118
Replies
Kon jou rokkie/vroek ding nie nog korter gewees ht ni?
? ek wou nie teveel wys nie.
Jy sal nooit weer iemand soos Duncan kry nie. was Tyrell die moeite werd?
Want Tyrell het mos só veel met dit uit te waai gehad. ?
Nou gan duncan MYNE wees
Geniet hom. ?
Gan j ooit dan vi duncan vat ?
Don't ask me.
Se my gou ...... wanneer vat j nu vi duncan ?
?
As duncan maar net geweet het wat jy doen. Hy dink jys n engeltjie mar meantime sal jy enige ou vat die kans wat jy kry
As dit is wat jy wil glo.
Ek soek vi duncan so hard jy gaan my ni keer ni ..... ek weet ni hoekom hy by ju bly ni.... jy kyk heeltyd vi ander ouens ... en ander meisies kyk heeltyd vir duncan .... hy probeer sy bes vir ju en jy doen niks vir hom ni ..... sterkte liefzte
Leer net spel asseblief en raak beter in jou waarnemings.
Jy en Duncan gan nie hou nie, julle verhouding gan korter as marcia se rokkies wees.
Ek is in jou afrikaanse klas ek sien wat jy doen
#slet
Want om in die klas op te let is mos sletterig.
#kry'nlewe
Gaan jy vir duncan leer vry of kan ek sommer hom gougou mooi leer ?
Jy kan iemand anders gaan leer. ?
Voorbeeld van Staden?
Jy en Duncan is werklik die mooiste paartjie in die hele skool en die geluk wat julle aan mekaar bring is so amazing vir my!??
Moenie laat enigiets ooit tussen julle kom nie!? julle is super oulik??
Daai naam moe gaan. ?
Aww baie, baie dankie. ??
Ek waardeer dit so baie. ?
Dit beteken so baie. ?
Ek gaan nie opgee met duncan nie my lieffstee al vat j hom kliphard sal hy steeds vir my kom. Want ek gee meer
Okay, hou aan droom, "liefste".
Liefste x
moet nie jou te veel steur aan die ander se opmerkings oor jou en Duncan nie.
Ek dink julle is 'n pragtige paartjie ( of wel iets) en julle is baie spesiaal. ?❤ zanelri_l
Mooiste! ?
Ek sê vir jou baie dankie, jy is 'n wonderlike vriendin en 'n wonderlike mens.
Jy is spesiaal. ❤
Ek weet nie hoekom bly duncan by ju nie ek meen jule het nog nie eens gesoen nie en by ander meisies kan hy soveel meer kry
Hou net op om so jaloers te wees.
Ek en Duncan maak mekaar gelukkig. ❤
Jy verdien nie vir duncan nie
Ek weet.
Ek het weer vir duncan gesien in di gym vandag en glo vir my jy wil dit sien
Hy stuur gereeld vir my 'n gym foto, so glo vir my ek sien dit beslis. ?
Ek wil en gaan vir duncan soooooo hard vat ek se dit vir jou want hy antwoord nie sy qoohme nie en hopelik gaan ek hom n bj kam geeeeee ??
Jy moet regtig jou hormone onder beheer kry en bietjie na jou waardes gaan kyk.
Ek weet ek het niks met jou en duncan se verhouding te doen nie maar mens kan sien hys regtig so verlief op jou
Moet hom asseblief nie seermaak nie meisies wens vir iemand soos hy
Gebruik elke oomblik wat j saam hom het
Aww jy is dierbaar. x
Ek sal. ❤
Dit lyk nie juis of j en duncan vorder iewers heen met julle verhuding nie so kan ekke hom maar kry dan ?
Nee, jy kan nie. ?
Mooiste lekkerste ouens in wessies ?
Ek het net een ou in die oog, so ek kan ongelukkig nie jou vraag beantwoord nie.
Kan ek jou vat of is daai plek vir iemand anders ?
Nee, jy kan nie. ☺
Vandat ht oefen word hy beter en beter
Nè! ??
Is jy en duncan iets ?
Want hys nogals kak aan
Ja, ons is.
