweer terug in secunda?????
dis soos die 2de keer die jaar en eks nie terug nie ek kuier net ?
jys die slet ... (Saterdag aand) ?
Is julle nou saam?
Nee man ?
Jy en charnel?
wat van my en Charnel?
Is die girls in Stellenbosch mooier as secunda sn
Ek sal so se ja ?
Net n stukki darem?
In stellenbosch is almal jou stukkie ?
Ht jy al n meisie
Nee wat ?
Jou bene is goals ??
Dankie man ?
What made you happy today? 100+
Happy oak ?
Want ek wpu jou nog gevry het voordat jy getrek het??
En wie mag jy dalk wees?
En jy en nicole maciel?
Nee ...
Het jy en rone van der merwe al ooit gevry of gesoen?
Nee ..?
Wate hel ??
Wie het jy al ontmoet met die mooiste hart ?
Ekt al baie mense ontmoet met mooi harte
Mis jy jou ex?
Nee ek doen regtig nie
Ek hoor jou ex mis jou??
Ja sy moet maar beter leer skiet ?
Hou op dom speel??. Slaap jy met die mesies of vry jy hulle net
Nie een nie ?
Hoe sal jy dit stel? Slaap jy dan net rond?
Wel partykeer sal ek op my bed slaap en ander kere op die bank ek weenie of dit kwalifiseer as rond slaap nie ?
Vry jy manet rond?
Ek sal dit nie so stel nie
Ht jy al n meisie
Nee wat...
Ht jy al n meisie
Nee wat...
Wat doen jy in juw lewe?
Eks in Stellenbosch ek doen nog niks maar wil volgende semester sportbestuur begin swot
Ek kan nie gli daar is mense wat al van jou gehou het nie??
Haha wel glo dit en raai wat... daars mense nogsteeds van my hou ??
Waar werk jy?
Wie se ek werk
Sal j met maciel uitgan?
Nee sien haar net as n vriendin
En almal bly ng by hule ouers, so dai ht ni eers sin gemaak ni????
Ek bly nie by my ouers nie tjom so dan is dit mos nie almal nie ? jys nog n vlippin skool kind gaan doen jou huiswerk
Nicole suk net aandag want zirk gee nie genoeg nie.
Almal wat jou ken weet jys n A$$ so moenie viorgee nie
Haha jys die regte lozer wat heeltyd wag dat ek jou qooh antwoord jy bly seker nog by jou ma en het niks beters in jou lewe om te doen nie.. jy weet eintlik is jy pateties raak groot toe doen bietjie iets anders as om my te stalk ? ek dink dis meer jy wat nie aandag kry nie nou kom soek jy dit by my bra wie ookal jy is jys regtig pateties ??
Ugh mense weet net hoe om n persoon sleg te sê, en dan ken hulle jou nie eers nie ?
Nah , teminste weet die mense wat jou actually ken dat jy presies die teenoorgestelde is ?? NicoleMaciel
Thanx Nicole ek waardeer dit baie dankie xx
Hou jy van zelanie?
Ja sys oulik
Jy is vieslik heen respek nie
?
Jys die lafaard wat mut ophou vloek! Geen respek nie. Skaam jouself morsdood
Okay ? dm my ?
Jy is ni di moeite werd eers om eers sleg te se nie???????
Nou hoekom de fok spandeer jy tyd om my te qooh dm my bietjie as jy nie n lafaard is nie
Jy is ni di moeite werd eers om eers sleg te se nie???????
Nou hoekom de fok spandeer jy tyd om my te qooh dm my bietjie as jy nie n lafaard is nie
Jys n A$$ met n aklige A$$
Het jy nou rrg al die moeite gedoen net om dit vir my te sê , het jy nie beter dinge om te doen as om my tyd te mors nie ?
Wat maak jy nou in jou lewe
Ek leef hom ?
