profile img

Hermann le Roux

Hermann

Ask me anything you like anonymously

48 Replies

Wat sien jy als in Teneale dat j so baie van ha hou?

Sy is die oulikste meisie wat ek ken!! Sy hou by haar woord en sy doen nie die teenoorgestelde wat sy se sy sal nie!! Ek kan haar met alles vertrou maak nie saak wat nie en sy maak my die gelukkigste mens op aarde!! Eke is net helemal verlief op haar

Hermann replied 4100 days ago

Jys myne en eks baie baie lief vi jou! <3 vandg was amazing, dnki skat(kiss) ... Dt was perfek ;)

Ja en jys MyNE en net myne!! Lief vi jou ook baie skat <3 vandag was baie lekke dankie skat (kiss)xoxoxo

Hermann replied 4108 days ago

Noem 3 goed waarsonder jy nie kan leef nie?

My vriende,my familie en my meisie

Hermann replied 4109 days ago

Iloveyou... I wrote it with no spaces because there is no space for someone else xoxoxox

Awww skat!! Lief vi jou baie,jys my enigste in my lewe xoxoxoxox

Hermann replied 4110 days ago

Geluk herry mag julle lank uitgaan man :) :p

Baie baie dankie ons sal ons is baie gelukkig

Hermann replied 4110 days ago

Nah gaan nie se nie :p !!* se net HEY vr al die mense wat jy ken !!*HeHe en drukkies ... Hahahah pas daai meisie van jow mooi op neh !!*

Se my net asb? Ek vra mooi!! Dis reg ek sal ha oppas,met alles wat ek het,eks baie lief vi ha !!

Hermann replied 4110 days ago

Hey Harry !!* thanx vir jou MaiQskap, wardeur dit !! Wens ons was closer (LOL) of het al vroeer ontmoet :O !!!* bly so awesome !!!*

Baie dankie!!* waardeur dit baie!! Sal j my asb se wies j ? Op bbm? Dankie baie

Hermann replied 4110 days ago

Wie is di oulikste meisie en awesomeste ou wat j ken?* :p

Oulikste meisie Is defnitief my meisie Teneale*!! En die awesomeste ou...sjo dis rerrig moeilik..daars baie !!

Hermann replied 4113 days ago

Hermannnnn!!!!jys awesome hoor ;) RykeQiiii

Dankie Maryke jy ook !!

Hermann replied 4113 days ago

Hey my skat, wil mant se eks baie lief vi jou en mis jou vreeslik baie!! <3

Hey liefie,eks baie lief vi jou,oneindig baie,niks en niemand gaan dit verander nie!! Eke mis j ne soo baie,ons sal n plan moet maak!! Lief jou tonne xoxoxo

Hermann replied 4116 days ago

Jah neee ... Ek "drop" jow mos :| :P !!! Nee maar jy sal sien ... Sal n awesome naweekii reel + ons planne'Q :P

Jy beter!! Ja nee solank sy van ons planneQ ook net daar is sal ek j vergewe

Hermann replied 4118 days ago

Ping !!! Always got your back
- nes Karpe en kurpers in die groen dam van ons :s !!

Hahaha jaja!! Al drop j my die naweek!! Is dit reg!! Nee ek joke manet met j *

Hermann replied 4118 days ago

Mense ... Los net die arme 3 kinders alleen, vir Vlooi, teneale EN hermann !!! Lat hulle, hulle eie lewens lewe, genugtig

Baie dankie!! Darrem 1 persoon wat verstaan en nie heeltyd judge oor ons 3 nie!! Ping my asb!! Ek moet weet wies jy!! Ma baie dankie *

Hermann replied 4118 days ago

Halloo Herry !! Wil manet vir jou se dankiii vi alles ,, jy kon maar net sowel family gewec het ... :p dankie vir alles en NeE ek onthou nie toe ons 5 was nie want dit het nooit gebeur ni !

Dankie vi jou ook!! Ons is skoolterein familie!!* man ek het jou gered toe ons 5 was jy wou verdrink!! Jy skuld my baie

Hermann replied 4118 days ago

Kom spy bietQ hierso op Jou Qooh.me 'Q :P !!!* bly die vlippen AWESOME persoon'Q en vriend wat jy is :D !! En nou vir my vraag?! Hoe is jy so awesome ?? :P

Haha baie dankie*!! Ek is bly ons is vriende,want ek weet sommer jys baie awesome!! Ek weni*

Hermann replied 4118 days ago
VIEW MORE