Ek weet. ??
Die dom hoer wat die heeltyd woorde in my nig se mond sit, kan asseblief fok of. Generic_user
Aw thanks neef. ??
So daars meer as 1 persoon wie jy wil vat ?
Ek het dit nooit gesê nie.
Wie wil jy graag vat ?
Is jy single en ready to mingle ?
Ek het nou nie regtig 'n lys nie. ?
Ek is single, maar mingle klaar met iemand. ?
Wees myne ?
Jammer, het reeds iemand. ?
Vat tog net vi duncan assefokkenblieftog .. jirder hoe hou jy so lank uit ???
Moenie so laster nie.
Dit het niks met jou uit te waai nie.
Jy gaan nie vir duncan weg kan hou van my af nie ek hoor hoe graag hy wil vry en dit gaan ek wees wie hom n hele paar dinge gaan leer ?
Kry jou hormone onder beheer en gaan pla iemand anders.
Jou lesse is nie nodig nie.
Hoekom sal dit nie nodig wees nie ??
Ek is mos daar om hom te leer.
Moenie verbaas wees as ek een van die dae bo op duncan is nie met sy lippe op myne dan sal ek hom baie mooi leer om te vry ?
? dit is nie nodig nie, dankie.
Ek soek jou hoofseun so graag
Ek is bly jy weet hy is myne.
Well na al die tye wat ek jou en duncan saam gesien het en jyt hom nie al gesoen nie is dit jammer want nou is hy myne en glo vir my ek kan enige iemand oorreed ?
Maak dit regtig saak?
As dit nou een ding is wat jy verkeerd het, is dat Duncan aan jou behoort.
En as hy nog nie het nie gaan em sy lippies vir hom vermoor aangesien jy nie wil nie?
Shame, dit is net jammer dat dit nooit vir jou sal gebeur nie.
Hy sal nou nie jóú lippies wil vermoor nie.
Het duncan al sy eerste soen gehad ?
Nee.
Bloed deur my are.❤️? Kayls.00.
(altyd) wind deur my hare. ??
Regret jy jou eerste soen ?
Glad nie.
Dink jy jyt al di liefde van jou lewe ontmoet ?????
Ek is nou eers graad 11, so dit is bietjie moeilik om te sê. ??
Alhoewel, as ek het, sal ek glad nie kla nie. ?
cool gr 11 ouens, KHS?
Ag, hulle almal is cool. ?
Your eyes sparkled like emeralds reflecting the sun. As you stared at me your voice became numb. All I could focus on was your beautiful green eyes. You had me mesmirised. I knew then, I was in love.❤
My Lief, ek mis jou . ❤
Those blue, blue eyes, icy blue, looking back at me as I if I cold warm them up. They are pretty powerful, you know, those eyes, pretty beautiful too. ❤
Ek mis jou die meeste. ❤
Enige liefde in jou lewe ?
Ek mag dalk iemand in die oog hê. ?
Wie het vir jou blomme gegee????
Nog vir my verjaarsdag van die geliefste Chamoné. ?
Which is easier, you getting into some tight pants or you getting out of them ? ?❤❤
Wel dit hang seker maar af met watse een jy gaan help. ??❤
Wie was jou eerste soen ?
Niemand oor wie jy jou hoef te bekommer nie.
What is your number one rule?
Reëls is gemaak om gebreek te word. ✌
I love you with all my circle, not my heart, because hearts break and circles go on forever . ❤❤❤
I love you with all of my butt, I would say heart, but my butt is bigger. ❤❤❤
Can you give me directions to your heart? I've seemed to have lost myself in your eyes . ❤❤
If I was an octopus, all my three hearts would beat for you. ❤❤
Ek is jammer oor die .. ?
Remember my name, you'll be screaming it later on . ???
My Lief .. ? jy weet wie die is .. al het ek die "Hide your name" blokkie getick .. ?
Nee, jy is nie. ?
Vuil, ek like dit. ?
My Lief, ek ken jou nou al te goed om te weet dit is jy. ?
Jy is eintlik baie misluk met my. ?