Jy ht nu eers julle fotos afgehaal
Dit beteken nie eks nou eers oor haar nie
Ek sien jys eituindelik oor juw meisie
Uiteindelik* en ek is lankal oor haar ?
Virginia verlang jou ??
Ek mis van die mense maar beslis nie virginia nie ?
waar bly jy?
In Suid-Afrika ?
wie is die mooiste meisies wat jy ken?
Ek ken baie mooi meisies en ek sal nie een kan uit sonder nie
Wie’t jy laaste gevry?
Ek weet nie..
Die matriekafskeid afterparty was die beste saam jou * hoop ons kuier gou weer so.
Sou se dieselfde maar weet nie eintlik wie die is nie ?
What will you never ever do again?
Go to school ?
Anders soos met jou en jou x
Ja dit sou seker.. maar agh als gebeur maar met n doel
hou jy opi oomblik van iemand?
Nie op die oomblik nie nee
Dink jy dinge sou anders uitgedraai het as jy terug gegaan het Hoogenhout toe?
Ander soosin hoe?
Hkm is jy nie terug Hoogenhout toe nie?
Ek vra myself daai vraag baie
Wat maak jy nog so laat wakker ??
Ek gaan slaap maar laat in die aande
Toema nie almal dink so sleg van jou nie ✋? Ek dink jy’s great ?
Agh dankie man , waardeer dit
Ry en gly. Vergeet van bly
O isit jou lewensfilisofie?
Janee brah ?? kannie minder omgee oor daai opmerkings nie ?
Speel met die girls se gevoelllens
Okay ? mens vra gewoonlik vrae op qooh me so stuur dit vir my eerder direk ?
Het jy en nicole soos iets aan dat mense jou so baie vra vra oor haar ?
Nee ons het nie!
Ek weet nie wat hulle dink nie
Nicole?
Nee dis CJ aangename kennis
Maar Nicole is moer hot.?
Jou opinie ?
Ek twyfel. Jy is gepla met haar. Jy lieg vi juwself
Ek weenie wie jy is nie maar ek dink rrg jys obsessed met haar of iets bra of watookal jy is hou op vir jouself te lieg deur te dink jy weet wat in my kop aangaan
Nee ek is nie gepla met haar nie, maar is jy dalk??
Nee gladnie ?
Sal jy ooit met Nicole Maciel uitgaan??
Is jy gepla met nicole machiel ?
Mis jy juw ex meisie?
Gladnie!
Jy en Nicole Maciel pas baie mooi by mekaar??
Op die stadium wil ek nie by iemand pas nie
Van watter meisie hou jy?
Niemand nie
Ek het juw gister n vraag gevra oor my en Caitlyn se live maar jy antw nie??
Ek kannie onthou nie skies ?
Het jy al ooit n meisie seer gemaak met die intensie om dit te doen ?
Nee ek sal n meisie nooit met opset seer maak nie
Hottie with a body???
Haha dankie ?
fckboy
Ek kan nie minder omgee wat jy van my dink nie
Hi. Hoe gaan dit?
Hi, Goed dankie
Hoe voel dit om jouself en 2 ander vriende se lewens in gevaar te sit omdat jy nie kan bestuur nie ? tristiandsj
Hahaha tristian jy weet daais nie my skuld nie! ??
wie is jou beste vriend en vriendin
Justin,Tristian,Aj ...
En ek het nie meer n beste vriendin nie?
jy is meer ego as enigeiets anders ?
Goed om te hoor ?
nee dis mos wat jy doen...
vry en gly ?
Okay bra lyk my jy ken my beter as ek self ?
Saam wie sien jy jouself oor so 2 jaar?
Niemand weet wat die toekoms
inhou nie
vry en gly huh ?
Of vry en bly huh?
Jou bene ???
Baie dankie ?☝
Is jy oor jou voorige meisie?
Mens kom nie rereg oor dit nie
Jy raak dit net gewoont.
hvl keer wasz jy al dronk in jou lewe?
Genoeg
VIEW MORE