Visit this profile later to see if your question was answered.
Ag baie dankie. ?
Baie dankie ek waardeer ! ?
Jy sien, ek weet nou nie so mooi nie. ?
Ag sy moet sekerlik ñ ordentlike dame wees. ?
Ek sal seker. ?
Ek glo nie dis nou die beste tyd vir so iets nie. ?
Om by 2019 uit te kom. ?
Oh ja nee virseker. ? solank jy net betaal is alles mooi.
En dit maak my baie bly. ?
Nee, ek was maar net amper ñ jaar saam met iemand oor wie ek glad nie omgegee het nie. ?
Natuurlik het ek ?
Moenie sulke stupid vrae vra nie, Anoniem.
Niks keer jou nie ?
Nee ? dis net mcm ? wees rustig.
Sekerlik wanneer jy my nooi ?
Ai jy weet ?
Pla iemand se hormone bietjie ? ?
Hallo Joune, ek is Duncan. ?
Ons wil vennote word in ons nuutgestigte katkosbesigheid. ?
Ek twyfel sterk dat ek enigsins iemand bat. ?
Daai kans gaan nie kom nie. ?
Ai okay. ?
10 - Yolandi(al rol jy permanent jou oë), Katelyn, Jasmine, Alexia, Anique, Zanelle en Marli.
11 - Mikayla, Annika, Ilze, Chandre, Diane, Vasti, Chamone en Carli.
Dan kan ons virseker weer gesels. ?
??????
Kyk nounou weer na daai vraag dan sal jy naam sommer eerste wees, anders sal jou oë seer raak. ?
Eet ALLES ?
Goed het gebeur wat nie juis te veel met jou te doen het nie. ?
Ek sal nou nie weet nie. ?
Nee wat, ek soek nie nou so iets nie. ?
Liefde is net ñ illusie. ?
Want Duncan doen deesdae nie te wel met verhoudings nie. ?
Fisies ?
Biologie ?
Rekeningkunde ?
Oh nee dankie. ?
Ek ?
Stout ?
Nooit !
Ouch. Jy gaan aanhou mis. ?
Ek speel net hot wheels, dankie. ?
Nope.
Wees versigtig waarvoor jy wens, Anoniem. ?
Ag maar net dinge wat gebeur het.
Ek het.
Jy, anoniem, is by verre my gunsteling ! ?
????
Ek en Chandre is die beste van vriende. ? dis al ?
Ons was nie saam nie.
Nee, ons het nie.
Dit help jou net mooi niks as jy my die goed sê oor qoohme nie ? ?
As jy so sê.
Ja.
Dink jy nie ek sou beter gelyk het as ek spuit nie ? ?
Ag maar is dit nie lekker nie ? ?
Okay.
Ai ?
Kan jy nie ?
Jy gaan dan maar aanhou mis.
Nope. ?
Wyk Satan.
Absoluut. ?
Sjoe.
Weereens is daar net een meisie vir wie ek oë het. ?
Maar Lara, Danél, Inge en Nisa is maar die oulikes. ?
Letterlik elke graad 10 meisie is nice. ?
Daar is net een meisie waarvoor ek kyk maar okay. ☇
8 - Kaylee, Genny en Swanique
9 - Chaante, Julia en Iné
10 - Katelyn, Jasmine, Alexia en Anique.
11 - Carli Carli Carli, Mikayla, Ilze en Chandre
12 - Lara, Danel, en Inge.
My favouriiitteeesss ❤??
Nie hard genoeg nie. ?
Sys die moeite werd. ❤
Jy is nie van die skerpste potlode in die pakkie nie.
Gaan kyk net verder ek het dit al geantwoord. ☇
Eerstens, leer spel asseblief. ?
Tweedens, ek weet nie eers wie jy is nie. ?
Derdens, gaan weg. ?
Huil. ?
Yup. ?
Ag sys ñ oulike meisie. ?
Ag ek is bly ek het daai effek op jou.
En ek hou van Carli. ❤
Ag dankie ek waardeer. ❤
Redelike snaakse vraag die ? ?
Maar okay ...
Daar is seker nie ñ verskil nie ??
As jy dalk bietjie kwaad of geirriteerd is dan verloor jy die "Ek" maar ja .. seker geen verskil. ?
Ja ek gaan.
Ag dit loop seker maar mooi ?
Jy laat dit makliker klink as wat dit is, Anoniem. Maar dankie ek waardeer ❤
Well, duidelik weet ek nou nie eintlik van julle nie. ?
Inderdaad. ?
As ons besef wat dit beteken om 'n Christen te wees, is die beste plek om te kyk na een van die mense wat Jesus gesê het,wel 'n Christen is : As jy die dief aan die kruis langs Jesus onthou (Lukas 23: 39-43), beloof Jesus hierdie man dat hy saam met hom in die Hemel sal wees. Hierdie man het nooit kerk toe gegaan nie, en tog is hy 'n Christen omdat hy op Jesus vertrou. So in die sin is dit waar om te sê dat jy nie 'n kerkganger moet wees om 'n Christen te wees nie. Trouens, sodra jy sê dat jy "iets moet doen" om 'n Christen te wees, is jy in gevaar om die evangelie boodskap verkeerd te kry.
Dit help net mooi niks jys slegs ń Christen op ñ Sondag wat jy nou kerk toe gaan (en heel moontlik nie uit jou eie uit nie) en sodra jy uit die kerk uit beweeg dan maak jy weer wat jy wil, want jyt mos nou "tyd aan God spandeer".
Dit werk nie so nie. Maak tyd vir Hom.
Ahhh Rynhardt my vriend. ❤
Lief vir jou ?
All out Christenskap ?
Ek twyfel sterk dat daar ooit ñ "ons" was.
Meer as enige iets in die hele wêreld. ❤
Dit gaan ongelukkig nie gebeur nie. ?
En die rede daarvoor is dat julle nie Carli is nie. ?
Julle is nie naby aan wat sy is en wat sy vir my beteken nie. ❤
Dis Vaycay ?
En ek sal jou graag nie in persoon wil sien nie.
Die enigste verskil is jy byt jou lip van plesier, maar jy rol nie jou oë van dit nie. ?❤ (en as jy jou lip byt lyk dit beter as oë rol?)
Ag eks bly dit kan vir jou plesier bring.
Daar is groot fout met jou.
"grager" ?
Nee ek glo nie hoor. ?
Kan jy iemand nie nóg meer ongemaklik maak nie ?
Ek doen ja ?
Yes ?
By wie hoor jy sulke onakkurate beskuldigings ? ?
Ek twyfel dat jy geslaan wil word ?
Ek is seker jy het baie kennis.
Maar ek is heel okay dankie
Hoor gou hierso dogtertjie. Kan jy asseblief nou net ophou so jags wees en ophou die goed vra ? Kry bietjie jou hormone onder beheer.
Jy . Is . My . Alles. ?❤
Ag dis stout
Whatever jy wil probeer, gaan jy nie regkry nie. ?
Nee, nee jy kan nie.
Ek is jammer, maar ek kan ongelukkig nie in die toekoms in sien nie.