Jy en Duncan hoort net saam !!!
Julle is gemaak vir mekaar !!
Dit het dalk nie die vorige keer gewerk nie maar probeer net weer asb?!?!
Daar is nie 2 mense wat ek al so goed sien pas het soos julle nie ! ???
Aww, thanks. ?
Ek waardeer dit. ?
Ons sal vinnig moet reël vir daai banksessie ??
So gou as moontlik. ??
Tjomma, vir jou gaan ek darem maar stukkend vat .. sjoe sjoe sjoe .. ?
Tjom, gelukkig vir jou weet ek wie die is. ?
Anders sou die baie on van pas gewees het.??
Ek sal die judge daarvan wees. ?
Is dit net ekke of is lyk duncan nog malverlief op ju hmmm ?? ??
Waar sien jy dit? ??
Duncan het vir Alexia en ek is seker hy is eerder malverlief op haar. ??
So jy is dan nog lief vi hom ?
Die vraag is nogals persoonlik. ?
So nooi my vir koffie en dan vertel ek jou. ?
En as jy nog lief vi hom is sal jy, maak nie saak wat nie, steeds vi hom baklei .
Ek gaan nie 'n ander meisie se ou af vry nie, ek het meer klas as dit.
As jy regtig lief vi hom was sou jy defnitief harder baklei het om hom te hou .
Wel dan is ek jammer dat ek nie hard genoeg baklei het nie, maar ek gaan nie settle vir tweede beste nie.
HOE het jy vi duncan laat gaan ? ???
Wel ... ?
As 'n ou vir jou sê hy gaan nie nou commit nie, wat kan 'n mens doen? ?
Romantieste ou wat jy nog ontmoet het in wessies ??
Sjoe. ??
Dis nogals moelik. ?
Daar is nogals baie ouens in Wesvalia en ek is seker elkeen van hulle is darem so bietjie romanties nou en dan. ??
Watse bra en panty size dra jy
Jy hoef nie te weet nie. ✌
Sjoe my tjomma daai recent ! ???
? dankie, Tjom. ?
Jy is n pragtige mens binne en buite ?❤
Dankie baie. ❤
Alhoewel, die enigste pragtige mens hier, is jy. ?
What do people brag about that you don't find impressive at all?
How much money they have. ?
As jul nie hou van hoe Carli nou as n persoon isi,fok jou dan. Maak nie saak watse keuses sy maak goed of sleg.Dit het fokkol met julle uit te waai wat sy doen nie.So as ek jou raad kan gee,hou op ander mense judge of beter kry vir jou n lewe.
Jy, is wat mens noem, 'n ware vriend. ?
Baie, dankie. ❤
Party mense moet dalk eers die balk in hul eie oë raak sien, voordat hulle die splinter in iemand anders s'n uitwys. ?
I smoke two joints before I play video games Then I get 10 000 points
I even watched the sun I got a J givin' me my light away Because I don't get drunk... Nah I'm just messin with you, ons weet mos jy rook nie
Let's do something good today, before it's too late.
Let's do something good today, before it's too late, this is our day. ✌
Jy verstaan my.
Ek ken regtig vir Carli en sy het nie verander nie. Julle is dies wat verander het.
Thanks. ❤
Ons worry nie oor die rook nie . Ons worry oor hoe sy as n mens verander het . Sys nie dieselfde nie en sy stoot al die mense wie regtig oor haar omgee weg .
Nou lig my in hoe ek verander het? Elke persoon ondergaan iewers in hul leeftyd veranderings. ?
Ek is jammer as ek jou weggestoot het, maar as jy dan regtig so oor my omgee, sal jy nie jou naam so wegsteek nie. ✌
Hoekom worry julle oor Carli rook of nie dit se niks van die uitstekende puik persoonlikheid wat sy besit nie!!!
My mens. ???
Jý is uitstekend! ? Ek is bly om te sien dat daar nog sulke sinvolle mense daar buite is. ?
Dankie. ??
Dis nogals sletterig ?
Note the sarcasm. ?
Nou wie was dit ?
'n Vreemdeling wat ek in 'n klub ontmoet het. ?
What would you do if you had no fear ?
Run away. ??
Wanneer het jy hom gehad ?
So 'n rukkie terug.
Het jy al jou eerste soen dan gehad ?
Ek het al, ja.
Eerste soen ?
I don't kiss and tell. ?
Hou op lieg .
Jy kan nie sulke beskuldigings kom maak nie. ❌
Wil jy my nie net DM nie? ?
So jy rook nou? ?
Nee! ???
Jy vermy die vraag ? So dit beteken duidelik iets . Jy het verander carli .
Miskien, miskien nie. ?
Dankie! ?
Rook jy ?
Rook is baie sleg vir 'n mens. ?
Carli ek probeer rerig hard maar jy sien my nie eers raak nie al se ek hoeveel keer vir jou jy is oulik?..
Carli...?
Ek weet wie die is. ?
Ek sien jou raak en jy is top klas. ??
Hart van goud.
Siel van God.
Mens van liefde.
Mag jy altyd so wonderlike mens bly soos jy is..
Jy, my mens, het sopas my dag gemaak. ?
Van wat ek kan aflei, is jy die wonderlike mens, dankie. ❤
Hou aan om jou ? te laat skyn.
My Tjomma ! Jys die beste ! ❤ eks mal oor jou en mis jou ongelooflik baie ! ? ons moet nou baie vinnig kuier !?❤
Ek weet definitief wie die is. ?
Tjom, ek is natuurlik maller oor jou en mis jou meer! ❤
Ons sal gou-gou kuier. ?❤
Alexia en Duncan se skip moet sink. ?⛵
? ?
Shame, net nou verdrink hulle. ??
Jy is pragtig ?
Jy laat my nou skoon bloos. ?
Dankie baie, ek seker jy is net so pragtig, indien nie meer nie. ?
DM my? ?
Ek mis jou waaayyy meer! ❤❤
What do you want the most right now?
Everything you can't buy. ?
Carlii saal enige tyd weer saam jou kuier ??? KirstenR
Jy is my tipe mens! ??
Kuier, sal ons weer kuier. ??
Begin bietjie vir duncan meer waardeur toe ? Ek glo nie hy sal al jou kak vat ni .. daars soveel ander meisies wie hom vinnigvinnig sal vat
. En tog bly hy by ju ?
*Duncan
*waardeer
*nie
*daar is
*vinnig-vinnig
*jou
Sjoe, uhm, ek weet eintlik nie wat om te sê nie. ❌
DM my dan sê jy my mooi wat jy van my dink, sonder om jou identiteit so weg te steek.
Ek het iemand nog nooit so baie waardeer soos wat ek hom waardeer nie. Ek is regtig dankbaar dat hy my 'n tweede kans gegee het. ?
Hy is regtig 'n mens so na aan my hart en ek sal hom nooit opstelik seermaak nie. ☝
Dit is so oulik dat jy so baie vir hom omgee. ?
Is jy en duncan nou alweer saam????
Ons gaan dinge vir eers net rustig vat. ?
Hey Carli, jy is 'n amazing mens ?
Jy is my tipe mens. ?
Jy is die amazing een. ?
Het jy vir Tyrell by die roeitoer gevat ?
Doen my 'n guns en DM my dat ek kan hoor wat is jou storie? ❌
Ek en Tyrell is NET vriende. Daar sal nooit iets tussen ons gebeur nie. ?
So, nee, ek het hom nie gevat nie. ?
Wind deur my hare.?
Bloed deur my are. ?
Betat ? Jokes jyt my mooi geleer patat ❤? Chandre58
Jy maak my trots. ??
'N mens so na aan my hart. ?
Teveel liefde vir jou! ❤
Are you Abe Lincoln? Because you are causing an uprising down south.
???
What could you talk endlessly about?
Memories. ?
Favourite quote? ?
The me I see is the me I'll be. ?
So wat gaan nou aan tussen jou en Duncan ???
My liewe mens, net wat jy wil hê wat daar moet aangaan. ??
VIEW MORE